Ons is nie onbekend met kamp nie en ken die "Ins and Outs" van kamp, soos bv:
- Die regte staan plek.
- Waar om te begin met op en afslaan.
- Ons self te help in moeilike situasies ens...
Ons is lang termyn kampeerders en kamp volgens Å„ streng rotiene vanaf Maandae tot Donderdae.
Maandag tot Donderdae is die skedule van goed skoon maak en onderhoud.
My vraag is:
Ek wil nie my sleep voertuig in gedrang laat lei nie en wil ook omsien na hom soos my ryhuis.
Ons het Å„ 2001 Penta waarvan die rally slegs 2x gebruik is en is nog splinter nuut.
Medes beveel aan om die rally op die sykant van die wa op te sit vir voertuig beskerming.
Hy word tans bedek met voertuig oortreksel, maar vir my nie doeltreffend nie.
Sal ek die rally vir die doel gebruik of word daar aanbeveel om eerder ņ ordentlike gazebo aan te skaf?
Gebruik hom, ek het een laat maak vir my voertuig, dit help ook sou dit hael.
Stuur my jou nommer dan stuur ek n foto.
Voor WhatsApp van my foon af gaan.