English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 379
Total Views: 82 172 616
topics: 4 331
replies: 29 043
views: 17 304 661
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 434
replies: 113
views: 17 247 334

Sodwana

replies: 2
views: 3027
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
21 Jun 2004
Mads
Silver Member
11% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 23 Apr 2007
Ons wil bietjie gaan duik by Sodwana en sommer met die karavaan gaan. Waar kamp 'n mens. Help bietjie...
* Hoe lyk die paaie
* Wat se tipe kamptariewe kan ons verwag
Groete Madelein
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
22 Jun 2004
Anonymous
Gaan kyk gerus op KwaZulu Natal Parke se webtuiste by kznwildlife.co.za Daar is inligting oor al die parke met tariewe en roetebeskrywings.
Groete
Jacques
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
23 Jun 2004
Pieter
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 16 Feb 2002
Die pad is geteer tot op Sodwana en in 'n goeie toestand. Net die laaste ongeveer 10 kilometer is bietjie hobbelrig, maar nie nadelig nie as daar stadig gery word.

Daar is twee kampe in Sodwana. Die groter en minder luukse kamp, daar is nie krag
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required