English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 295
topics: 4 394
replies: 29 497
views: 17 336 404
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 448
replies: 220
views: 17 252 429

Sodwana - hoe lyk die kampplek nou daar?

replies: 3
views: 12561
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
02 Feb 2011 @ 11:14:51 am
Tin
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 17 Apr 2009
Ons was jare laas in Sodwana, en wil probeer om kamp plek te kry vir paasnaweek. Hoe lyk die plek nou? Toe ons laas daar was, was dit besig om te verwaarloos....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
02 Feb 2011 @ 12:44:56 pm
charlene
New Member
22% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 17 Jan 2011
Ek weet nie hoe die nasioale kamp plekke lyk nie, maar dis gewoonlik al die tyd vol. ons het laasjaar by Zululand Diving gekamp en wat 'n lekker plek. daar is 'n masiewe gemeenskaplike kombuis en groot inloop yskaste eettafels ens. jy vat letterlik nie 'n pan saam nie, al is in die kombuis beskikbaar en boonop is daar bediendes wat die skottelgoed doen 24/7. beslis die manier hoe ek wil kamp. die Badkamers is ook fantasties en daar word skoongemaak na elke ou klaar geshower het. dis so 4 km van die hoofstrand af, maar beslis die moeite werd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
02 Feb 2011 @ 13:00:01 pm
Maryna
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 06 May 2010
Het onlangs by Gwalagwala gekamp, baie lekker! alhoewel net sand en sand. Ander staanplekke by groot kamp, dink ek jy sal 'n 4x4 moet he om by van die staanplekke met karavaan in te kom. Jy kan dalk sukkel om plek te kry.Charlene het jy dalk 'n kontak nommer vir ons van die Zulu diving kamp? Mooi dag vir julle
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
02 Feb 2011 @ 21:58:00 pm
DAVID
Silver Member
22% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 14 Jan 2011
CHARLENE. VERSKAF asb meer inligting. Klink na die plek om te kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required