English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 504
Total Replies: 234 930
Total Views: 82 552 247
topics: 1 131
replies: 11 567
views: 4 810 815
Jokes and everything else that makes you laugh

So ondersteun 'n Bloubul sy span!

replies: 10
views: 7850
12 Mar 2016 @ 18:46:57 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dit is die Currie Cup finaal.  Noord Transvaal vs Westelike Provinsie.  In Pretoria op Loftus.  Die stadium is gepak maar tussen twee Bulls ondersteuners is daar 'n leë stoel. 

Vra  Bull 1 vir Bull 2:  "Sit hier iemand?"

Nee", antwoord Bull 2,  "die stoel is leeg".

"Kan jy glo dat iemand 'n kaartjie vir die finaal het en nie opdaag nie?"

"Die stoel was eintlik vir my vrou.  Sy is oorlede nadat ek die kaartjies gekoop het."

"Ag, ek is jammer om dit te hoor.  Kon jy nie 'n familielid of vriend saamgebring het nie?"

"Nee, hulle is almal by die begrafnis."

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2016 @ 19:41:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14526
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Nou lekker gelag👍....

So iets is seker nog moontlik ook!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2016 @ 08:33:30 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

As Bul 2 ook by die begrafenis was, was dit 'n kleiner teleurstelling!wink

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2016 @ 09:09:28 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

n Ware Bloubul ondersteuner.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2016 @ 07:17:08 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Ek kan nie help om te dink die Bulle verloor hulle ondersteuners.

So 'n paar wke gelede het ek iets geplaas om reaksie te lok (stir) met nie een ondersteuner wat hand opgesteek het nie. Hier is ook maar 'n swak reaksie!

Waar is die Bul ondeersteuners?

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2016 @ 08:50:19 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2051
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

David ons wag todat ons jou raak kamplaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 13:16:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14526
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Sien vandag foto van Darius Botha op Beeld se voorblad...geskok om te sien hoe oud hy geword het. Hartseer geskiedenis wat hy en sy kinders met kanker het
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 20:38:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14526
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2016 @ 10:55:09 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Mooi Geert.laughing  Tannie Stienie was darem die beste!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 17:04:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14526
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
. ń Klient het my nou gebel, hy sÍ hy het ń rukkie terug al kaartjies gekoop vir die naweek se Bulle teen die Lions game op Loftus, maar hy het skoon vergeet dis Saterdag sy trou dag!!!! Nou wil hy weet of enigiemand dalk belangstel om in sy plek te gaan trou? 😁😁😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 20:09:17 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Geert, so maklik gaan hy nie daaruit kom nie.   As hy nou gevra het of iemand in sy plek na die wedstryd wou gaan kyk, sou ek hand opgesteek het.  Maar Loftus gaan 'n gevaarlike plek wees Saterdag.yell  Bly maar eerder by jou huis en kyk op die TV.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required