English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 307
Total Replies: 250 380
Total Views: 83 153 050
topics: 768
replies: 6 310
views: 2 389 732

Snomaster 80l chest freezer for sale

replies: 10
views: 359
01 Feb 2020 @ 18:37:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Snomaster 80liter kis vrieskas te koop. Nooit gebruik....nog geseel in boks. Nog 12 maande waarborg. R7500. Pretoria 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 19:14:55 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Goeie yskas. Net jammer hy is nie n dubbel deur nie. Selfde motor in as National Luma.

Nou dat Nasional Luma af gebrand het is hulle top verkopers.

Hoekom soek hy n eienaar?

Sal by die werk hoor vir n koper maandag.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 20:44:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het n voucher gekry van R9000. Moes iets koop...kon nie kontant ruil nie. Daars eintlik niks in winkel wat ek nodig gehad het nie....so het maar hierdie yskas gekoop. Enigste item waaraan ek kon dink ek moontlik kan gebruik in toekoms. Ek het hom afgelope Woensdag gekoop. As hy nie verkoop nie, is okay....ek sal seker êrens in die toekoms werk kry vir hom

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 21:13:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal maandag hom adverteer.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2020 @ 09:17:18 am
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 10 Mar 2015

Hallo Geert

Ek stel defnitief belang, maar moet darem eers met my vrou bespreek.

Ons is nou op pad na my swaer se verjaarsdag koek en tee.

Sal hopelik vanaand kan sê.

Pieter

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2020 @ 19:16:20 pm
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 10 Mar 2015

Hallo Geert

Ek stel defnitief belang, maar moet darem eers met my vrou bespreek.

Ons is nou op pad na my swaer se verjaarsdag koek en tee.

Sal hopelik vanaand kan sê.

Pieter

Geert

Die 3-way Edesa of Zero moet maar nog diens doen.

Ek sou hom baie graag wou koop, maar stem saam met vroulief dat dit nou eerder "nice to have" as "must have" is.

Ek glo dat jy sal regkom, en as hy nie verkoop nie, sal hy sekerlik een of ander tyd werk.

Pieter

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2020 @ 19:18:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert

Die 3-way Edesa of Zero moet maar nog diens doen.

Ek sou hom baie graag wou koop, maar stem saam met vroulief dat dit nou eerder "nice to have" as "must have" is.

Ek glo dat jy sal regkom, en as hy nie verkoop nie, sal hy sekerlik een of ander tyd werk.

Pieter

100% Pieter

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2020 @ 06:43:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Goeie prys! ! ! ! !

Ek dink hy behoort gou te verkoop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 06:34:25 am
Cronicus
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 07 May 2018

More Geert,

Is die yskas nog beskikbaar. Indien wel is daar iemand wat hom wil koop.

Groete Pierre

0842079057

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 06:48:56 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

More Geert,

Is die yskas nog beskikbaar. Indien wel is daar iemand wat hom wil koop.

Groete Pierre

0842079057

 

Ja...hy staan nog net so in sy boks hier by die huis. Ek stuur vir jou WhatsApp 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 21:07:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Snaaks hoe mense koue voete kry as jy gewaarborgde betaling verkies....πŸ€”

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za