English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 719
Total Replies: 255 393
Total Views: 83 339 760
topics: 4 510
replies: 30 966
views: 17 449 541
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 127
replies: 119
views: 13 551
topics: 2
replies: 21
views: 13 403
Smilin Thru Chalets
Free State, Parys
14
Total Ratings: 14
10   
4
Rated: 28 May 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Smilin Thru word opgradeer

replies: 11
views: 5958
09 Nov 2015 @ 10:09:05 am
Anonymous

Hierdie naweek so bietjie gaan kamp by Smilin Thru. Dit was ons eerste keer by hulle en ek was baie skepties oor watter kommentaar voorheen gelewer is deur kampeerders. Ek het baie negatiewe van die oord gelees, maar ek moet byvoeg dat daar groot aandag gegee word en baie herstel werk word gedoen. Al die kampeer stands word opgegradeer, die rondawels en restaurant is alreeds opgegradeer en dan bou hulle nog een groot abblusie blok wat bykans alreeds voltooi is.

Vir elke 4 stands gaan hulle ook klein abblusies aanbring. Volgens personeel is dit 'n 3-jaar projek wat alreeds vordering wys. Ek moet byvoeg ons het baie lekker gekamp met geen probleme met geraas gatte nie en die plek was vol. Welgedaan Smilin Thru, wys die negatiewes wat julle voorheen afgekraak het.

Die weer was uitstekend, eintlik ongemaklik warm, maar tog lekker en baie rustig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2015 @ 11:14:53 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

DK, dit lyk regtig baie lekker, ook vir die kinders.  Die idee van die ablusies klink baie goed.  Seker weer te vêr vir ons om na toe te gaan.  Julle is regtig gelukkig met al die lieflike karavaanparke wat so naby aan julle is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2015 @ 11:22:55 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 34 years

Ek was laas in 1994 daar gewees. Daaityd het ons lekker gekamp daar.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2015 @ 11:23:48 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 56 years

Dit lyk baie lekkerlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2015 @ 11:31:43 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Ek was jare trug laas daar toe ek by yskor gewerk het en toe ek nog mooi en jonk was. Kannie eers meer onthou hoe was dit daar nie behalwe dat ek vis gevang het tot ek moeg was. Baie bly die plek word
vernuwe.
Wat is hulle tariewe nou se tyd. Ons kamp nogal gereeld aan daai kant by my vriend se plek. Deo Volente.

Wat ek eintlik wil weet, het die vis gebyt ??
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2015 @ 11:34:20 am
Anonymous

@ Tannie Freda, daar is so baie van hulle in Parys, jy weet nie watter een om te kies nie. Ek was naderhand so moeg verdwaal en gery dat ek maar die eerste en beste gevat het en ons was geensins spyt daaroor nie.

@Ski, was dit jy en die gesin wat verby my gery het daar by die VDP, Berrage afdraai en so vriendelik gewaai het?

@Oom WJ, ja dit is regtig lekker daar. Die staan plek wat ons gekry het was lekker rustig, maar met die meerkatte moet jy maar alles toe hou of hulle maak hulle self tuis. Hulle is al so slim, hulle maak my swaer se mieliebom emmer oop, haal mieliebom uit en plaas dan weer deksel netjies teruglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2015 @ 11:36:18 am
Anonymous

Ek was jare trug laas daar toe ek by yskor gewerk het en toe ek nog mooi en jonk was. Kannie eers meer onthou hoe was dit daar nie behalwe dat ek vis gevang het tot ek moeg was. Baie bly die plek word
vernuwe.
Wat is hulle tariewe nou se tyd. Ons kamp nogal gereeld aan daai kant by my vriend se plek. Deo Volente.

Wat ek eintlik wil weet, het die vis gebyt ??
Die naweek vanaf Vrydag tot gister was 'n skamele R 300,00 vir die naweek.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2015 @ 11:39:03 am
Anonymous

Ek was jare trug laas daar toe ek by yskor gewerk het en toe ek nog mooi en jonk was. Kannie eers meer onthou hoe was dit daar nie behalwe dat ek vis gevang het tot ek moeg was. Baie bly die plek word
vernuwe.
Wat is hulle tariewe nou se tyd. Ons kamp nogal gereeld aan daai kant by my vriend se plek. Deo Volente.

Wat ek eintlik wil weet, het die vis gebyt ??
Vrydag het hulle redelik gebyt, maar Saterdag was die kanoe vaart ouens daar en toe kon jy nie juis vang nie omrede hulle die dam se sluise oopgemaak het sodat die rivier water kan styg en sodoende het daar heelwat gras afgekom wat sake bemoeilik het.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2015 @ 12:26:13 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 34 years

DK ek het gekamp maar in vereeniging. So ongelukig nie ek nie.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2015 @ 12:41:24 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 62 years

Bly om te hoor Dennis. Ek en Janet het so 34 jaar trug 'n karavaan daar gehuur, vir 'n naweek. Die oord was toe ok, maar die wa was vrot, ons het deur die dak lekker nat gereen. Dit het ons naughty weekend noggal gespoil.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2015 @ 18:33:01 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4837
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years
Man dit lyk na n lekke plek vir n ou wat bietjie wil wegkom en n vis of twee wil vang dankie Dennis vir terug voer
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2015 @ 10:33:01 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10082
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years
Het laas in 96 daar gekamp, toe was alles nog honkiedorie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za