English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 940
topics: 11 574
replies: 139 205
views: 39 342 251
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Smallest van with bathroom

replies: 18
views: 383
12 Jul 2020 @ 13:57:31 pm
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 18 Feb 2016

What is currently the smallest caravan with full bathroom? I believe the Sprite Surfer has been discontinued, any replacement of Surfer? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 14:41:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sprite Swing ensuite?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 15:24:16 pm
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 18 Feb 2016

Sprite Swing ensuite?

were they ever mass produced or it was a special edition?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 15:35:03 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Sprite Tourer SP inside toilet room but outside shower.

Classique has a full inside bathroom, shower n' toilet.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 15:42:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sprite Swing ensuite?

The Quantum Connect is 300mm shorter than the Swing and has got a very nice full bathroom....seperate shower/toilet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 15:54:49 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

The Quantum Connect is 300mm shorter than the Swing and has got a very nice full bathroom....seperate shower/toilet

Dit is n' mooi woonwa. Wat kos hy?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 16:43:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit is n' mooi woonwa. Wat kos hy?

Hy is nou R335k. Ek het na hom gaan kyk by Kempton karavane. Toe sien ek Expo en koop hom😉. Wat my die meeste afgesit het is die belaglike pryse op hul voortent en rally....ek dink as jy dit saamkoop met sides kom jy naby R400k uit wat vir my maar rof is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 14:47:34 pm
FritzF
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 31 May 2018
Experience: 60 years
Ek het al 2 Sprite Surfers tweedehands gekoop.  Baie goeie waarde vir geld.  Die badkamer/ toilet is baie goed beplan en werk lekker.  Het nou op gegaan na die Classique, baie groter en swaarder maar baie gerieflik. Sien op Ananzi, 2008 model met aircon vir R130,00, ook 'n 2006 model vir R130,000.
Lang termyn doelwit, Lank staan kamper
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 15:40:34 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek het al 2 Sprite Surfers tweedehands gekoop.  Baie goeie waarde vir geld.  Die badkamer/ toilet is baie goed beplan en werk lekker.  Het nou op gegaan na die Classique, baie groter en swaarder maar baie gerieflik. Sien op Ananzi, 2008 model met aircon vir R130,00, ook 'n 2006 model vir R130,000.

Dit is baie goedkoop. Verkopers moet hardup wees. Normaal prys hulle tussen R170 000 en R180 000 vir 2006-2008 modelle.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 16:36:00 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Hy is nou R335k. Ek het na hom gaan kyk by Kempton karavane. Toe sien ek Expo en koop hom😉. Wat my die meeste afgesit het is die belaglike pryse op hul voortent en rally....ek dink as jy dit saamkoop met sides kom jy naby R400k uit wat vir my maar rof is

Ja dit is bietjie steep. Vir ~R422 000 kan jy n' komplete Classique koop en dit offer so veel meer. Dan vir R444 000 n' Exclusive wat full house is.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 16:44:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ja dit is bietjie steep. Vir ~R422 000 kan jy n' komplete Classique koop en dit offer so veel meer. Dan vir R444 000 n' Exclusive wat full house is.

Met die virus en dat Kamp hul geriewe moet aanpas kan eie geriewe in jou wa dalk n wenner wees.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 17:13:21 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Met die virus en dat Kamp hul geriewe moet aanpas kan eie geriewe in jou wa dalk n wenner wees.

 

 

 

Ja Jin. Dit maak my meer gerus om nie tussen vreemde mense in die ablusies te beweeg nie. Dit is nie die ablusie per-say nie maar n' saamekom plek van mense, net soos n' winkel of braai ens.

Bly weg van vreemdelinge!!! COVID!!!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 17:56:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink waens met badkamers en staanplekke met privaat ablusies is nou groter in aanvraag. Tog as ek dink aan virus optel in badkamer, glo ek die grootste gevaar lê dan by toilet sit...iets wat niemand in hul eie wa of porta potti doen nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 08:04:55 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek dink waens met badkamers en staanplekke met privaat ablusies is nou groter in aanvraag. Tog as ek dink aan virus optel in badkamer, glo ek die grootste gevaar lê dan by toilet sit...iets wat niemand in hul eie wa of porta potti doen nie.

Sal maar moet leer en aanpas om die toilet skoon te maak.

As dit van my gesongheid afhang, ja.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 10:27:44 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Sal maar moet leer en aanpas om die toilet skoon te maak.

As dit van my gesongheid afhang, ja.

 

 

Jy kry nie COVID van onder af nie. Die toilet se spoel handvatsel, die deur handvatsel en die water kraan word aan ge-vat. Ek het in elke geval n' gewoonte om die sitplek met my voet te laat sak as hy op is. Maar hoe meer jy sanitise hoe beter. Mense vat eintelik op een of ander tyd aan alles. As hulle ge-sanitise het voor hulle vat (by die ablusie se deur) en hulle dra maskers dan is die risiko die laagste.

Die ablusie pla my nie. Dit is tog n' plek waar mense heen gaan om te sanitise.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 11:00:32 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Paul Ja........lol

Dis aan Al's vat wat my pla, die kiem kan aan jou skoene sit.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 14:01:46 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Sal moet leer om met n bottel sanitizer spray te loop as iets verdag lyk spray jy !     Ek doen dit al jare met time share of vakansiebestemming woonstelle.  Daai wasgoedmandjie  / skottelgoedafdroograk  / houtbroodbord / aangepakte ketel wat nooit skoongemaak word nie - laaste dag voor ons ry gooi ek sommer alles in bad of wasbak met water en goeie skoot jik by dat hul skimp kan vang.   Ek het n vriendin wat altyd n briefie tussen lakens indruk by hotelle wat se " as jy hierdie briefie kry is die lakens nie vervang nie " !!!  Covid gaan nog lank met ons wees hanteer alles en almal as positief en beskerm net jouself. Ek het nog nooit enige kampplek se ablusies gebruik sonder my eie handy andy / savlon / heavy duty pink seep saam te neem en eers te disinfect nie.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 14:20:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jy kry nie COVID van onder af nie. Die toilet se spoel handvatsel, die deur handvatsel en die water kraan word aan ge-vat. Ek het in elke geval n' gewoonte om die sitplek met my voet te laat sak as hy op is. Maar hoe meer jy sanitise hoe beter. Mense vat eintelik op een of ander tyd aan alles. As hulle ge-sanitise het voor hulle vat (by die ablusie se deur) en hulle dra maskers dan is die risiko die laagste.

Die ablusie pla my nie. Dit is tog n' plek waar mense heen gaan om te sanitise.

Ek hou van badkamers waar hulle soap dispensers en krane met sensors werk .....as jy klaar aan items gevat het kan mens darem mooi skoon was sonder om verder aan enige iets te vat. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 14:42:30 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Paul Ja........lol

Dis aan Al's vat wat my pla, die kiem kan aan jou skoene sit.

 

Moet nie aan die toilet sit plek met jou hande raak nie of as jy aan dit moet raak, sanitise hom eers en....well.... waneer jy jou skoene uitrek moet jy maar seeker ook weer jou hande sanitise voordat jy aan jou gesig raak. Jy kan dit dan ook seeker van enige ander plek aan jou kry as jy aan dit vat en dan aan jou gesig vat. As jy n' masker dra is jou hande die enigste transport na jou asemhaalings stelsel toe.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za