English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 776
Total Replies: 269 593
Total Views: 83 853 922
topics: 12 297
replies: 149 334
views: 39 664 898
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Slit vir kant deur Penta 2003

replies: 21
views: 289
05 Apr, 2022 @ 08:03:09 am
Kriek78
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 04 Sep, 2020

Hi ons kant deurrjie het verloor en het toe nuwe een gekoop. Maar kort nou slotte. een kos R550. Dis duurder as die flappie. Waar Kan ons tweedehands regkom in Pta. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 13:28:14 pm
Dolrik
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 123
Joined: 02 Apr, 2016
Experience: 37 years

Probeer "Roadque", google hulle en vra dan 'n pryslys.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 14:05:21 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20055
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Mcnaughtons,  maar is in Kempton 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 14:11:19 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 644
Joined: 04 Jan, 2021

Verwys jy na die Pale kas deurtjie se slot?

Indien so, is die slotte beskikbaar by enige "Locksmith of Builders" teen 3/4 minder as R550.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 15:11:15 pm
Kriek78
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 04 Sep, 2020

Verwys jy na die Pale kas deurtjie se slot?

Indien so, is die slotte beskikbaar by enige "Locksmith of Builders" teen 3/4 minder as R550.

ja dit is presies wat ons soek. Wat noem mens die slotjies/

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 15:37:45 pm
ShawnM
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 05 Apr, 2022

Ek dink jy so iets nodig

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 17:51:58 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 644
Joined: 04 Jan, 2021

ja dit is presies wat ons soek. Wat noem mens die slotjies/

 

Neem bogenoemde saam en gaan na jou naaste "Locksmith of Builders".

Die prys sal Maks: R150 wees.

"Die Lock Lever" moet die lang arm wees.

As jy foto soek kan ek een stuur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 18:04:50 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 644
Joined: 04 Jan, 2021

Neem bogenoemde saam en gaan na jou naaste "Locksmith of Builders".

Die prys sal Maks: R150 wees.

"Die Lock Lever" moet die lang arm wees.

As jy foto soek kan ek een stuur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 18:15:54 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 644
Joined: 04 Jan, 2021

Wat ook sal werk is: "Hasp en Staple met Padlock", maar persoonlik dink ek dat dit nie so mooi gaan lyk nie, asook dat jy gaatjies in die paneel moet boor vir skroewe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 20:15:25 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20055
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Gelmar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 20:16:32 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20055
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Het jou karavaan daai reghoekige slotte wat so indruk? Of net draai soos hierbo?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr, 2022 @ 08:03:42 am
Kriek78
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 04 Sep, 2020

Het jou karavaan daai reghoekige slotte wat so indruk? Of net draai soos hierbo?

Ja dit het. lyk amper vierkantig

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr, 2022 @ 08:35:21 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20055
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ja dit het. lyk amper vierkantig

 

Is dit hierdie tipe waarna jy opsoek is?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr, 2022 @ 09:23:20 am
Kriek78
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 04 Sep, 2020

Is dit hierdie tipe waarna jy opsoek is?

ja presies hierdie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr, 2022 @ 09:55:46 am
Kriek78
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 04 Sep, 2020

Is dit hierdie tipe waarna jy opsoek is?

Weet jy waar kan ek kry? Ek soek twee.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr, 2022 @ 10:35:43 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4370
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

Bel vir Bobo Campers (Motorhome World). Bobo Campers  |  32 Stanley Rd  |  Benoni, Johannesburg  |  South Africa. 011 395 1020. I'm sure they will have - just don't know the price.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr, 2022 @ 16:01:50 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20055
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Weet jy waar kan ek kry? Ek soek twee.

Ek het laasjaar ook gesoek, maar toe kry ek myne reg met Q20. Iemand het vir my gesê ek moet by Furnlock hoor.....ek het hul nooit gekontak nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr, 2022 @ 13:16:56 pm
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 81
Joined: 25 Nov, 2015
Experience: 47 years

Ek het 2 by Kempton Caravans gekoop. Blykbaar kom dit uit Duitsland uit. Kannie die prys onthou nie (dink R220 per een), maar elkeen het sy eie unieke nommer om sodoende dieselfde sleutel vir al die slotte te kan gebruik. Kry die nommer van jou ander slotte.

Edwin

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr, 2022 @ 14:57:40 pm
Kriek78
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 04 Sep, 2020

Ek het 2 by Kempton Caravans gekoop. Blykbaar kom dit uit Duitsland uit. Kannie die prys onthou nie (dink R220 per een), maar elkeen het sy eie unieke nommer om sodoende dieselfde sleutel vir al die slotte te kan gebruik. Kry die nommer van jou ander slotte.

Edwin

prys nou R435 een! Baie duur

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr, 2022 @ 14:59:00 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20055
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

prys nou R435 een! Baie duur

Uitbuitery

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr, 2022 @ 15:09:56 pm
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 81
Joined: 25 Nov, 2015
Experience: 47 years

Uitbuitery

Dis crazy, veral nou dat die ZAR so sterk is teen Euro. Seker Covid se skuld, of dalk daai "Bi-polar" man, Putin.... 🙃

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr, 2022 @ 17:05:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

B&G Boatparts in Wildernis naby Knysna in die Kaap verkoop dit. Google sal jou help met kontakbesonderhede.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required