English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 268
Total Views: 82 391 045
topics: 779
replies: 12 491
views: 4 979 103
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Sleepvoertuig

replies: 21
views: 5017
24 Nov 2016 @ 12:51:50 pm
NO17
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 30 Oct 2016
Experience: 26 years
Dagse,
Ek en my beterhelfde beplan om wanneer ons rustige dae oor 'n jaar of twee drie aanbreek, ons mooi land met 'n karavaan te gaan beleef. Ons is nie nuut tot karavane nie, maar moes so paar jaar terug van my wa ontslae raak as gevolg van omstandighede buite my beheer.
Op hierdie stadium is ma verlief op die Sprite Surfer oor 'n hele aantal redes. So dit lyk of ek daardie inskrywing op my wenslys kan plaas. Die vraag is nou, waarmee sleep jy? Ek wil graag 'n bakkie aanskaf maar stel nie belang in bv 'n 3 liter of 4 x 4 nie.
Volgens julle, wat is die kleinste bakkie waarmee die Surfer veilig gesleep kan word?

(Alhowel ek in die Vrystaat bly, is ek een getroue Leeu ondersteuner!)
Twee kitare en n Bosveld vuur wat brand
Hou my lief vir hierdie lewe
Hou my lief vir hierdie land
.....KZ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2016 @ 13:45:06 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek sleep myne met Forg Ranger 2.2 5 spoed en is baie tevrede ek het ook n surfer Delux met aircon Power Touch mower jvc Radio en cd player en ook exsta canopy wat voor aan die tent zip met yellow blade stabelizer geen woodrod ek het n woodrod meter met spaarwiel en nuwe bande . tekoop stuur my email vir photo.s

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2016 @ 14:05:52 pm
NO17
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 30 Oct 2016
Experience: 26 years
no17.klr@gmail.com
Twee kitare en n Bosveld vuur wat brand
Hou my lief vir hierdie lewe
Hou my lief vir hierdie land
.....KZ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2016 @ 14:43:21 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2700
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Welkom op die forum Andr.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2016 @ 15:18:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Welkom Andr. Soos WJ s....die 2.2 Ranger gaan lekker sleep, maar lees gerus meer oor ander fabrikaate ook....daar is wye keuse op die mark
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2016 @ 15:40:10 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years
Andre, welkom op die forum.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2016 @ 16:36:09 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Welkom hier tussen ons André, geniet die gesels.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2016 @ 17:48:33 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Welkom Andre

Oor jou rugbyspan kan ek niks doen nie. 34 jaar met n Cheetha getroud en kon haar nog nie bekeer nie. (Nog nie probeer DOOM spuit nie 😀😀😀😀😀)

Ek het Sprite Swing met 2.5D Hilux xtracab gesleep. Sleep soos n droom. 8km/Lt gekry as ek sleep. Ek kry nou 11.5km/Lt teen 120km/h sonder sleep.

Daar is egter baie bakkies (en Hiluxe) on van te kies. 

Sterkte met jou keuse.

 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2016 @ 07:30:47 am
Andre Smit
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 399
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 42 years

Hi anner André,

Het my Surfer al met 1600 Jetta4 gesleep, toe 1,9l Tdi Jetta en nou met die Tippertjie. (honde drink water uit Bakkiescoolinnocent).

Wat ek probeer sê is dat enigiets met 'n enjin grootte van 1600cc en meer die Surfer maklik en veilig sleep.

Die kleiner Bakkies soos die NP 200 Nissan, Bantam en Chev sal die wa maklik sleep maar dan kom jy by die uitdaging van sleepgewig van die wa teenoor die Tarra van die bakkie.

Hoe kleiner die sleepvoertuig, hoe meer gaan die wa hom rondpluk en veilige remafstand kan beinvloed word. 

Pakplek veral vir lang toere kan ook 'n uitdaging raak met die kleiner bakkies.

Wat ek dus sou doen is om te kyk na enige van die "ouer" 2,5 liter diesel bakkies of dan die nuwer turbo bakkies van 2 of meer liter. Die NAVARa's of Pathfinders, nuut of 2de hands gaan die Surfertjie sleep dat hy rekmerke kry.

Sterkte en geniet. ---  Maart 2019 DV, begin my en Magda se toertyd met die Surfer en die Tipperkie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2016 @ 14:35:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7861
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2016 @ 00:02:17 am
Fransie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 5 years
Hmm.

17, Daar is soveel opsies. Ek het ook destyds 'n lot bakkies ga ry. (Het 'n storie hieroor vertel op 'n ander draad)

Enigste wa, onder 3 liter wat nie 'n ossewa is nie - Is die Ranger 2.2

As jy hom by die regte handelaar koop, kos hy mider as die diesel jetta. Het myne nuut gekry met "De autobox" en spoedkontrole vir R360k. Kan nie vra vir beter nie. Dis 'n man se bakkie die, en so naas perfek as wat jy oot gaan kry. Challenge die ander veraardigers om jou iets beter te gee op daardie pryspunt...
WERK SE MOER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2017 @ 20:44:31 pm
willie
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 06 Jan 2017
Hi,
Het verlede week n Sprite Surfer afgesleep Mosselbaai toe met n 2.2 Ranger Auto.
Het gesleep teen 110-120km/h. Gemiddeld 8.2km/l gekry tot by Graaff-Reinet. Daarna teen n sterk head wind en 42 grade buite het die verbruik gedaal na 7.6km/l.
groete,
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2017 @ 09:22:52 am
Fransie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 5 years
Ek kom ook nou terug van DBN met my 2.2 en die slipstream agterna. Baie vol vrag, agv. Christmas shopping wat hand uitgeruk het.

DBN to Harrismit tussen 80 en 100km/h gehou - 9-10 Km/liter
Harrismit to JHB tussen 100 en 120 gehou - 8-9 Km/liter
JHB to Polokwane - *Onseker km/h* - 7km/liter

Sleep soos 'n droom, maar verkies om in Manual Shift te ry. De Autobox skop heeltyd op 6de toe, dan weer af vir optraande. Manual Shift hou ek hom in 5de, en skop af na 4de VOOR die bult. (Nie dikwels gevoel 4de is nodig nie, net vir baie steil bulte gebruik)

Spoedkontrole plus autobox op manual shift is vir my die beste, en 'n droom om so te sleep.

No.17 - Wanneer kry jy nou vir jou 'n Ranger?
WERK SE MOER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2017 @ 11:33:12 am
NO17
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 30 Oct 2016
Experience: 26 years
Eish, ek brand om my wa en bakkie te koop, maar dink vir eers nie aan Ford nie (lol)
Twee kitare en n Bosveld vuur wat brand
Hou my lief vir hierdie lewe
Hou my lief vir hierdie land
.....KZ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2017 @ 12:12:50 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Haha! Ja nee kyk... snaaks ek kry met 3.2 manual dieselfde verbruik... met fleetline agter...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2017 @ 12:20:59 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Eish No17 - nou vat jy dit biekie te ver en maak asof Ford nie 'n betroubare 4 wiele is nie - Dis darem glad nie soos die afkorting

Foute

Orals

Reparasies

Daagliks

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2017 @ 13:00:18 pm
Fransie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 5 years
Wahahaha

Jaja, so het ons almal maar 'n opinie.

My Fordtjie is darm nie so teleurstelling soos die "top of the range" Jap scrap wat ek voor hom gehad het nie. Vind nou nog "spares"in my garage rondle.

Brommer - Ek weet nie of dit waar is dat sommige diesels betjie meer gebruik tydens die eerste paar duisend nie (myne nog nuut) maar ek is seker jy sleep betjie makliker met die 3.2 en die enjin werk nie so hard nie. Ek gaan nie die debat rakend brandstof verbruik weer betree nie. As jy R400k opwaarts kan betaal vir 'n voertuig, EN 'n karevaan koop, EN 'n wegbreuk kan betaal, kan ek nie werklik sien hoe relevant die paar duisend 'n jaar vir diesel is nie. GEEN van hierdie vervaardigers is heeltemal "above board" met hul syfers nie. Ek ry bitter baie lekker, en betaal daarvoor met 'n glimlag ook nog.

My 10c is in...
WERK SE MOER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2017 @ 14:28:52 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Wahahaha

Jaja, so het ons almal maar 'n opinie.

My Fordtjie is darm nie so teleurstelling soos die "top of the range" Jap scrap wat ek voor hom gehad het nie. Vind nou nog "spares"in my garage rondle.

Brommer - Ek weet nie of dit waar is dat sommige diesels betjie meer gebruik tydens die eerste paar duisend nie (myne nog nuut) maar ek is seker jy sleep betjie makliker met die 3.2 en die enjin werk nie so hard nie. Ek gaan nie die debat rakend brandstof verbruik weer betree nie. As jy R400k opwaarts kan betaal vir 'n voertuig, EN 'n karevaan koop, EN 'n wegbreuk kan betaal, kan ek nie werklik sien hoe relevant die paar duisend 'n jaar vir diesel is nie. GEEN van hierdie vervaardigers is heeltemal "above board" met hul syfers nie. Ek ry bitter baie lekker, en betaal daarvoor met 'n glimlag ook nog.

My 10c is in...
neewat ek wou maar net noem toe ek syfers sien... brandstofvedbruik is die 1 ding wat ek nie oor kla nie.. wat het jy voorheen gehad?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2017 @ 15:12:35 pm
Fransie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 5 years
Brommer Ek was 'n Groot Toyota man en toe 'n Amarok gery wat my baie beindruk het - tot hy nie meer gery het nie. So les geleer en teruggekeer na die land van betroubaarheid en reswaarde en 'n Toyota Corolla 1.8 Exclusive aangeskaf (Amarok EN ou Hilux met 400k KM) igeruil) Groot verlies gehad op die Amarok.

Corolla was absoluut grootste gemors wat ek ooit besit het. Ratel geluide uit die dash, plastiek paneeltjies wat hier en daar afval, matte wat lostrek enenenen. Baie mooi, baie features, baie betroubaar en goeie reswaarde, maar wragtige Jap Scrap. Dan soek hul nog 120 duisend Rand meer vir die hilux 2.4 auto vs my 2.2 Ranger! Ford wat vinniger is, sterker trek, beter toegerus is EN 'n beter waarborg/diensplan het...

GEEN reswaarde gaan ooit daai 120k opmaak nie. My Ranger kos 'n katspeggie meer as die Corolla, en die corolla vergelyk nie.
WERK SE MOER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2017 @ 19:21:29 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Fransie, ek het wel vir mense genoem vir prys van Ranger, is dit beter as n sedan en dus daar sal ek saamstem behakwe op die waarborg, vandag beteken nie eers 10jaar waarbirg iets as hul jou in waarborgtyd net afgooi nie, of vir jou recon parte insit terwyl hul jou vertel jy kry nuwes...
ek hou van die look en hoe n corolla ry, maar twyfel of ek vir daai prys so kar sal koop... ek oek ernstig hilux en het paar dealers tans op R460k vir nuwe hilux 2.8 gd6 4x2 outomaties, wat ek dink nader aan regte waarde raak as R508k retail..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2017 @ 20:45:20 pm
Fransie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 5 years
Die corolla was vir my net die laaste strooi. Eintlik die 2.0 Diesel gesoek wat hul nie meer maak nie.

Het lekker gery - behalwe as daar 'n effe windjie van die kant af kom. EK het meer geklou as gery, regtig. En die goedjies wat loskom en afval - nee hel op 'n kar wat soveel geld kos...

Die Corolla kos R335k Die Ranger auto sonder cruise control R346 (spesiale aanbod te BB auto Polokwane). Ranger diensplan: 5 Jaar, 100000km, Toyota 3 jaar 90000km.

Diesel Jetta is ver bo R400k

Die toyotas hou goed waarde - AS jy die REGTE model koop. Die 2.8DC Hilux hou goed waarde ja. Probeer daai oefening met die 2.4 en leer meer.

Ek moes koop onder R400k, en op daardie pryspunt is die Toyota maar 'n aaklige affere in my opinie. Aarde nee. Ek is gelukkig, ek ry lekker en ek is nie tot in bankrotskap geleen nie.

Maar AANGESIEN ek jou nie kan oortuig nie, sal ek jou die guns doen en verwys na my "Toyota Ou" in Durban... Dis 'n sy en sy het nie tyd vir stories nie. Ek het baie tyd vir mense wat 'n reguit deal wil doen. BAIE reguit maar baie ordentlik. Se haar jyt gehoor sy maak 6 uur oop op 1 Januarie sodat klante hule karretjies kan haal. Sy het al bykans die aarde vir my en ander familie lede geskuiwe. Karen Moodley: Nul 7 Vier Ses Een Drie 6 8 twee 7.

WERK SE MOER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2017 @ 14:15:27 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2700
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Andr,
Daarkom mooi klein DC Bakkie uit later die jaar, maar seker nog nie in diesel vir beter sleep nie. Dit word op die Renault Duster gebaseer.
Prentjies wat ek gesien het was baie oulik.
1.5 Diesel sal seker eers volgende jaar hier beland.
Weet nie hoe goed hul meganies is nie.
Hou maar by Toyota terwyl hul nog in die motorhuis staan.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required