English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 531
Total Replies: 252 828
Total Views: 83 250 338
topics: 11 577
replies: 139 238
views: 39 343 415
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Sleepstang

replies: 1
views: 3106
12 May 2004
Anonymous
Ek het 'n voeltjie hoor fluit dat Kyknet beplan 'n program met die naam Sleepstang wat gaan handel oor karavane, parke en die mense wat kamp. Ek dink dit gaan 'n briljante program wees en kan nie daarvoor wag nie. Dit gaan ons die geleentheid gee om te sien hoe lyk die park met sy amblusie blokke.
Maar laat ek nie te veel uitlap nie, netnou is dit dalk 'n geheim.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2004
AWOD
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 115
Joined: 13 Sep 2004
JY HET MY NOU WRAGTIG NUUSKUURIG. EK HET OP STADIUM MET DIE PROGRAM AANKOPER VAN KYKNET KONTAK GEHAD OP ANDER FORUM/POSLYS. EK SAK KYK OF EK DIE NAAM WEER KAN OPSPOOR EN DALK IETS UITVIND
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za