English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 132
Total Replies: 227 713
Total Views: 82 280 869
topics: 777
replies: 12 446
views: 4 973 767
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Sleep wat

replies: 20
views: 5763
29 Dec 2016 @ 14:52:16 pm
De Wet
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 29 Dec 2016
goeie dag mense. Ek is maar nuut in die karevaan besigheid. Altyd saam mense gegaan maar nooit self gesleep ens nie. Ek ry n 2015 Renualt Duster 1.5Dci. Wat is die beste kombinasie karevaan om te sleep. Stel nie regtig belang in die trailer ding nie(baba van 2 maande) Asb gee raad. Kan nie die motor verander nie maar wat sleep mens??

Dankie vir die hulp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2016 @ 16:04:32 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years
Welcome De Wet, Have a look through the 'Towing Advice' section. Check the law regarding your vehicle mass vs. towed mass etc.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2016 @ 16:40:18 pm
De Wet
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 29 Dec 2016
Sal beslis dankie. Ek maar net onseker watter grote sal reg wees vir die voertuig om te sleep. Wil darm nie die enjin ens opneuk nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2016 @ 16:41:33 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 21 years

Kyk eerstens na jou voertuig se tarra gewig soos aangedui op jou lisensieskyfie. Dit moet gelyk aan of hoër wees as die woonwa se bvm ("gvm"). Kyk ook in die voertuig se boekie wat is die sleepkapasiteit. Dan moet jou bestuurderslisensie minstens 'n kode EB wees.

http://www.carmag.co.za/road_test/long-term-update1-renault-duster-15dci-dynamique-4wd-caravanning/

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2016 @ 18:14:10 pm
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

 Ek het so rukkie terug n Panther Alpha gekoop wat ek met n Suzuki Jimny sleep. Kyk bietjie na die volgende website: www.pantheraa.co.za. Fibreglass karavaan wat net oor 500 kilos weeg en dit is regtig goed uitgele. Ek het n taamlike groot voltent en rally laat custom maak by Venture tents. Die tent vat my  15 minute om op te slaan en dit het voldoende spasie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2016 @ 21:21:37 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Welkom op dum.
Panthera, Sherpa Tiny is basies die selfde.
Ander is die Skipper reeks wat geskik is vir jou groote voertuig.
Daar is ook 'n "teerdrop" fibreglass karavaantjie wat gemaak word,
Xcamper.co.za is al klaar 'n goeie begin.
Geluk met jou soektog...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2016 @ 10:16:18 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7611
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2016 @ 10:56:31 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 668
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Kyk eerstens na jou voertuig se tarra gewig soos aangedui op jou lisensieskyfie. Dit moet gelyk aan of hoër wees as die woonwa se bvm ("gvm"). Kyk ook in die voertuig se boekie wat is die sleepkapasiteit. Dan moet jou bestuurderslisensie minstens 'n kode EB wees.

http://www.carmag.co.za/road_test/long-term-update1-renault-duster-15dci-dynamique-4wd-caravanning/

Welkom, ek sou jou ook verwys na die artikel in Car magazine.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2016 @ 15:40:47 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4163
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

goeie dag mense. Ek is maar nuut in die karevaan besigheid. Altyd saam mense gegaan maar nooit self gesleep ens nie. Ek ry n 2015 Renualt Duster 1.5Dci. Wat is die beste kombinasie karevaan om te sleep. Stel nie regtig belang in die trailer ding nie(baba van 2 maande) Asb gee raad. Kan nie die motor verander nie maar wat sleep mens??

Dankie vir die hulp

Welkom op die forum De Wet. Hoop jy gaan baie hier kuier en jou ondervinding met almal deel.

Soos reeds genoem is die CAR toets 'n goeie begin. Hulle verwys nie veel na die gewigte soos Tare en GVM in die toets nie. Die Jurgens Expo wat CAR gebruik het met 'n BVM van 1300kg kan onwettig wees as die Tare v d kar minder as 1300kg is wat ek glo die geval is.

Volgens Renault kan die 4x2 wel 1200kg sleep en die 4x4 1500kg maar dit is alreeds meer as wat die wet bepaal jy mag sleep. So daar slaag hy die toets. Soos genoem sal jy dus beperk word tot 'n GVM vir die woonwa soos op jou lisensieskyfie aangedui word as die Tare v d kar. Dit blyk in die omgewing van 1100kg te wees. Mens behoort ook binne die perke te wees v d totale "combined" gewig van kar en woonwa soos die wet bepaal.

Renault gee 'n kerb gewig (nat)  wat hoer is as die tare (droog) wat in SA gebruik word.

Daar is genoeg woonwaens wat jy kan koop vir 'n begin van woonwasleep. Die Sprite Scout is binne die wet met 'n GVM van 950kg.

Ek hoop dit help.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2016 @ 19:17:40 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years
Danie die Expo se GVM kan onmoontlik 1300KG wees. Dit is die GVM van die Fleetline. Hy moet in die omgewing van 1100KG wees.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2016 @ 19:52:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13452
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Welkom op die forum De Wet. Hoop jy gaan baie hier kuier en jou ondervinding met almal deel.

Soos reeds genoem is die CAR toets 'n goeie begin. Hulle verwys nie veel na die gewigte soos Tare en GVM in die toets nie. Die Jurgens Expo wat CAR gebruik het met 'n BVM van 1300kg kan onwettig wees as die Tare v d kar minder as 1300kg is wat ek glo die geval is.

Volgens Renault kan die 4x2 wel 1200kg sleep en die 4x4 1500kg maar dit is alreeds meer as wat die wet bepaal jy mag sleep. So daar slaag hy die toets. Soos genoem sal jy dus beperk word tot 'n GVM vir die woonwa soos op jou lisensieskyfie aangedui word as die Tare v d kar. Dit blyk in die omgewing van 1100kg te wees. Mens behoort ook binne die perke te wees v d totale "combined" gewig van kar en woonwa soos die wet bepaal.

Renault gee 'n kerb gewig (nat)  wat hoer is as die tare (droog) wat in SA gebruik word.

Daar is genoeg woonwaens wat jy kan koop vir 'n begin van woonwasleep. Die Sprite Scout is binne die wet met 'n GVM van 950kg.

Ek hoop dit help.

Scout is baie nice....ouer modelle is nog ligter....500kg
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2016 @ 21:20:37 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4163
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Danie die Expo se GVM kan onmoontlik 1300KG wees. Dit is die GVM van die Fleetline. Hy moet in die omgewing van 1100KG wees.

Chris ek was verbaas toe ek sien die Fleetline en Expo is albei 1300 maar wie is ek om te stry as Jurgens dit so swart op wit publiseer soos in die samevatting hieronder. Selfs die "payload" is 250kg en die Fleetline is net 192kg.

As die tabelle nie leesbaar is nie kan ek in zoom en dit weer plaas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2016 @ 07:31:34 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years
Danie, nou s ek niks meer nie.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2016 @ 11:41:17 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4163
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Chris dis maar hoe dit gaan deesdae. Dit laat my dink nou die dag lees ek 'n toets op 'n abba wa vir bakkies en al die afmetings in in metrieke maat maar toe hulle die hoogte v d deur gee is die deur 55 voet hoog ipv 55 duim. Weet steeds nie hoekom net die deur se hoogte nie in metrieke maat gegee is nie.

Volgens Johann se syfers vir die nuwer model wat 'n 1210kg GVM gee vir die Expo en die 4x4 Duster dan maak die Duster dit net net binne die wet want ek sien hulle het wel die wa met 'n 4x4 gesleep waarvan die kerb weight 1288kg is so ek skat die Tare kan dan sowat 1240kg wees.

My spesifikasies hierbo was vir die 2012 modelle van Jurgens. Wonder dus hoeveel v d ander modelle het ook die verkeerde gewigte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2016 @ 16:17:26 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Welkom op forum geniet die wa gesoek en vertel/wys as jy een gekoop het
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2016 @ 17:36:09 pm
De Wet
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 29 Dec 2016
Julle manne help baie. Gaan beslis volgende week bietjie na dit kyk en vir julle laat weet. Voorspoed met 2017.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2016 @ 18:50:42 pm
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

Na my beskeie mening moet n mens jouself nie blind staar teen die wettige sleepgewig nie. Dit is tog vanselfsprekend dat jy binne die raamwerk van die wet moet bly as jy sleep. Dit is net hier waar die kinkel in die kabel is. Jy mag dalk wettig op die pad wees, maar dit beteken nie noodwendig dat jy lekker gaan sleep nie. Ek het self die fout begaan om my Jimny te gebruik om mee te sleep. Alhoewel die karavaan wat ek sleep wettig gesleep word, sukkel die Jimny teen opdraandes en is ek in die proses om dit in te ruil.

Wat ek probeer se is dat dit n goeie idee sal wees om slegs die wettige gewig wat die Duster mag sleep as riglyn te gebruik en n karavaan te koop wat ligter is as die toegelate gewig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2017 @ 17:21:29 pm

Riaan alhoewel ek saamstem in 'n mate glo ek die Jimny is sonder sleep alreeds 'n voertuig wat nie baie krag het vir sy massa nie. Om dan nog iets te sleep kan dit 'n baie ongemaklike ervaring maak selfs binne die wet.

As mens in hierdie voorbeeld v d Duster kyk het hy darem 240Nm se torsie wat genoeg behoort te wees vir kar en wa se GCM van 2 930kg volgens Renault se gewigte. As mens bv dit vergelyk met 'n Nissan bakkie van 20 jaar trug wat met sy 2.7 liter turbo diesel maar 204Nm gehad het. Ja ek stem saam die swaarder gewig v d Nissan bakkie sal meer stabiliteit gee maar mens sou baie meer kruip ook. Heelwat mense het die bakkie gebruik jare trug en gedink dis 'n goeie sleepkar.

Ek glo met 'n wa onder 'n GVM van 1100kg sal die Duster goed doen. As 'n 1e woonwa probeer mens maar die kombinasie en pas aan met tyd. Nie almal kan kies watse wa en kar die beste is en dit gaan koop nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2017 @ 20:01:03 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4163
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Julle manne help baie. Gaan beslis volgende week bietjie na dit kyk en vir julle laat weet. Voorspoed met 2017.

Voorspoed vir 2017 en geniet die soektog vir jou wa.

Hier is iets wat ek toevallig raakgesien het wat goed behoort te sleep met die Duster en baie slaapplek het. Dit is op Facebook geplaas.

Dit het 2 enkelbeddens en 2 hangmatte wat mens nie hoef te gebruik nie en dan die eethoekie wat in die aand in 'n dubbelbed omskep word. Mens kan ook tussen die enkelbeddens deur die dag jou eetplek maak as jy binne wil eet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2017 @ 07:36:23 am
JB101
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 05 Sep 2012
Experience: 44 years
Welkom De Wet. Ek gee graag my 5 sent advies. Daar is baie veranderlikes waarvan ons sekerlik nie weet nie. So in my opinie moet jy kyk na ouer karavane. Die 80's se Sprite Sprint, Swift en Caravette 4 en 5 (in goeie toestand). Jou Renault sal lekker sleep.
Dan as jy sien jy hou v sleep en kamp kan jy in die toekoms jou kar verander met iets sterker wat weer iets groter kan sleep. Jou ou karavane hou waarde en sal jy maklik jou geld weer terug kry as dit wil verkoop en opgradeer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required