English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 934
Total Replies: 224 848
Total Views: 82 148 815
topics: 772
replies: 12 362
views: 4 966 674
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Sleep spieels

replies: 20
views: 641
04 Nov 2017 @ 16:20:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13007
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek het hierdie spieels gekry...is daar iemand wat weet hoe mens dit op kar se spieel vasmaak?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2017 @ 16:21:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13007
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2017 @ 16:23:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13007
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek het dit so vasgemaak...maar ek dink die straps gaan afgly in die ry...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2017 @ 16:26:49 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1966
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Die oop gedeelte word oor die huidige karspieel geskuif en met die bande vasgemaak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2017 @ 16:30:45 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1966
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Dit is reg so. Dit is veronderstel om meer oor die spieel te pas. Bracket lyk bietjie klein.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2017 @ 17:39:16 pm
Anonymous
Geert, hulle is reg so. Skuif net die spiëel nader na die voertuige se spiëel sodat hulle bykans aan mekaar raak.
Ek het ook so stel wat ek nie meer gebruik nie omrede die goed my seesiek gee terwyl ek ry.
Ek het die rubber bande gewoonlik redelik styf oor die voertuig se spiëel gespan en dan "gelock" met cable ties.
Die bande kom los van die voertuig vibrasies, daarom is dit beter om hulle te lock.
Hulle werk nogal doeltreffend, maar net daardie seesiek het ek van genoeg gehad.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2017 @ 19:17:55 pm
Dolrik
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 47
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years

Ek het ook sulkes, ek oorkruis die bande dan werk dit vir my beter.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2017 @ 19:31:28 pm
Anonymous

Geert, ek dink daai spieëls is bietjie klein vir jou bakkie,  jy kry verskillende grootes.

Die plastiek wat jy in jou bestaande spieël haak,  is reg, maar dit moet baie dieper na binne in gaan sodat die buitenste rek nie so "los"  vastrek nie, soos Dennis noem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2017 @ 20:07:56 pm
Anonymous

Geert, ek dink daai spieëls is bietjie klein vir jou bakkie,  jy kry verskillende grootes.

Die plastiek wat jy in jou bestaande spieël haak,  is reg, maar dit moet baie dieper na binne in gaan sodat die buitenste rek nie so "los"  vastrek nie, soos Dennis noem.

Johann, terwyl jy nou op aanlyn is, sms my jou nommer asb, ek het dit verloor.
Jammer vir die kaping, Geert
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2017 @ 06:41:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13007
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dankie vir almal se terugvoering....waardeer. Ek dink ook die bakkie se spieels gaan nie saam met hierdie sleep spieels werk nie. Soos hy daarop was per foto, kon ek hom maklik afhaal...dink hy sou self afval binne die 1ste 100m. Miskien modify???
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2017 @ 06:59:47 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1265
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years
I have the identical mirrors on my cruiser, whose mirrors are a lot bigger than that and they stay on perfectly with no cable ties.
As said move the whole thing closer to the vehicle body.
I must say here that the cruiser's mirrors are more square than those in the pics.
I'm using a reversing camera at the moment, but am battling with the glare to see well.
I'm going to try a cell phone, non reflective screen protector now.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2017 @ 07:00:12 am
Anonymous
Geert, ek het myne destyds by Outdoor Warehouse gekoop toe ek nog die dc bakkie gehad het. Dit is hoekom ek hulle moes lock met cable tie agv dat hulle nie ordentlik pas op groot spiëels nie.
Ek vermoed dat hulle vervaardig is meer vir sleep karre waarvan die voertuig se spiëel covers nie so groot is nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2017 @ 08:57:06 am
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 172
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 46 years
Ek het my rekke net oorkruis vas gemaak en walla geen afvallery meer nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2017 @ 19:06:14 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4074
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Geert soos reeds genoem is lyk dit asof daai spieels gemaak is vir kleiner motor spieels. Ek het ook die tipe met dieselfde rekke met tande in en ek vind dit vreemd dat hulle kan loskom aangesien daai dwars rubber keer dat hulle nie kan losgly nie. Wat ek wel kan by voeg is dat die rekke met tyd "perish" en ek weet nie of daar 'n plek is waar mens die rekke alleen kan koop nie.

My ondervinding was as mens die sleepspieel oopmaak tot die boonste en onderste deel || is en die opening is minder as jou voertuig se spieels dan gaan hulle nie lekker werk nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2017 @ 19:59:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13007
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Danie. As jy daai straps moet vervang...gaan Velcro nie werk nie of soek mens daai rek aksie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2017 @ 20:11:08 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2322
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Geert, gebruik ou motorbinneband (tube), sny dit in ringe van ongeveer 20mm wyd. Jy kan dit ook SAAM met die bestaande rekke gebruik, so twee of drie saam met die oorspronklikes. Het nooit gesukkel met die tipe spieëls nie. MB het ook redelike dik/vet syspieël wat vasmaak bemoeilik.

Ek het vir jare dit so gebruik, het nou nog sulke spieëls, alhoewel ek wa verkoop het. Ek het ook dan altyd so ekstra sak rekke (binneband) saamgery, baie nuttig om iets (tentpale - tentpenne ens) bymekaar te hou.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2017 @ 22:53:07 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4074
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Danie. As jy daai straps moet vervang...gaan Velcro nie werk nie of soek mens daai rek aksie?

Geert mens soek daai rek aksie. Ek het van daai ronde swart 8mm rek gekry wat ek dan dubbel oor die spieel trek waar die punte aan een kant net geknoop is en die lus aan die ander kant oor die hakkie inhaak.Ek het wel 2 ekstra spieels maar omdat hierdie spieel ook 'n wyehoek spieeltjie inhet verkies ek dit bo die ander spaar spieels.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2017 @ 09:59:47 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Op my spiels wat nou verlate op 'n rak in my motorhuis le, klip een kant van die ruber band vas op die een arm(bo), en dan ruig ek die los stuk van die band deur 'n ratchit meganisme op die ander arm (onder) wat die  verleng spiel goed vastrek teen die bakie spiel. As ek nou na die spiel se bande kyk, is daar nie 'n vas trek meganisme nie hoe trek jy hulle styf? undecided Of is ek nou weer dom?

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2017 @ 13:58:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13007
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dankie vir almal se idees en wenke! Sal die naweek kyk wat ek kan maak....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2017 @ 14:03:09 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13322
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het ook sulkes, ek oorkruis die bande dan werk dit vir my beter.


Voor ek die tru kamera begin gebruik het, het ek ook dieselfde tipes gehad.
Het die straps ook oorkruis vasgetrek. Ek het nooit die probleem gehad dat hulle los vibreer nie.
Terloops ek het ook spaar straps vir hulle daai tyd by Brits karavane gekry.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2017 @ 15:43:08 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1408
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years
Geert
Jammer antwoord nou eers.
Daardie spieëls is te klein vir jou voertuig. Wat almal miskyk is dat daar nie 'n tweede skarnier aan die armpies is waar hy moet buig om oor jou spieël te pas nie. Jou armpies se buig se gradient is nie verstelbaar nie.
Die wat ek het skarnier op 2 plekke. Teenaan die spieël waar hy 'oopmaak' en dan waar die armpie moet buig aan die bo en onderkant waar hy aan die voertuig se spieël moet pas.
Dan pas en werk die rekke want die armpies is gelyk teen die voertuig spieël se randte onder en bo aangesien jy die hoek van buiging kan verstel.
Met hierdie gaan jy sukkel aangesien dit nie pas nie.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required