English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 147
Total Replies: 246 618
Total Views: 83 066 634
topics: 11 331
replies: 135 042
views: 39 237 667
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Sleep met fixed awning

replies: 23
views: 295
04 Mar 2020 @ 07:45:08 am
Jakes
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 30 May 2016
Experience: 26 years

Wil net hoor hoe sleep julle met die fixed awning wat in die zip sak is: met die stutte uit, of met die awning wat hang teen die karavaan? Vind dat daar redelike wrywing is teen die karavaan as hy hang wat dan merke maak. Is die doel van die stutte om dit te voorkom, of net om die awning uit die pad te hou as jy die deur wil oopmaak?

Ek was nog nie orals nie, maar dis op my lys !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 07:52:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sover ek verstaan is dit net daar om uit die pad te hou om deur oop te maak. Ek het nie op nie...ek lig hom maar bietjie met die hand as ek deur oop maak....min genoeg moeite.  Ek gaan nou al vir die 5de jaar met sleep van leisure awn langs karavaan en het nog niks merke op my wa nie....weet nie of ek iets anders doen nie? Kan jy miskien foto plaas van merke....nog nie gesien nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 07:53:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15901
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit wat ek gesien het soos die mense sleep hang die awning af en word die stut slegs gebruik om die awning op te lig om die deur te gebruik.

Dan kan ek by sê ek self sal ook nie daarvan hou as daai awning merke skuur teen die wa as jy sleep nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 08:06:30 am
Jakes
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 30 May 2016
Experience: 26 years

Sover ek verstaan is dit net daar om uit die pad te hou om deur oop te maak. Ek het nie op nie...ek lig hom maar bietjie met die hand as ek deur oop maak....min genoeg moeite.  Ek gaan nou al vir die 5de jaar met sleep van leisure awn langs karavaan en het nog niks merke op my wa nie....weet nie of ek iets anders doen nie? Kan jy miskien foto plaas van merke....nog nie gesien nie?

Geert, sal n foto later neem en plaas, maar hy beskadig die verf. Die karavaan se oppervlakte is mos nie glad op die kante nie, nou hy skaaf die verf van die "knoppies" af. Hoop jy verstaan my beskrywing ? Ek weet nie of dit dalk kon gebeur het toe die karavaan dalk op n grondpad gesleep was en die stof tussen die karavaan en die awning ingekom het en dalk n rol gespeel het nie, seker moontlik ?

 

Ek was nog nie orals nie, maar dis op my lys !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 08:15:49 am
Jakes
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 30 May 2016
Experience: 26 years

Dit wat ek gesien het soos die mense sleep hang die awning af en word die stut slegs gebruik om die awning op te lig om die deur te gebruik.

Dan kan ek by sê ek self sal ook nie daarvan hou as daai awning merke skuur teen die wa as jy sleep nie.

Ek het ook so gedink - en gebruik. Maar nou vra ek myself hoekom is daar dan stutte die hele lengte van die karavaan, as jy dit net by die deur gebruik ? Dit is wat my laat wonder het.

Ek was nog nie orals nie, maar dis op my lys !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 08:25:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15901
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Shoe ek praat onder korreksie, maar ek het net die twee stutte by die deur gesien.  

Dan weet ek ook nie hoe swaar is daai awning in die sak nie.  As hy op die stutte lê gedurende sleep sal die gewig nie die skroewe van die stutte uit die wa uitrek nie.  Daai skade sal dan erger wees as die skuur merke.

Geert gebruik so awning aan beide kante van sy wa.  Dink ons moet maar hoor wat hy sê.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 08:29:16 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2970
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

More Jake's. Ek het my awning wanneer die Dak gesak het oor gerol dat hy halfpad op die dak le. Dit help met gewigs verspreiding van die awning en ook dat hy nie  soveel hang aan jou dun aluminium beading waar in Hy in slide en hang. Dan het ek n awning support gemaak wat hom in die middel vas hou dat Hy nie rond beweeg. Die merke wat Hy Los is omdat hy rond beweeg terwyl jy sleep. Probeer gerus so awning support dit het baie goed vir my gewerk. Tyd gelede het ons baie die onderwerp bespreek.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 08:31:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink Jakes sin is die awning wat saam met sy wa uitgekom het....dink al die Sprite modelle vanaf 2016 op het dit as standaard.....maar is met die seil gedeelte sonder pale as ek fit reg verstaan? Myne is die Howling moon leisure awn met die vasgewerkte extrusion.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 08:38:39 am
Jakes
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 30 May 2016
Experience: 26 years

More Jake's. Ek het my awning wanneer die Dak gesak het oor gerol dat hy halfpad op die dak le. Dit help met gewigs verspreiding van die awning en ook dat hy nie  soveel hang aan jou dun aluminium beading waar in Hy in slide en hang. Dan het ek n awning support gemaak wat hom in die middel vas hou dat Hy nie rond beweeg. Die merke wat Hy Los is omdat hy rond beweeg terwyl jy sleep. Probeer gerus so awning support dit het baie goed vir my gewerk. Tyd gelede het ons baie die onderwerp bespreek.

 

Goeie plan, dankie. Kan jy onthou wat die "topic" se naam was? Het vanoggend gesoek maar kon niks kry nie. Probeer maar deesdae eers soek voor ek vra sealed.

 

Ek was nog nie orals nie, maar dis op my lys !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 08:40:53 am
Jakes
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 30 May 2016
Experience: 26 years

Ek dink Jakes sin is die awning wat saam met sy wa uitgekom het....dink al die Sprite modelle vanaf 2016 op het dit as standaard.....maar is met die seil gedeelte sonder pale as ek fit reg verstaan? Myne is die Howling moon leisure awn met die vasgewerkte extrusion.

Myne het pale, is maar soos n standaard rally tent, die dak is net in die sak teen die karavaan.

 

Ek was nog nie orals nie, maar dis op my lys !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 08:47:32 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2970
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Jakes. Soek onder "Rally met hangsak".

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 08:57:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Myne het pale, is maar soos n standaard rally tent, die dak is net in die sak teen die karavaan.

 

Ek dink dis waar my leisure awn verskil van joune. Myne dink ek is heelwat swaarder met daai extrusion en pale wat alles vas is aan seil. Ek kry ook nie dat hy so rond wapper soos sommige na verwys nie. Omdat joune heelwat ligter is, kan hy makliker rond wapper aan die kant en dan seker skade kan veroorsaak. Om dit te verbeter het ek al gesien mense maak toue vanaf sak vas aan die karavaan se handvastels sodat hy meer stil lê tydens sleep

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 09:25:31 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9275
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Op die explorer het hy still gehang en geen merke gelos nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 09:31:32 am
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1419
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek het 'n laaghout plankie wat gebruil word om die awning effens op te lig sodat die deur kan oopmaak. 

Ek het regtig nie 'n saak met verf wat deurskuur op die knoppies nie. Ak sal my daaroor begin bekommer wanneer die aluminium begin deurskuur, en teen daardie tyd kamp ek al lankal in die Groot Kampeerterrein.

Ons sin is volgens voorskrif gemaak, en wanneer al die mure en skirting aangezip is het ons 'n volledige tent. Een van die paar beste goed wat ons nog met die karavaan aangevang het.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 12:55:18 pm
Jakes
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 30 May 2016
Experience: 26 years

Sover ek verstaan is dit net daar om uit die pad te hou om deur oop te maak. Ek het nie op nie...ek lig hom maar bietjie met die hand as ek deur oop maak....min genoeg moeite.  Ek gaan nou al vir die 5de jaar met sleep van leisure awn langs karavaan en het nog niks merke op my wa nie....weet nie of ek iets anders doen nie? Kan jy miskien foto plaas van merke....nog nie gesien nie?

Merke is by die rooi sirkels. Lyk al beter van ek hulle skoon gemaak het.

 

Ek was nog nie orals nie, maar dis op my lys !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 13:02:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Merke is by die rooi sirkels. Lyk al beter van ek hulle skoon gemaak het.

 

Is dit die zip wat die skade veroorsaak?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 13:06:58 pm
Jakes
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 30 May 2016
Experience: 26 years

Is dit die zip wat die skade veroorsaak?

Volgens die wit merke op die sak, kan ek sien hy het geskuur, dit is nie die zip nie. Die zip staan ook redelik weg en raak nie die karavaan nie.

 

Ek was nog nie orals nie, maar dis op my lys !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 13:08:03 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

My kombinasie is dieselfde as Geert sin en ek maak hom vas met 'n cabletie aan die middelpaal se bracket. Dan pla hy nie met die deur oopmaak nie. Het verlede jaar by PE geskrik toe ek in die spieel sien dat die wind die awning 90 grade met die wa oplig. Maak nou permanent vas en glad nie merke op wa nie.

 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 13:17:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nounet op my wa gekyk en sien geen merke nie. Soos genoem sleep ek nou al sedert einde 2015 so. Al wat ek kan dink is, is soos bo reeds genoem dat jou tent miskien makliker rondbeweeg in die wind tydens sleep as due leisure awn wat swaarder is. Maak maar die hoeke vas met toue om die handles en in die middel deur die opening van tentpaal houer soos Jan Meyer doen

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 13:24:16 pm
Jakes
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 30 May 2016
Experience: 26 years

Dankie vir almal se raad en julle insette, waardeer.  Ek dink met Bak oor se patent en n paar cable ties gaan ek die probleem oplos.

Ek was nog nie orals nie, maar dis op my lys !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 13:34:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie vir almal se raad en julle insette, waardeer.  Ek dink met Bak oor se patent en n paar cable ties gaan ek die probleem oplos.

Wees maar versigtig.....daai bracket is nie daarvoor gemaak nie...hy noem juis op die ander draad dat daai bracket nie baie vas is nie en moes hom oor vas maak met groter skroewe en pretley patty. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 13:36:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9275
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie vir almal se raad en julle insette, waardeer.  Ek dink met Bak oor se patent en n paar cable ties gaan ek die probleem oplos.

Kon John jou ook raad gee.....lol. laughing

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 18:51:08 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2970
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Kon John jou ook raad gee.....lol. laughing

 

 

Eish. Hoe ge bruise is my feelings nou. Ek het juis gewonder waaroor ek en my berader volgende gaan gesels 🤣

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 07:47:11 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 317
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

My bushlapa het een op sederd ek hom gekoop het 5 jaar terug en nog geen merke nie. het nie stute nodig want hy sit lekker hoog. 

My swaar se karavaan het een op en hy gebruik die een stut om op die pad die deur oop te maak. Gebruik altwee stute as die karavaan by die huis staan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za