English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 883
Total Views: 83 201 316
topics: 798
replies: 12 798
views: 4 961 315
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Sleep enigiemand 'n Exclusive met 'n Automati

replies: 10
views: 13244
15 May 2007 @ 11:21:31 am
Kaspaas Breekwater
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 01 May 2007
Experience: 18 years
Ek het so pas my 2.9 Turbo diesel handrat, verruil vir 'n 3.2 Petrol Automaties, maar nou hoor ek al genoeg gerugte dat ek ekstra verkoelers vir die ratkas moet aanbring, en dat automatiese ratkaste glad nie ontwerk is om die tipe gewig te sleep, en dat die standaard verkoelers nie die ratkas olie ook kan koudhou tydens ver sleep nie ens ens . Sleep enigiemand op die forum 'n Exclusive met 'n automatiese ratkas ? Wat is julle gevoel, of is die gerugte feitloos en maar net stories ? Kaspaas Breekwater
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2007 @ 23:18:47 pm
Edric
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 28 Apr 2007
Sorry, I should have said so. They were all automatic Edric Russell
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2007 @ 21:12:10 pm
Jorg
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 18 Apr 2007
Die stories wat mens hoor van outo ratkaste wat warm word en so aan is meestal gebaseer op die ou ratkaste van die 70's en 80's. (Onthou iemand nog die ou Chev Kommando met sy 2 spoed ratkas?). Die nuwe geslag outo kaste is uiters robuust en in baie gevalle is 'n ratkas olie verkoeler standaard. Self sleep ek met 'n Jeep Cherokee 2.8l CRD met 5-spoed outo kas en het in die laaste paar jaar geen probleme met of die ratkas of oorverhitting gekry nie. Ek dink nie ek sal op die stadium ooit weer met 'n handrat wil sleep nie (die gladheid tydens wegtrek, geen agteruitloop teen steil opdraandes as mens wegtrek nie, en boonop niks van daardie duur reuk wat van 'n gebrande koppelaar af kom nie!). :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2007 @ 20:47:20 pm
Lord oom piet
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 330
Joined: 16 Feb 2005
Experience: 20 years
Hi Kaspaas Ek sleepmy wilk n 1984 wat ook n dubbel as is en onthou dit was nog swaar karavane gewees met n 300e mercedez wat ook outamatiese ratkas het. Ek ondervind geen probleem met oor verhitting of dat my ratkas wel warm word nie. Die enigste issue is dat ek elke 15000 kilo my ratkas olie vervang. Dit is nogal belangrik want met n outamatiese rakas verllor jou loie sy dikte gouer en dit kan dan ratkas probleem veroorsaak. So vervang die ratkas olie gereeld en dan geen probleme
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2007 @ 17:52:14 pm
Jorg
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 18 Apr 2007
"...olie verloor sy dikte gouer..."!!? Dink jy bedoel viskositeit? En nee die verander ook nie "gouer" as mens sleep nie. Indien 'n outo kas wel oorverhit sal die olie so 'n gebrande vernisreuk afgee, dan is dit verseker nodig om dit so gou moontlik te laat vervang. Meeste outo kaste het ook twee filters, een wat so elke 60,000+ km vervang word (glad nie duur nie, en ook meestal 'n interne een wat so 150,000+ km vervang word (gewoonlik saam met die olie). Wat ook belangrik is om seker te maak dat die REGTE olie volgens vervaardiger spesifikasie, bv. ATF4, gebruik word. Moet NOOIT iets anders gebruik nie, bv. ATF3 in plaas van ATF4, ratkaste word ontwerp vir die eienskappe van 'n spesifieke olie. Solank mens daarby hou sal mens geen spesiale voorsorg hoef te neem met 'n outo kas nie (behalwe natuurlik as die karavaan se massa die voertuig se maks sleepmassa spesifikasie oorskrei...). Dis 'n mors van geld om elke 15,000km 'n outo kas se olie te vervang (dit sal egter nie skade doen nie behalwe aan jou beursie; maar nou ja as dit jou 'n gevoel van veilgheid gee...!)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2007 @ 14:15:26 pm
Linton
New Member
14% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 11 Jun 2007
Hi fellow concerned auto towers, I recently got rid of my Mazda 2.5 Drifter, due to major major problems with the engine. (A very long story). I purchased an Isuzu KB300 Auto and went to the local GM dealership in Boksburg to ask about the towing performance of the vehicle. The technical manager informed me that in his opinion the vehicle struggled to pull away in auto and he allmost recommended that i rather look at a manual drive. This did not by no means put my mind at ease. Have i bought a vehicle which is, like the Drifter, going to give me problems going forward?? I tow a Gypsey Regal. Anyone with brighter information must please reply. Thanks LL
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2007 @ 09:18:38 am
Johan
Titanium Member
14% Profile Strength
Posts: 596
Joined: 17 Apr 2007
Kaspaas Het my Exclusive gesleep met 'n Toyota Prado V6 outo sonder enige probleme, sleep soos 'n droom en het nooit oorverhitting van ratkas beleef nie. Het langafstande (Gauteng na Kaap) een maal per jaar gesleep, met korter afstande (Gauteng na Warmbad) een maal per maand. Kampgroete Johanvv
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2007 @ 12:53:39 pm
Kobus
New Member
14% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 14 Aug 2007
EK sleep 'n Exclusive 2005 model met n Grand Voyager 2.8L CRD LWB SE Auto. Dit is n wonderlikke voertuig met BAIE krag solank jy nie berge en styl opdraandes ry nie. Die voertuig word so warm dat hy geen krag het nie en dan teen 30 - 40km teen die bulte uitkom. Steves Auto clinic en Dastek sê hulle kan geen modifikasie doen nie aangesien daar te veel elektronika is. Dit is 'n nagmerie om vanaf die suidkus terug Pretoria toe te sleep. Kan iemand dalk help met raad of voorstelle? Groete Kobus
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2007 @ 13:53:37 pm
Diederik
Silver Member
11% Profile Strength
Posts: 91
Joined: 17 Apr 2007
Hi Linton would you please share you problems with me as I am driving a FORD 2.5TDI. So far I have had very bad services by FORD and this makes me worried. Email Address DStrachan@spoornet.co.za Thanks Dick
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2007 @ 23:58:00 pm
louis
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 20 Aug 2007
Ek sleep n 2005 Penta met ML 320 Benz . Gedurende Des , met baie vrag , het die aircon afgeskakel teen Tradouws pas,omrede die voertuig redelik warm geword het, en ek het aanvaar dis n voorsorg wat die voertuig tref. Buite temperatuur was baie warm , en ek het geensinds probeer om die voertuig te "spaar " nie . Januarie op pad terug van Plett, het die voertuig ook baie warm geword teen Houwhoek pas. Ek moet se , ek het n paar voertuie verby gegaan teen die opdraand (wat nie gesleep het nie ), , en ons voertuig en karavaan was baie swaar gepak. Ek aanvaar dat ek miskien te hard op die voertuig was, maar aangesien die voertuig slegs 80 000 km afgele het, was ek nogtans teleurgesteld dat dit gebeur. So ja, of dit die outomaties is , en of die voertuig maar net te hard werk , weet ek nie , maar ek het ook die ondervinding gehad .
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2007 @ 21:08:30 pm
Andrew
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 07 Dec 2007
Modern autos are controlled by electronics, they are designed by skilled engineers who programme them for efficiency and longevity. The gearbox itself will know when it's battling, and select the correct ratio. My personal practise (albei to date with only a trailer) is that if I'm tackling a serious incline, I will select 4 to shift it from overdrive to a more direct ratio, and to prevent it from sliding back to overdrive should I lift off the throttle approaching a bend or slower vehicle. No problems to date, and far less strain on the driver, not having to worry about the correct gear selection. And yes, most of the high performance boxes (those designed for 250 Nm or more) will have oil coolers as standard.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za