OK
Kom ons hoor van die "Sleep Geskiedenis - Towing History" wat snaaks was/is soos die hier onder, ek kry nie op vriend Google prentjies nie.
Wie kan onthou van daai groot "pocket" wat jy voor die karavaan gekry het, hy het op die kante van die karavaan voor ingeskuif en dan so 750 - 1000mm ring / gat voor gehad ? Die wind het dan ingeblaas tot hy vol wind was dan was die karavaan se neus een groot halwe bal teen die karavaan gewees ?
Baie interesante deel van die ontwikeling van waar ons luukse waens vandaan kom.
Dit was nou goed. Dankie
Die trapezuim wings agter op die woonwa. Het glo gewerk.
Nico
Praat jy van daai wat hulle agter op die "canopies" en op die stasiewa se hoeke gesit het ?
As dit is, is dit wat ek ook sê want dit breek die "drag"
Juis hulle maar trapezuim het sulke groot swart wings gemaak wat vasgeclip het op die wa agter
Ek onhou dit goed, nie self gesleep toe nie.
Onthou jy hierdie een ? Ek het dit in tydskrifte gesien en so 1 of 2 op die pad.