English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 697
Total Views: 82 536 865
topics: 586
replies: 3 630
views: 3 322 914
Share all those nice recipes with everybody...

Slap pap poffertjies

replies: 4
views: 4959
18 Aug 2016 @ 20:29:17 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
lekker saam met braai vleis of self vir ontbyt saam met jou eiers en spek
maak n stywe slap pap dirt beteken nie te styf nie n bietjie slap
so 1 koppie mieliemeel een 3 koppies water
Om die poffertjies te maak
1 kopppie slap pap
2 koppies koekmeel
2 koppies gerasperde cheddar kaas
3 teelepels bakpoeier
2 eiers
halwe teelepel rooipeper
kwart teelepel mosterd poeier
knippie sout
en aromat
Warm olie om die poffertjies in te braai
meng alles saam, behalwe die aromat in n groot meng bak meng alles goed deur
Skep lepels vol in die warm olie en braai tot goudbruin maak seker die olie is nie te warm nie
Haal uit en strooi aromat oor en geniet saam met jou ontbyt
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2016 @ 14:51:16 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2766
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Klink heerlik.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2016 @ 16:41:35 pm
Piet Pad
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 87
Joined: 16 Feb 2016
Experience: 32 years
Herman. Dit is 'n wenresep daai. Almal moet dit probeer. Sommer vir 'n middag 'snack' as jy niks te doene het nie ook. Geniet
'n Glimlag is gratis!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2016 @ 16:59:22 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Lekker een sal nog een by sit
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2016 @ 10:06:54 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8380
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Het sondag oggend vir ontbyt saterdag se braai en pap ge eet saam n eier oor die pap.

Nou is ek honger.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required