English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 402
Total Replies: 232 449
Total Views: 82 431 134
topics: 10 886
replies: 126 320
views: 38 907 797
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Skottelskaar braaier

replies: 20
views: 380
05 Oct 2019 @ 12:11:32 pm
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1775
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

Wie gebruik nog 'n skottelskaar braaier ?

My Cadac skottelskaar is vanjaar 50 jaar oud  -  in 1969 gekoop saam met my eerste karavaan.  Myne het nog die geel ring en geel pyp en werk nog al die jare soos 'n droom en het saam met 'n duursame swart seilsak en ritssluiter gekom  -  lank voor die dae van klitsrits.  Die latere braaiers was volledig Cadac-blou  Ek weet dat in die Kruger Wildtuin se piekniekplekke kan jy van hierdie gasbraaiers huur dan hoef jy dit nie saam te piekel en te was nie.

Ek wonder of die ou wat dit destyds by Cadac ontwerp het, ooit sou kon dink dat dit  50 jaar later nog fluks verkoop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2019 @ 21:55:32 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4147
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Lennie, I still have mine not quite as old as yours but I haven't used it for some time now. I don't need it at home so only get the chance to use it while camping.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 06:56:09 am
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 156
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 34 years

Hi Lennie I have the same ,not sure how old but must be in the same region ? The skottel itself is of a much better quality then to days.

Unfortunately times change and I hardly use it today ,hangs in its bag in the garage.

Today we use a 2 burner gas stove and 2 heavy metal plates and find it more practical to use while camping.

Unfortunately I missed you in the KNP during May /June but I did say hello too Chris at Tsendze.

In 2020 again May/June will be in 5 camps perhaps we will meet ?. Look forward to it.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 07:58:06 am
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 156
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 34 years

Talking about Tsendze( our first time) reminded me of another "oldie"the 100 Cp gas lamp we used for lighting .Found it in the garage in its original packing bought from Dions at a price of R6.99. Not sure of the date but it must be at least 30 years or older ? Can you believe it the mantles cost today , a lot more.

As my caravan fridge runs on gas ,our total experience relied on gas except for the caravan internal  lighting  itself. Very back to nature and living the bush experience ,loved it.

The only comment I have that during the day the camp looked like a Eskom solar farm and that did distract from the bush experience.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 11:35:51 am
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1775
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

Thank's for the feedback guys.  My skottel is packed  in the nose cone of our van and is still used when camping.

Tsendze :  Our trip in May 2019 had to be cancelled due to an emergency back operation my wife had.  However, Tsendze will certainly see us in May 2020 !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 13:29:25 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 863
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Talking about Tsendze( our first time) reminded me of another "oldie"the 100 Cp gas lamp we used for lighting .Found it in the garage in its original packing bought from Dions at a price of R6.99. Not sure of the date but it must be at least 30 years or older ? Can you believe it the mantles cost today , a lot more.

As my caravan fridge runs on gas ,our total experience relied on gas except for the caravan internal  lighting  itself. Very back to nature and living the bush experience ,loved it.

The only comment I have that during the day the camp looked like a Eskom solar farm and that did distract from the bush experience.

I bought my old 100cc gas lamp for even cheaper than yours. It was bought at PnP Hypermarket in Brackenfell for R5,99 in the late 70's. It is still in its original box (with the price on it) and kept in the caravan permanently, although used seldomly. I think the last time I used it was during our first stay in Tsendze in 2016. Since then I switched over to LED's.

I also had one of those old skottel braai's but gave it away to my garden boy as I do not like a skottel braai - probably to stupid to use it properly. Nowadays I prefer to use one of those mini gas stoves which uses those small gas cannisters (spelling of the last word???).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 17:58:43 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1744
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ja, ons het seker ook so vyf jaar terug opgehou om die skottelskaar braai saam te ry in die karavaan. Gebruik hom glad nie meer nie. Ons werk maar met gewone pan op gas- of elektriese stoof.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 18:07:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14156
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek was nog nooit n voorstaander van n skottelbraaier nie. Al waar ek een gebruik is as ons een huur in die KNP, maar verder geen behoefte om een te besit nie. Die hitte verspreiding werk nie vir my lekker nie. Hang seker af wat jy braai. Ek besit eintlik bittermin gas braai produkte....meeste al verkoop. Wat vir my nogal lekker gewerk het was die Alva pan met die 3x branders...maar het ook al intussen nuwe base gekry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 18:34:13 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Ons gebruik ons ene redelik gereeld vir roerbraai

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 20:00:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8198
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het n regte skottelskaar van die plaas. 

Gebruik hom gereëld.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 20:38:47 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 530
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Ek het 'n 3 poot Cadac skottelbraai met die potjiekos staander  as geskenk gekry in die 80's. Het nog nooit die potjiekos stander gebruik nie. Die skottel het ek ook 'n paar jaar terug laas gebruik. Alles gly af na die middel toe.

Ek maak gebruik van 'n Alva 3 "burner" wat vir my baie lekker werk. Maak ook "steak" lekker gaar as die weer dit nie toelaat om te braai nie.

Ek het ook nog 'n 100c Gaslamp in sy oorspronklike verpakking. Ongelukkig is sy prys onleesbaar. Die Cadac "cooker hood" wat ek gebruik het R2-98 gekos en is ook nog in sy oorspronklike verpakking. Verder het ek een van daardie  gasverwarmer koppe wat op die gasbottel skroef. Die kom nog uit die begin sestigs uit.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 06:48:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14489
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My Father had a Red and Blue one. That was all he used when making food during camping trips.  He died three years ago and we gave them away because we don't use the Skottelskaar braai any more.  Handles were two small steel rods riveted to the pan with a wooden handle between the rods.

It was older than yours Lennie.  No teflon on it.  It only had the wire handles that would keep the disk clamped to the burner holder.  I see that your pan has the newer version of the longer steel handles.  

These handles used to have a connector handle that would connect the two handle above the food to enable you to carry the food to the table in the pan.

My Dad's blue and red round burner holders even had little hooks on the side to hang the braai utensils.

Shoe this is wayback.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 12:03:23 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 692
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Het ook die Alva tipe skottelskaar gehad. Deesdae gebruik ons eerder `n paella pan werk baie lekkerder en al die goed lê nie in die middle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 12:12:24 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14489
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het ook die Alva tipe skottelskaar gehad. Deesdae gebruik ons eerder `n paella pan werk baie lekkerder en al die goed lê nie in die middle.

This is mainly why we don't used the original Skottelskaar braai any more.  All the food tends to lay in the middle.  Difficult to make the eggs separate from one another.

Now I use the round ALVA steak griddle with three burners.  With this its either the cast iron steak griddle or a large paelle level pan as Jannie has.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 12:12:28 pm
Wegisons
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 107
Joined: 07 Dec 2015
Experience: 53 years

Lennie , and now you are bringing back fond memories. I  still have my skottel and  100cp gas lamp . I have occasionally used mine when we have power outages but  had to discard the gas bottle the other day as it was beyond its safety "period"  , in fact it was still very "new"

I also still  have the trusty old "Handi Braai"  with the removal chrome/stainless steel grid  and drip cup which I  very often use .It  is a good 35 years old and it still does its job perfectly .

These items have become very expensive so its best to hold on to them if you can.

none
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 12:26:05 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1053
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Gebruik ook nog my skottelskaar tydens die kamp.

MAAR, ........ ek het ook 'n baie spesiale skottelskaarTJIE - self vervaardig in die jare toe ek nog by Massey Ferguson (1975 - 1980) in Vereeniging gewerk het.

Ons het die klein planterskaartjie van 'n MF planter gebruik en ons eie skottelskaartjies gebou - elk van ons manne ons eie - deur eenvoudig 3 moere onderaan die skaar vas te sweis, met 3 boute (10 mm) wat as voete kon dien, 'n halwe kettingskakel aan die kant met 'n klein (los) handvatseltjie om die (warm) skaartjie op te tel en daar's hy!

Ons het gevind dat ko-operasies, en ander kliente wie ons wou besoek, op kleiner dorpies gewoonlik met middagete "toe" was. Dus was die aangewese ding om na die naaste slaghuis te ry, 'n T-been en stukkie wors te koop, by die drankwinkel langsaan 2 blikkies bier - een vir die braai, en een vir die dors - aan te skaf. Dan, buite die dorp paar takkies te kry, vinnig (en die skaartjie IS vinnig!) ons eie middagete voor te berei. Heerlik, en ek gebruik nog steeds myne van tyd tot tyd. Jammer ons het nooit die dingetjie gepatenteer nie!!laughing 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 14:18:08 pm

Het presies so een vir my aanmekaar gesit in die jre 70.

Het hom nog steeds en gebruik hom baie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 20:29:34 pm
Johan Stander
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 03 Sep 2019
Experience: 25 years

Ai man, wat is kamp sonder 'n lekker skottel ontbyt? Ek het 'n heelwat nuwer cadac skottel wat ek gereeld gebruik, selfs by die huis op 'n Saterdag oggend en dan het ek my regte ploegskaar wat al so ingewy is dat hy lyk soos 'n potjie. Sit hom sommer so oor die kole. Daar is niks beter as buite kos maak nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 22:18:39 pm
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1775
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

Ai Johan, jy maak my dag !  My tjank was redelik afgetrap toe ek sien ander ouens laaik nie die skottelskaar nie.  Behalwe om te braai, weet ek niks van kosmaak nie, maar boeta, ek kan darem 'n ontbyt saamslaan op so 'n gas-skottel !  Ek begin met die spek en dan natuurlik roereiers en snye tamaties.  Broodjies rooster ek so rondom op die kant.  En veral as jou omgewing reg is, byvoorbeeld by 'n piekniekplek in die Wildtuin of by Hartenbos terwyl die golwe hier naby jou dreun.  En as daar dalk ietsie oorgebly het van die vorige aand se braai, dan word dit ook op die skottel "opgecharge" !  'n Ou moet net die regte opskep-bakke hê om dit warm te hou tot alles gaar is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 07:03:36 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 770
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ai Johan, jy maak my dag !  My tjank was redelik afgetrap toe ek sien ander ouens laaik nie die skottelskaar nie.  Behalwe om te braai, weet ek niks van kosmaak nie, maar boeta, ek kan darem 'n ontbyt saamslaan op so 'n gas-skottel !  Ek begin met die spek en dan natuurlik roereiers en snye tamaties.  Broodjies rooster ek so rondom op die kant.  En veral as jou omgewing reg is, byvoorbeeld by 'n piekniekplek in die Wildtuin of by Hartenbos terwyl die golwe hier naby jou dreun.  En as daar dalk ietsie oorgebly het van die vorige aand se braai, dan word dit ook op die skottel "opgecharge" !  'n Ou moet net die regte opskep-bakke hê om dit warm te hou tot alles gaar is.

En so verskil ons almal maar van mekaar. Kamp sal ons kamp, en eet sal ons eet.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 08:37:38 am
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 369
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

That 'skottelbraai' is a very convenient utensil for a quick breakfast. We do not use it a lot any more by my wife occasionally likes to use it for boerewors roles for the grandchildren. She finds it very useful to fry her onions and the wors.   

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required