English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 641
Total Replies: 220 768
Total Views: 81 962 238
topics: 10 552
replies: 120 149
views: 38 679 062
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Skottelgoed wasbak plan

replies: 23
views: 539
30 Apr 2019 @ 12:38:46 pm
Nollies
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 15 Apr 2019

Hi julle, wat se plan het julle gemaak om die skottelgoed was proses te verbeter. Ek het n stefani geyser gekry wat ek wil gebruik. As julle dalk ook fotos het wat julle dalk kan deel asb.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 13:11:36 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 126
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

Prefer doing dishwashing in campsite sinks. They have the hot water, it is cleaner as you can rinse in a seperate sink, and its more sociable as you can chat to other campers and get to know your camping neibours.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 13:30:46 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12332
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het hierdie vir ons gemaak met lekker groot bakke.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 13:34:35 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12332
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek gebruik die Minigeza vir water warm maak.....Stefani het paar oorde se krag al laat trip.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 14:28:00 pm
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 430
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years
Dis nie eintlik goeie foto's nie, maar hier is MY totale 100% oplossing vir warm water in die kamp. 'n Plastiese URN wat ons by Checkers gekoop het vir (regtig) onder R200-00. Jy gooi hom vol, prop hom in en siedaar, 5L warm water. Jy kan tot kookwater in hom maak, maar ons maak die water net warm genoeg vir skottelgoed en/of was. Daar is ALTYD warm water te kry in ons tent. Geen geyser, geen gas, geen sukkel. Eenvoudig en klaar. Ons het twee van hulle, een staan op die vloer. Elkeen het n kraantjie.
 
(Die blou kan op die foto's) 
You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 15:55:20 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 362
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

Met die stefani geyser moet jy ook nog n tuinslang koppel van jou kraan af. Alle kamplekke het nie n kraan vir elke staanplek nie. Elke persoon maak dit seker gemaklik vir hom self maar my eerlike opinie is dat die stefani geyser nie vir my is nie 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 17:43:56 pm
Nollies
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 15 Apr 2019

Baie dankie julle, Ons gebruik ook baie keer die kamp se was geriewe  maar dit is maar om die kampe wat jy eerder by jou karavaan wil was dat ons die sal gebruik. Ek het al gedink oor die emmer met die element in maar was nie seker hoe goed hy sal werk nie. As daar nog idees is sit dit maar op.

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 18:30:18 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12332
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die Minigeza is vinnig.....paar minute dan kan jy amper nie jou hande in daai water sit nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 18:40:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons het altyd van 'n 20l Urn gebruik gemaak. Temp was gestel op 90 soos vir koffie water reg om te tap.

Dan het ek ook 'n 25 l plastiek kan water onder die op was gesit met kraantjie en los 12v battery.

Ma skep met maat beker warm water uit urn. Tap koue water by deur kraantjie oop te draai soos binne die wa.

Het goed gewerk vir ons.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 22:21:37 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1223
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek loop al baie lank en peins wat om te doen omtrent skotteloed.

My slot sommer en vandag finaal besluit. Ek gooi my skottelgoed in n bak en gaan was dit by die opwas geriewe van die kamp. Rede daar voor. 

Dit is waar ek nuwe vriende ontmoet, dit is waar ek lekker gesels, dit is wat kamp uniek maak.

Hoekom myself afsonder soos wanneer jy in n hotel of bungalow bly. Juis by die ablusies en opwas bakke kan n tien minute n half uur word met nuwe pelle, nuwe kamp idees wat omgeruil word en waar ander oorde bespreek word. Nee wat ek gaan oord se opwas geriewe gebruik.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 08:11:24 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1233
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

What Bak Oor says! √

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 13:17:50 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek loop al baie lank en peins wat om te doen omtrent skotteloed.

My slot sommer en vandag finaal besluit. Ek gooi my skottelgoed in n bak en gaan was dit by die opwas geriewe van die kamp. Rede daar voor. 

Dit is waar ek nuwe vriende ontmoet, dit is waar ek lekker gesels, dit is wat kamp uniek maak.

Hoekom myself afsonder soos wanneer jy in n hotel of bungalow bly. Juis by die ablusies en opwas bakke kan n tien minute n half uur word met nuwe pelle, nuwe kamp idees wat omgeruil word en waar ander oorde bespreek word. Nee wat ek gaan oord se opwas geriewe gebruik.

Het ook op 'n stadium dit gedoen.  Ek gaan was groot potte en panne dalk nog daar. Maar toe die kinders hulle eie ding begin doen toe is dit nie meer die moeite werd om sover te loop vir twee borde koppies en eetgery nie.

Dus is die opwas bak by die karavaan ideal.

Nou met die Sensation se opwas geriewe ................................... nog makliker.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 14:30:54 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 126
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

Ek loop al baie lank en peins wat om te doen omtrent skotteloed.

My slot sommer en vandag finaal besluit. Ek gooi my skottelgoed in n bak en gaan was dit by die opwas geriewe van die kamp. Rede daar voor. 

Dit is waar ek nuwe vriende ontmoet, dit is waar ek lekker gesels, dit is wat kamp uniek maak.

Hoekom myself afsonder soos wanneer jy in n hotel of bungalow bly. Juis by die ablusies en opwas bakke kan n tien minute n half uur word met nuwe pelle, nuwe kamp idees wat omgeruil word en waar ander oorde bespreek word. Nee wat ek gaan oord se opwas geriewe gebruik.

Man after my own heart. My wife calls me a social butterfly because i like to chat to people when i do the washing of dishes or when there is a communal braai.

Parks should do what happens at Bazeley Beach, have 5 or so braai fires lit at a communal braai area (during holidays and at the swimming pool) so people can get to know each other. The resort provides the charcoal and lights the fire.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 16:16:59 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Prefer doing dishwashing in campsite sinks. They have the hot water, it is cleaner as you can rinse in a seperate sink, and its more sociable as you can chat to other campers and get to know your camping neibours.

Ons gaan was ook by die oord se fasiliteit.

Dit is hoekom dit daar is, en lekker kuierplek.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 12:08:16 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 656
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Voel dieselfde as Bak Oor.  Ek het 'n plein opwas rakkie buite tent, maar hy het net koue seep watertjie in vir die vuil koppie of glaas nou en dan.

Vir die bulk loop ek ook maar en gaan was by oord se opwasplek

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 16:32:26 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1220
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

En moenie die gryswater vergeet nie....baie mense bou omtrent 'n behoorlike wasbak stelsel met warm water ens. ens. en dan laat hulle die gryswater eenvoudig op die staanplek (of die buurman se staanplek) uitloop...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 16:57:07 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 126
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

En moenie die gryswater vergeet nie....baie mense bou omtrent 'n behoorlike wasbak stelsel met warm water ens. ens. en dan laat hulle die gryswater eenvoudig op die staanplek (of die buurman se staanplek) uitloop...

My friend in Canada has just bought a 2 axle caravan (trailer there) and lots of the campsites there have waste water drain connections at the individual sites, individual water supplies at each site, tv plug connections and 30amp electricity supply. Nice if you are full timers but we are generally "dry" campers not worrying about electricity, water and tv.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2019 @ 12:55:58 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1223
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek self het twee groot bakke net om grys water op te vang en van ontslae te raak. Ek hoop regtig elke kamper is bewus van die negatiewe impak van grys water wat nie reg van ontlae geraak word. 

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2019 @ 14:46:48 pm
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 18 Feb 2016

Prefer doing dishwashing in campsite sinks. They have the hot water, it is cleaner as you can rinse in a seperate sink, and its more sociable as you can chat to other campers and get to know your camping neibours.

i do the same, I wish people could clean the sink after pulling out the plug, not just walk away after pulling  the plug, leaving all the dirt/grime behind for the next  user to clean. 

Let’s clean up our mess guys, it takes couple of seconds to wash the sink.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2019 @ 15:19:33 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

i do the same, I wish people could clean the sink after pulling out the plug, not just walk away after pulling  the plug, leaving all the dirt/grime behind for the next  user to clean. 

Let’s clean up our mess guys, it takes couple of seconds to wash the sink.

 

Yip.

This is a problem sometimes at the communial facilities.

The way one leaves the dishwashing area, is an indication of how one lives.

Neat and tidy or disorganised and dirty with concern for self only, no concern for the next person.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2019 @ 16:01:17 pm
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 18 Feb 2016

Ek het hierdie vir ons gemaak met lekker groot bakke.....

Not my idea, but very good setup.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2019 @ 16:23:34 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Kan trots wees op so n volledige uitrusting,sal graag wil weet wat die koste daaraan verbonde sal wees 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 17:50:36 pm
mulderpm
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 644
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ja, skottle goed was het so velle kante :)

My kinders het gese dit is die ding wat hulle die minste van hou....en ek het ook so gevoel toe ek saam met my ouers in hulle 14 foeter Jurgens gekamp het. Nou geniet ek die geselskap en ontmoet van mede kampers by die opwas plek en sien eintelik daarna uit om dit te gaan doen. Dan weer, aan die ander kant, ons is nou net twee, en die skottle goed is party keer te min om ver opwasplekke te gaan besoek. Dan was ons maar by die woonwa op. Kook n' kettel en was tuis op. Ek het tot n' groot, 2.5L, kettel gekoop vir die doel.....hy het nie lank gehou nie en die Exclusive het nou n' ingeboude geyser so ek gaan hom nie vervang nie.

Daar is meriete en behoefte vir beide, tuis was of n' outing daarvan maak.

Daai uitskuif tafel met 3 hoogtes is n' wenner.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 09:02:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As ons met die tent en gazebo kamp dan is ons terug op die 20l urn en opwas staander met sy twee was bakkies, droog rak en kraan met 20l koue water onder die staander.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First