English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 893
Total Views: 83 201 799
topics: 11 521
replies: 138 691
views: 39 319 550
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Skottelbraai deksel

replies: 1
views: 2235
06 Sep 2004
Anonymous
Ek soek hulp asb.

Kan iemand dalk vir my se of n mens nog vir die die ou skottelbraaiers deksels kry of nie.
Ek is nou al moeg gesoek na een maar kry nerens een te koop nie.
n Tel. of adres sal voldoende wees.
Thanks
Luanda
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2004
Anonymous
Hallo Luanda
Wat baie goed werk vir die doel is n gewone stainless steel skottel.Draai hom om en sit vir jou n hout handvatsel aan.Jy kan die regte groote in enige supermark kry.Ek gebruik selfs een op my "Undu" braai.Werk baie goed.
ChrisvV
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za