English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 268
Total Views: 82 391 127
topics: 779
replies: 12 491
views: 4 979 127
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Skoonmaak van watersisteem

replies: 3
views: 400
26 Nov 2017 @ 08:26:38 am
Anonymous
My watersisteem het swart alge in. Hoe gemaak om die pype skoon te kry? Het gedink om 'n bleach oplossing in te sit en oornag te los,en dan te flush met skoon water. Dan om dit skoon te hou elke keer as ons afslaan Milton's deur te pomp. Enige advies van die ou manne?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2017 @ 10:14:20 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Nog nie so baie oud maar eek glo i lae oplossing van chloor wat mens bv sirkuleer sal die ding doen. Daarna soos jy genoem het met Milton. Mens kan dalk ook die water suiweringspille probeer wat by Outdoor Warehouse verkoop word. Laastens net met skoon water al die pype "uitspoel"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2017 @ 20:21:54 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Sterkte ek sal ook milton probeer
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2017 @ 06:23:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Meng 'n koppie swembad chloor met 25 liter water.

Skep die melkerige chloor water af en gooi in die water tenk. (Nie die chloor korrels wat sukkel om op te los nie)

Pomp dit deur die water sisteem en laat staan vir ongeveer 24 uur. Hou die pype dop jy sal sien die alge raak weg. Dra ook kennis dat die pype na die proses effens minder deurskynend sal wees.  Sleep die wa met die water in die tenk om dit te spoel.

Dreineer en spoel die sisteem met skoon water.

NB.  Die water sal hierna vir ongeveer 'n tenk of twee steeds 'n chloor reuk hê. Maar soos hy spoel en jy die water gebruik terugkeer na normaal en die sisteem is mooi skoon.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required