English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 792
Total Views: 83 248 632
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 639
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Skoonmaak van Canopy vensters

replies: 7
views: 133
09 Sep 2020 @ 13:33:58 pm
Frederik
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 24 Apr 2007
Experience: 32 years

Enige idees hoe om die venster tussen die Double Cab en die Canopy skoon te maak

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2020 @ 16:11:12 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 875
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

ek het 'n skuifruit in die kappie maak maar oop en maak deur die gat skoon.

Se al jare as iemand 'n tool wat daai werk kan doen uitfind word hy / sy ryk

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2020 @ 18:34:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daai magnetiese sponse? ...of is die spasie te min?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2020 @ 19:00:06 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

N liniaal of plat voorwerp met dun sokkie oorgetrek !  undecided

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2020 @ 21:39:01 pm
Frederik
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 24 Apr 2007
Experience: 32 years

Spasie is baie min maar iemand wat so iets kan ontwerp sal goed geld maak

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2020 @ 08:52:25 am
Kurper
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 266
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 36 years

Stem saam. So 2 jaar terug het 'n aap mooi gemik en tussen die cab en canopy op my canopy venster geskyt. Dit het toe lekker afgegly en ek sukkel nou nog om van die kol ontslae te raak.

“He was a wise man who invented beer.” – Plato
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2020 @ 10:14:54 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het hom eenkeer n maand afgehaal of wanneer hy baie vuil was.

Jy kry n smeer middel amper soort gelyk as wat jy aan bril glase smeer dat dit nie moet opwasem.

Jy sal dit by die duikkers winlel ook kry wat hulle die duikbril smeer.

Hy tel geen stof of water op nie. Vryf net skoon.

Het myne weg gegee, het nie meer nodig nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2020 @ 13:26:52 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Spuit maar met die hoe druk machine daar wanneer ek die onderstel was. Los water druppel merke, maar is darem skooner as voor die was. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za