English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 359
Total Views: 83 846 821
topics: 1 161
replies: 12 271
views: 4 843 691
Jokes and everything else that makes you laugh

Skoonma

replies: 7
views: 363
21 May, 2020 @ 17:41:56 pm
NO17
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 30 Oct, 2016
Experience: 29 years

Ek sê nie my skoonma is vet nie.

Sy het vir haar 'n T-hemp gekoop (voor die inperking) met stoomtrein prentjies op. Die een, 'n 25C Klas, was was net 2 duim kleiner as die ware Jakop.

Ek wens ek kan hiberneer
Soos ń beer
En eers weer wakker word
As iemand anders regeer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May, 2020 @ 22:30:13 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 366
Joined: 07 Oct, 2017
Experience: 37 years

Ek was baie lief vir honde met stomp sterte want daar moes niks wees wat vriendlikheid wys as sy kom kuier nie.😉

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May, 2020 @ 19:19:30 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

eish  ja met baie eish

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May, 2020 @ 09:46:39 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Darm het ek nie een nie.

Sal nie vir n ander vrou as my eie Ma kan Ma sê nie. 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May, 2020 @ 09:22:16 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr, 2014
Experience: 23 years

Ek sê nie my skoonma is vet nie.

Sy het vir haar 'n T-hemp gekoop (voor die inperking) met stoomtrein prentjies op. Die een, 'n 25C Klas, was was net 2 duim kleiner as die ware Jakop.

Jy moet net nooi op die spoor speel nie, ek dink daai trein gaan jou trap!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May, 2020 @ 13:49:29 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5120
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Eish n skoonma is n ander mens n mens op sy eie nou soek ek vir moelikheid of hoe

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2020 @ 14:44:13 pm
Antonf
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 13 Nov, 2016
Experience: 44 years

Ek't nie 'n probleem met my skoonma nie, haar dogter is die flippen probleem!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2020 @ 06:02:28 am
Player
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 11 Oct, 2019
Experience: 11 years

Ek hou baie meer van my vrou se skoonma as van my eie skoonma

10 years experience
60 years Common sense
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required