English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 143
Total Replies: 246 441
Total Views: 83 062 676
topics: 11 327
replies: 134 890
views: 39 234 591
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Skokbreker op karavaan

replies: 0
views: 1597
23 Mar 2004
Anonymous
Met die dat die Suid Afrikaanse paaie so vinnig agteruit gaan, is dit nie tyd dat skokbrekers weer standaard word op karavane nie? Ek onthou hoe daar in die vroeŽr jare groot afstande op swak grondpaaie afgelÍ is met karavane sonder dat daar enige skade opgedoen is. Ek glo nie vandag se karavaan kan dieselfde doen nie, dit is nou buiten die wat spesiaal daarvoor gebou word. Sal skokbrekers nie vandag se karavaan se leeftyd verleng nie? Is dit prakties moontlik om skokbrekers op die nuwe karavane te sit en is daar enige voordeel? Wat sal dit kos om so modifikasie aan te bring?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za