English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 415
Total Replies: 232 702
Total Views: 82 442 521
topics: 140
replies: 2 235
views: 333 693

Skipper stays advice

replies: 20
views: 785
16 Dec 2017 @ 18:10:35 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2547
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

I have had problems raising my Skipper Oyster's stays.  Skipper owners would probably know what I am talking about. They are surrounded by plastic tubes into which the steel tubes rise.  Especially with the back ones you often have difficulty pushing the stays up as some or other article on the selves inside the cupboard pushes the plastic tube out of wack and you have to remove boxes to correct the situation.  These tubes protrude through the middle shelf through a hole that is much larger than the plastic tube  which has a diameter or about 50mm allowing them to be pushed aside.

I solved this problem by cutting two plywood (about 5mm thick) squares of about 70X70 mm and drilling 50mm holes into their centres.  I had to increase the size of the holes slightly with sanding paper to get them to fit over the plastic tubes.  They should fit snugly.  I then raised the stays so that they were inside the plastic tubes and made sure nothing was pushing against the tubes so that the stayes moved freely up and down.  Then I applied contact glue to the squares, pushed them down onto the tubes down to the middle shelf to firmly attach them to this shelve.  The problem was solved.  The tubes will no longer be pushed out of wack. 

For the front ones in the nose box I do not yet have a solution but at lease it is easy to adjust the load if it does touch the tubes. I am however still considering options.

Perhaps this might be of use to other Skipper owners.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2017 @ 11:51:17 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2736
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Fred, you are obviously a meticulous camper who always finds solutions to his problems...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2017 @ 19:53:16 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Good job. So in the end all you need was something that would hold the tube in position.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2018 @ 21:26:25 pm
Goose On The Move
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 06 Jul 2018
Experience: 3 years

Hallo

Is dit moontlik om dalk fotos te plaas? 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
1
10 Jul 2018 @ 06:24:10 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 775
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Hi Fred, het jy die artikel in die nuutste Kamp en Karevaan tydskrif gesien van die mense met die Skipper Oyster modelle wat so saam gekamp het?

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 07:33:54 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2547
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Nee Hennie- ek het nie die tydskrif gesien nie.  Ek weet die Kerkhoffs- eienaars van Skipper- reël van tyd tot tyd sulke byeenkomste en ek raai dis seker een van hulle.

Lizelle, Jammer ek het nog nie by die fotos uitgekom nie- was bietjie in die hospitaal en ander dinge, maar ek gaan vandag probeer.  Ek het intussen my rekenaar opgegradeer so ek weet nie of ek dit nog het nie- hopelik is dit êrens op hierdie Forum se "galleries".

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 07:51:45 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 775
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Fred, nee dit was vriende wat Kgalagadi toe gegaan het en toe het daar ander mense ook aangekom met dieselfde Oyster. Baie nice artikel as jy die tydskrif kan kry. Die mense is besonder ingenome met die Oyster.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 08:00:49 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2547
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Jammer- ek sien ons praat oor die oplosing vir die stutte!  Daar was 'n versoek vir foto's van die rally tent wat ek gemaak het en ek het die twee verwar.  Ek sal kyk of ek 'n foto van die bogenoemde oplossing kan neem en dit plaas.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 10:58:24 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2547
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek het 'n foto geneem en probeer om 'n nuwe album daarvoor te skep. Ek het die foto geselekteer en toe gevind daar is nie 'n manier om dit te "save" nie.  Dit lyk of daar dalk nog 'n probleem is.  Sal later weer probeer.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 11:04:59 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2547
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek het die foto en blkbaat aangeheg, maar ek weet nie of dit gewerk het nie- laat osn sien......  Indien dit wel verskyn, dink ek dit is 'n goeie illustrasie.  'n Mens kan selfs 'n deel van die orsprinklike gat sien.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 11:05:42 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2547
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Wonderlik! Dit het gewerk!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2018 @ 08:40:04 am
Goose On The Move
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 06 Jul 2018
Experience: 3 years

Baie dankie. Ons is nog in die proses om ons bestelling te plaas en jou, Chops en Hannes se terugvoer  op die forum was baie waardevol om ons besluit te help maak. 

Ek LOVE die Oyster en ons hoop om die familie een te kry. My seuntjies is nou 9 en 6.

Ek samel solank al die inligting in sodat ek weet wat om te verwag en al my beplanning kan begin. 

Ek sal terugvoer gee wanneer ons ons eie een kry.

Groete 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2018 @ 12:28:34 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2547
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ja-nee Lizelle- die Oyster is puik en ons geniet hom baie.  Dis egter streng 'n twee-persoon eenheid en die seuns sal dus beslis buite die karavaan moet slaap.  Maar hulle sal dit sekerlik ook so wil doen.  Ons het drie dogters (seker van jou ouderdom) en vroulief wou niks weet van dat hulle buite sou slaap nie, daarom het ons aanvanklik 'n sesbed karavaan gekoop.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2018 @ 17:23:56 pm
Goose On The Move
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 06 Jul 2018
Experience: 3 years

Skipper het hierdie jaar (ek dink) 'n familie Oyster eenheid vrygestel wat 2 volwassenes en 2 kinders kan slaap.

Daar is 'n ekstra uitslaan/uitstoot gedeelte ( met sy eie afdakkie) wat bo die kassies uitskuif wat een kinderbed akkommodeer en dan is die ander kinderbed bo op die kassies. Jy verloor pak spasie want die kassies is laer om bed te akkommodeer, maar jy wen die gerief van 4 in die klein waentjie smile

 

 

👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
15 Jul 2018 @ 17:35:59 pm
Goose On The Move
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 06 Jul 2018
Experience: 3 years

Ek het 'n draad begin onder : "Skipper Oyster storage" met paar vrae wat ek nog het. Ek het gehoop daar is iemand op die forum wat dalk een het, maar met geen terugvoer nie vermoed ek dalk dit is nie so nie.

As jy dalk tydjie het sal ek dit baie waardeer as jy daarna kan kyk en sien of jy enige advies vir ons het.

Geniet julle tydjie by die wildtuin, Shingwedzi was lieflik hierdie jaar. Ons het so baie diere gesien, vreeslik baie met kleintjies by.

Groete

Lizelle

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 14:26:05 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

Greetings Fred, I have not yet had any problems with the back stays, but have noticed that the tubes don't appear to be very secure. I will however do this modification to ensure there are no problems in the future. Thanks for the tip.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 14:51:31 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2547
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

It's a pleasure Brian- that is what makes this Forum what it is.

Lizelle, Ek kan  nie onthou dat ek jou v raag oor stoorplek gesien het nie- ek sou sekerlik geantwoord het as ek dit gesien het en antwoorde gehad het.  Ek skat dis nou bietjie laat, maar as ek steeds kan help, doen ek dit graag. Laat weet gerus.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 09:24:47 am
Goose On The Move
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 06 Jul 2018
Experience: 3 years

:-) Dankie, maar ons het intussen ons Skipper gekry en oor 'n paar kampe het ek nou die pak mooi uit gewerk.

Ek sal binnekort nog terugvoer gee en paar fotos plaas.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 10:02:39 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2547
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dis gaaf.  Ek kan miskien net noem dat ons opvoubare kratte wat ons by Game gekoop het, onder die bed gebruik- ons het 'n dubbelbed.  Vier van hulle pas net mooi onder die bed saammet die porta potty en 'n klein kluisie.  Dis dan maklik om die kratte uit te haal om klere in te pak.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 00:04:59 am
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

 Greetings Lizelle, its good to have another Oyster owner on the forum, I learned a lot from Fred while I was buying our Oyster 3 years ago. I think there will be as many ways of packing the Oyster as there are owners. We have changed the way we do things several times as we gathered experience, at Present we make use of two Plastic " chest of drawers" both with 3 drawers, one large & one small, the large one holds all of our clothing and the smaller one carries all of our small groceries.

The cupboards hold all cooking and kitchen ware.  All appliances, spare blankets, shoes and so on are under the beds. We are always learning.

We will be attending the Skipper Rally during November down at MacNicols and hope to pirate a few more good Ideas.

Wishing you Happy Camping

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 08:48:23 am
Goose On The Move
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 06 Jul 2018
Experience: 3 years

Hallo

 

Yes, I agree, I have changed our storage several times and do small changes after every camp in order to fine tune it. I love finding the most practical and space efficient solutions.

Due to the 2 kids beds the space inside is more limited than in a 2 sleeper. We tried the chest of drawer system but unfortunately that didn't work for us. I have taken some photos of what our system looks like at the moment and will be posting it under my thread Skipper Oyster storage in case it can be of help to anyone else.

I LOVE our Oyster and I am so happy with the choice we made when we bought is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required