English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 431
Total Replies: 233 117
Total Views: 82 460 920
topics: 981
replies: 15 267
views: 4 034 051
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Skipper karavaan

replies: 63
views: 7696
page 1 of 2
14 Sep 2015 @ 21:24:29 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek het verlede jaar n skipper karavaan persent gekry. Die ou wou dit weggooi maar he besluit om dit aan my te gee op voorwaarde ek moet dit restoureer ve iemand wat dit kan gebruik.
My dogter het dadelik besluit om ve skippie te gaan..
Sal bly wees as iemand die model kan identifiseer. Dis n opslaan w๊ntjie.
Fotos volg.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 21:28:53 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Original skipper.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 22:00:56 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 516
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years
Hallo Johan Dit lyk soos die ou Skipper Cruiser Ek het een in 1975 gekoop taamlik groot as hy oopgeslaan is met sy tent Slaap 4 mense
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 06:47:46 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Benkie slaan die spyker op sy kop wys ons die fotos soos jy aangaan

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 06:55:18 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Jis , dis hy daai. Dankie.
My dogter hulle met my liefie kleinseun het verlede jaar saam met ons by waenhuis krans met skippie gekamp.
Stuur die fotos.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 07:05:49 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Het hom laat sandblast. Amper niks oorgebly so geroes was dit. Met aluminium oor getrek waar stukkend was.
Het hom krag ingesit.. nou soos gewone karavaan.. die seile se dak laat vervang.. groter nuwe wiele.. met roesbestande duram dtm, geverf. etc etc etc.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 07:12:16 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Magtig Johan dit lyk pragtig dis darem lekker as jy so kan terug kyk na jou handewerk stuur die fotos

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 07:19:29 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Nou's dit net ve nog kamp.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 07:22:29 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Die tent lyk hier ma n biekie windverwaai. Dit was nogal baie winderig daar in desember.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 07:23:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Baie geluk...dit lyk baie goed!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 07:30:01 am
Anonymous

Baie mooi, geluk jy kan maar.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 07:53:58 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5651
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Lyk baie mooi Johan.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 08:00:05 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 26 years

Baie baie mooi

"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 08:45:31 am
Andre05
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 30 years

WEL GEDAAN . Lekker om die ou man met sy nuwe baadjie aan te sien. Ons het as kinders gekamp in so wa. gevoel soos i jaar om die tent op te slaan, maar dan kan jy i laerskool rugby wedstryd binne he. my Pa het hom gesleep met i Ford Capri. Ons was nooit lank sonder maters wat toesak om die na die kar te kyk nie. Staan en vat die heimwee my nou vas.... gaan nou kampplek soek

Oe na Bo en voete op die grond
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 09:14:51 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6420
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

I love it when a plan comes togetherlaughingyell

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 09:46:38 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Baie dankie ve almal.
As die w๊ntjie oopslaan is hy 6meter lank. Sy kant seile was nog ok. Moes net die dakkie gedeelte laat oordoen. Biekie gaatjies op die kante gepatch met emboya silikon. Presies die selfde kleur. Ek het ou gebuigde corner steady's by loftus c.c gekry en dit reggemaak ve agter voor level ons dit met neuswiel. Hy het uitgekom met sulke waterpassies aan die kante geplak, kon darm een van dit red. Verder ve die kinders orals waterpassies opgesit sodat hulle nie afdraente te slaap nie. Tenminste nie my kleinseun nie. Hy like die w๊ntjie oor n honderd. Nooit nodig gehad om hom in die bed te kry nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 09:56:25 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8250
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Het net so een in 1982 by n ou gekoop in Potch. Met die eerste kamp het hy so gelek en maar weer verkoop.
As ek hom vandag gehad het sou hom dan ook so mooi reggemaak het.
Baie mooi gedoen.
Hou hom vir die klein kinders as die kinders na n groter wa gaan eendag.
Baie geluk.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 10:03:11 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek dink hys redelik water bestand. Het omtrent 4 lae stonechip op gespuit en aan die voorkant wit stonechip ook 4 lae.
Die DTM verf is net vrekkin duur maar jy hoef nie te prime of roesweer voor op te sit nie. Dit coat ongelooflik goed. Duur R900 ve vyf liter.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 02:38:09 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1606
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Baie mooi. Mens se hart voel sommer goed as so ou wa weer op die pad is en gebruik word. Hoop die kinders het honderde gelukige nagte in daai wa.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 18:04:59 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
johan jy mag maar baie mooi
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2018 @ 14:16:47 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Nou wil ek net terug rapporteer.
Die kinders gaan Skippie nie vir n paar jaar gebruik nie.... nuwe babatjie.
Gevolglik is ons nou as karavaanloses weer die tydelike eienaars van SKIPPIE. My kleinseun het lang trane gehuil oor ons sy waentjie kom vat het, maar het hom belowe oupa gaan hom net nog beter maak, dan gaan ons weer kamp met hulle saam. Daars mos twee dubbelbeddens in en kleinseuntjies slaap oppie vloer.
Wil hom net modify om meer kamp vriendelik te maak vir ouer mense. N paar laaie vir klere improviseer. Dan kant seile laat vervang en walla Oom Jeep en tannie Jeep is weer kamp waardig. Ek dink ons moet een van daai stort tentjies buite opslaan vir die porta. Dan noem ons dit die " kleinhuisie."
Almal moet nou duim houvas dat ons a.s.a.p. regkom met die nodige dan is dit DV kamp by DEO VOLENTE.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2018 @ 16:04:09 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1920
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Pragtig Johan ek is so bly vir julle part. Wys jou net waar n wil is is n weg. Groete vir Elma.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2018 @ 16:30:35 pm
Anonymous

Baie geluk Johan, mag jy en Elma net vreugdevolle kampe geniet.๐Ÿ‘๐Ÿ‘

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2018 @ 18:20:18 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dankie dankie. Ons sien so uit.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2018 @ 09:47:39 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

My wêreld, ek is nou bly om dit te lees, Johan.   Dit wys net, so werk dinge uit vir mens.  Om alles te kroon, glo ek julle gaan net so lekker met hom kamp as met die Exclusive.  Nou kan julle lekker afskaal en "klein" kamp met hopelik minder werk.   Ek sê sommer baie geluk aan jou en Elma.   Groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2018 @ 09:58:57 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Mooi Oom Jeep.

Nou kan jy die geld wat jy gespaar het op n nuwe wa spandeer op n Hilux. Dan noem ons jou Oom Hilux๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2018 @ 10:57:39 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2570
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Johan dit is heeltemal anders as met jou groot karavaan maar ek glo jy het ontdek dit is baie gesellig.  Dit voel soos regte kamp, meer so as met 'n groot karavaan. Ons het van 'n Sprite Supersport na die Skipper gemigreer omdat dit baie beter by ons huidige leefwyse inpas en ons was nog nie 'n oomblik spyt nie.  Sleep is nie meer iets waarvoor jy opsien nie, veral die deel om die karavaan terug te kry in die garage en ek glo met jou vorige baie grote is die voordeel nog groter.  Jy het 'n fantasiese jop aan hom gedoen- geniet hom!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2018 @ 12:27:50 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dankie. Almal.
Ons sien die voordele beslis raak. Met die Skipper is die brandstof verbruik beslis minder. Ek onthou toe ons hom gaan haal het in Johansburg was dit bykans 9 k.p.l. in plaas van die gebruiklike ses met die groot wa. En die Jeep sleep hom so maklik, daars bykans geen wind weerstand nie. Ons stoot hom vir n grap agteruit onder die afdak in.
Elma was eers baie skepties maar nou sien ons dit as n uitdaging om alles te maak werk soos ons wil.
Die eerste lang afstand kamp wat ons beplan is van stadens, of hartenbos of morgensbay of dalk nog so n rondtoer kamp. Daars soveel kampe wat ons wil doen.
Sal met die genade aanpak wat die HERE vir ons opsy sit om te doen.
Wil vrek graag weer daar by ooskaap gaan kamp. Laaskeer gevoel ons het uitgemis op n lang kamp by Hartenbos/vanstadens. Dan hier nader aan ons... beslis Drakensville en/of Parys.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2018 @ 21:59:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Is oom klaar met veranderings?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2018 @ 08:36:26 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
More more
Nee Geert, jys n biki haastig vir my. Eks nog besig.

Eks so aan en af. Spook nog intussen met SASSA vir pensioen. Ai ai groot job, glo my,
Dis nie hulle geld nie, maar hulle vertraag die proses al die afgelope vier maande. Elke keer iets nuuts. Dans die dokits nie reg. Dans die rekenaars af. Dan daag hulle nie op nie. So gaan dit aan.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2018 @ 15:03:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
More more
Nee Geert, jys n biki haastig vir my. Eks nog besig.

Eks so aan en af. Spook nog intussen met SASSA vir pensioen. Ai ai groot job, glo my,
Dis nie hulle geld nie, maar hulle vertraag die proses al die afgelope vier maande. Elke keer iets nuuts. Dans die dokits nie reg. Dans die rekenaars af. Dan daag hulle nie op nie. So gaan dit aan.

Ai...al wat ek kan sรช is sterkte oom!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2018 @ 15:05:03 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Nou wil ek net terug rapporteer.
Die kinders gaan Skippie nie vir n paar jaar gebruik nie.... nuwe babatjie.
Gevolglik is ons nou as karavaanloses weer die tydelike eienaars van SKIPPIE. My kleinseun het lang trane gehuil oor ons sy waentjie kom vat het, maar het hom belowe oupa gaan hom net nog beter maak, dan gaan ons weer kamp met hulle saam. Daars mos twee dubbelbeddens in en kleinseuntjies slaap oppie vloer.
Wil hom net modify om meer kamp vriendelik te maak vir ouer mense. N paar laaie vir klere improviseer. Dan kant seile laat vervang en walla Oom Jeep en tannie Jeep is weer kamp waardig. Ek dink ons moet een van daai stort tentjies buite opslaan vir die porta. Dan noem ons dit die " kleinhuisie."
Almal moet nou duim houvas dat ons a.s.a.p. regkom met die nodige dan is dit DV kamp by DEO VOLENTE.

Dagse. Eks nou so 99% klaar met skippie se binnewerk. Fotos volg.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2018 @ 15:10:08 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Hiers nou 1= vanaf begin tot nou plus binnekant oordoen.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2018 @ 15:15:02 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Die beplanning... as tent tydelik gereppareer is, wil ons DV end April/begin Mei langnaweek op Parys gaan uittoets. Hoop die weer hou... hierdie oom is nog nie gerat om in n koue toestand te kamp nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2018 @ 15:27:42 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3707
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Heel spoggerig! Verlede jaar was daar 'n Skipper saamtrek by Fairhills. Jou wa sal beslis met die bestes kompeteer.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2018 @ 16:01:20 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1920
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
As jy na die oorspronklikke foto kyk dan is dit duidelik dat hier n spesialis met Skippie besig was en is. Geluk Johan ek is seker as jy so terugsit en na jou handewerk kyk dan voel jy vandag gelukkig. Mag jy en Elma baie gelukkige kampherhinneringe met hom opdoen.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2018 @ 17:09:58 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Heel spoggerig! Verlede jaar was daar 'n Skipper saamtrek by Fairhills. Jou wa sal beslis met die bestes kompeteer.


Dankie. Ek sal graag een of ander tyd die skipper byeenkoms wil bywoon.
As jy na die oorspronklikke foto kyk dan is dit duidelik dat hier n spesialis met Skippie besig was en is. Geluk Johan ek is seker as jy so terugsit en na jou handewerk kyk dan voel jy vandag gelukkig. Mag jy en Elma baie gelukkige kampherhinneringe met hom opdoen.

Dankie Vriend. Hiers harde werk al ingesit, maar ek dank my SKEPPER en Redder, JESUS vir die genade en wysheid om dit te kon doen.
Een of ander tyd kamp ons almal saam.๐Ÿ˜Ž๐Ÿ–‘๐Ÿ‘
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2018 @ 17:42:50 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Pragrig gedoen Johan !!!
Hoop julle het sommer baie lekker kampe vorentoe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2018 @ 17:48:23 pm
Anonymous

WOW Johan, dit lykbaie netjies๐Ÿ‘

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2018 @ 20:55:03 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1920
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Johan jy kan verseker wees dat daardie Skipper enig in sy soort is. Wat van n naam vir hom?
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2018 @ 21:15:41 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Johan jy kan verseker wees dat daardie Skipper enig in sy soort is. Wat van n naam vir hom?

Johan en Elma se SKIPPIE
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2018 @ 20:27:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Miskien stel iemand belang?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2018 @ 06:14:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14582
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hiers nou 1= vanaf begin tot nou plus binnekant oordoen.

Hi Oom Johan. Dit lyk regtig spoggerig.  Dit laat mens lekker goed voel as jy so na die hande werk staan en terug kyk. veral as die projekkie 'n sukses is.

Geluk dit lyk regtig netjies.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2018 @ 07:19:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Hiers nou 1= vanaf begin tot nou plus binnekant oordoen.
Dit lyk nou regtig pragtig en profesioneel gedoen....wel gedaan oom Jeep!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2018 @ 19:13:55 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dankie vriende, almal van julle.

Die kans is daar dat ons die skippie gaan test drive na Deo Volente op Parys.
Soos dit is boor ek die drade na die agterligte raak en blablabla werk my ligte agter nie meer nie. Gelukkig spoor ek die probleem op deur eerste te kyk na waar ek geboor en geskroef het. Drie drade af en een halfpad. Vandag gelas en sal more toets.
Die las was nie so maklik nie, moes inlas omrede ek die kabel styf gespan het met die installasie en dit is nou ook nog binne n kanaal.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2018 @ 20:19:10 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1920
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Ai ou Johan dit lyk my oom Murphy bly nou in Bloemfontein.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2018 @ 21:00:10 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dankie vriend. Jy weet mos ek gee nie op op die duiwel se opsies nie. Was n gebed saak vir my en die HERE gee vi my die oplossing sonder baie moeite. Ek moet net die werk doen, dan is alles reg.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2018 @ 08:38:49 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ek wil die laaste fotos plaas van die kamp by Kimberley.

Eks nou so 95% oky met Skippie. Sou grasg n nuwe tent wou laat maak, maar R26k voel ek is te veel.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2018 @ 08:44:27 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2570
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Magtie Johan- dit lyk gesellig! Ek ken nie ander Skipper modelle nie, maar dit lyk asof jou uitleg heeltemal uniek is?  Wat moet jy nog doen?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2018 @ 09:00:29 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Eks nog steeds besig met "fine tuning" van frustrasies wat op geduik het met die laaste drie weke se kamp.

Het nou die staalpale vervang met aluminium jobs wat met ausie klampe vas gedraai word. 110%  beter.

Die ligte werk nou beter

Die rame wat die tent bo hou ook verander om maklkker te werk.

Brandstof konsumpsie was 8.5 k.p.l. beslis heelwat beter. Om met syfers te spog werk dit uit op n 25% verbetering.

Die heel beste is dat ons nie terug kyk nie. Even Elma wat eers niks wou weet nie, wil nie verander nie.  Ons geniet waarlik die waentjie. Is soos Fred sê dit werk nogal om te migreer na ligter wa.

Sou nog graag die tent wou vervang, maar die R26000 klink hopeloos te veel.

Ander ding is ... ek gaan nie in die winter kamp nie, altans nie hier rond nie.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2018 @ 09:07:49 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Magtie Johan- dit lyk gesellig! Ek ken nie ander Skipper modelle nie, maar dit lyk asof jou uitleg heeltemal uniek is?  Wat moet jy nog doen?

Die swaar deksels wat oom-lam-armpies moet oorslaan is ook van twee mm staalplaat. Sodra daar n geldjie rondle wil ek dit met aluminium plaat vervang. Maar rofweg gereken mag dit my 4 tot 5k  kos. Aluminium is vrekkin duur.. en dan moet ek nog onder dit versterkings ook inbou. Die oom is maar dik en die deksels sal die gewig moet vat

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2