English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 932
topics: 717
replies: 5 782
views: 2 368 192

Skipper Oyster LT for sale

replies: 7
views: 1480
13 Oct 2018 @ 10:19:40 am
Pierre
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 20 years

Good morning. 

I have a Skipper Oyster LT 2017 for sale. It is in excellent condition. Only used twice. It has ALL the extras (i.e. full tents and sides, kitchen, washline fitted to the back, add-a-room).  We also took out the original Skipper mattress and replaced it with an inner-spring double mattress for a comfortable sleep.  It has been stored in a lock-up garage since new.  Price is R120 000,00 not neg.  If you are interested contact me on 082 570 2397 or email me at standertondp@twkagri.com.

Regards,

Pierre

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2018 @ 19:14:25 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1519
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Pierre

Welkom op die forum.

Vertrou ons gaan meer van jou hoor vorentoe en dat die wa spoedig verkoop.

Enige rede  hoekom jy verkoop?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2018 @ 20:49:19 pm
Pierre
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 20 years

Hallo Proffie

Dankie vir die verwelkoming.

Ons het die Skipper Augustus 2017 gekoop en November 2017 het ons vir ons 'n huisie in Natal gekoop. Dit was ook die laaste keer wat ons met hom gaan kamp het.  Sedertien staan hy onder 'n lap toegegooi in die motorhuis.  Ons het hom vanoggend oopgemaak en besluit om te verkoop.  Ek weet ons gaan spyt wees, maar op die stadium is dit 'n jammerte dat hierdie lekker karavaantjie so in onbruik staan, terwyl iemand anders hom kan geniet!

Groete

Pierre

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2018 @ 16:51:49 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1889
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Welkom Pierre. Omdat ek ook al vroeer in so n posisie was verstaan ek jou beweegrede om jou geliefde wa te verkoop. Ek vertrou jou wens word gou vervul en dat hy n nuwe huis sal gaan waar hy ook waardeer word.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
14 Oct 2018 @ 18:05:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
14 Oct 2018 @ 22:02:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 06:44:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek verstaan hulle is gewild en glo dat hy gou sal verkoop. Voordeel is hulle is so lig.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2018 @ 09:34:39 am
Pierre
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 20 years

More Almal

Skipper is verkoop.

Groete

Pierre

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required