English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 795
Total Views: 83 248 972
topics: 997
replies: 14 123
views: 3 258 820
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Skipper Oyster Family Model

replies: 4
views: 808
02 Sep 2017 @ 06:23:34 am
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 595
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years

Hi. I have not posted in a long time. I have just received an email from Caravan and Outdoor and there in an article in the latest copy about Skipper now producing a new model of their Oyster that is now a 4 sleeper. It seems they have installed 2 bunk beds at the back on top of the cupboards.

http://www.caravansa.co.za/september-2017/trailer-review-skipper-oyster-family

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2017 @ 06:46:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dankie vir info. Die Skipper bly maar n puik keuse veral as dit by gewig kom
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2017 @ 08:15:57 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis briljant!  Hoewel die detail nie heeltemal duidelik is op die fotos nie, lyk dit vir my asof die pakplek heelwat minder is as met die standaard Oyster, maar niks kom verniet nie.  Dit gaan beslis die Oyster 'n keuse vir mense met kleiner kinders maak.  Ek is hoogs beïndruk met die Kerkhoffs se kwaliteit en die feit dat beide ouers en kinders self met Skippers kamp, maak dat hulle produkte lewer wat puik is en waarmee hulleself bereid is om te kampeer.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2017 @ 16:38:03 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Alex welkom terug lanklaas gesien op forum jes daai Oyster gaan verkoop soos stroop
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2020 @ 17:32:58 pm
Goose On The Move
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 06 Jul 2018
Experience: 4 years

Ons het ons Skipper Oyster Family begin 2019 gekry en baie lekker gekamp. Ek het 'n ander draad onder "Skipper Oyster Storage" begin en gee daarin informasie oor hoe ek alles daarin wegpak.

 

Hier is wel paar fotos oor hoe die binnekant lyk.

 

Ons het besluit op 2 beddens en dit was regte ding vir ons, die storage onder die beddens is baie maklik bereikbaar. Nou dat my jongste die onderste bed uitgegroei het gaan ons net die enkelbed basisse uithaal en een stuk plywood in sit met nuwe matras. Dit sal dan een amper Queen size (1540 x 1900)  bed wees.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za