English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 659
Total Replies: 237 144
Total Views: 82 702 174
topics: 1 137
replies: 11 617
views: 4 816 401
Jokes and everything else that makes you laugh

Skilpad

replies: 4
views: 1416
24 May 2017 @ 10:33:04 am
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 247
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 36 years
Met die Wildtuin baie onder bespreking die laaste ruk moet ek die een met julle deel.

Skilpad besluit hy maak 'n klein winkeltjie oop in die Wildtuin.
Alles gaan goed. Renoster koop politoer vir sy horing, Leeu koop tandestokkies vir sy tande, Olifant koop sinus pille en so meer.
Eendag word skilpad beroof deur 7 slakke. Dit was vroeg Saterdagoggend en hulle is weg met baie geld. Erg bedonnerd besef skilpad hy sal die storie moet gaan aanmeld by Skukuza se polisie stasie en hy begin Maandag stap en 2 weke later toe kom hy daar. Die polisiekonstabel neem sy verklaring en tydens die ondervraging vra die konstabel of hy die 7 slakke weer sal kan herken?
Skilpad dink so rukkie en sΓͺ vir die konstabel......Nee, alles het hopeloos te vinnig gebeur!
β€œHe was a wise man who invented beer.” – Plato
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2017 @ 10:46:06 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Kan net rustig wees in die wildtuin...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2017 @ 16:31:12 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 20 years

laughing he he he laat dit nou n les wees vir skilpad

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2017 @ 17:20:16 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Wat 'n oulike storie, Kurper. laughing    Ek hou van die sinuspille wat olifant moes koop.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2017 @ 08:44:03 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Mooi man.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required