English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 798
Total Views: 83 249 127
topics: 778
replies: 6 344
views: 2 393 221

Skadunet en karavaan wiele te koop

replies: 15
views: 8705
04 Mar 2016 @ 14:50:58 pm
Sareldup
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 13 Oct 2014
Experience: 47 years
1/.Skadunet (80%) 4,6m x 7m met vaste anker toue tesame met 8 x 2,7m ho pale. Prys R1000-00.
2/.4x Wit 14" 5 gat karavaan wiele te koop Prys R500 -00
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2016 @ 20:50:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Sarel...welkom op die forum. Het jy miskien foto's van jou skadu net afdak wat jy kan plaas...dit gaan baie help. Sterkte met verkoop
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2016 @ 22:40:20 pm
Sareldup
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 13 Oct 2014
Experience: 47 years
Dankie, sal sodra ek kans kry hom opslaan en fotos neem en plaas.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2016 @ 11:50:40 am
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 273
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 48 years
Dagse en welkom op die forum
Sarel is dit wiele (volledig) of net die vellings (rims). Was dit gebruik op Jurgens of Sprite?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2016 @ 15:45:13 pm
Sareldup
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 13 Oct 2014
Experience: 47 years
Dags Hannes,dankie. Dit is net die vellings en kom van n Jurgens exclusive af.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2016 @ 20:20:39 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Welkom op die forum
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2016 @ 07:08:27 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom op die forum.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2016 @ 07:21:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Welkom Sarel. Hoop jy kom vinnig reg om die dinge te verkoop.

Wat is die kleur van die skadunet?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2016 @ 18:19:27 pm
Sareldup
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 13 Oct 2014
Experience: 47 years
Dankie Leon. Skadunet kleur is groen
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2016 @ 21:28:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Willem...hier is sy vorige draad
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2016 @ 07:10:03 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Dankie Geert

Sarel, welkom hier.  Jy moet net jou galery aan die draad koppel.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2016 @ 09:13:02 am
Sareldup
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 13 Oct 2014
Experience: 47 years
More Wilsur,Dankie maar s net hoe koppel ek aan die draad
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2016 @ 09:20:15 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Sarel

bo jou nuwe inskrywing is daar "Voeg 'n nuwe foto album by" sou jy Afrikaans gebruik.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2017 @ 08:39:01 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Wonder wat het van Sarel geword en wonder of hy reg gekom het ?

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2017 @ 09:42:26 am
Anonymous
Hoes is dit net in wind? Sal graag tydelik so net wil opsit soms vir voertuig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2017 @ 11:06:08 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Hoes is dit net in wind? Sal graag tydelik so net wil opsit soms vir voertuig

Desember was daar ouens op die strand wat soortgelyk gebruik het...net kleiner in plaas van gazebo's en sambrele. Het baie goed gehou....soms het die wind baie sterk gewaai
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za