English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 131
Total Replies: 246 238
Total Views: 83 057 290
topics: 596
replies: 3 801
views: 3 348 491
Share all those nice recipes with everybody...

Skaapribbetjie Pot

replies: 20
views: 7253
17 Jun 2015 @ 11:10:49 am
Anonymous

Nog n' lekker pot van DK

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2015 @ 11:15:52 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1159
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Nou dit klink goed ...... dankie! Sal dit beslis probeer!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2015 @ 11:31:59 am
Anonymous

Die een gaan mooi loop, dankie Dennis, ek gaan dit beslis doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2015 @ 12:59:05 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dankie  Dennis hoe lus maak jy my nou

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2015 @ 13:36:34 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15891
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Mmmmmnnnn dit lyk lekker. Lankal lus vir so potjie of wat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2015 @ 19:16:49 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1828
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years
Dink nie my dokter gaan gelukkig wees met al daardie cholesterol wat ek gaan inneem nie. Maar dit lyk asemrowend.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2015 @ 20:45:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16307
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dit lyk heerlik...sal hom onthou
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2015 @ 21:06:52 pm
Anonymous

Mooi man.. het iemand faai room, biltong ens pot resep?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2015 @ 14:58:15 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 52 years

Ek ontbeen eers die rib in geheel. Dan prut ek daai bene vir minstens drie ure op lae hitte en maak sodoende my eie aftreksel. Die ribvleis sny ek in porsies, gaan aan met die potprosedure en gebruik dan die aftreksel vir vloeistof wat die pot baie geuriger maak as wat jy smaaklose water moet gebruik.

Die beenlose rib is baie "gum friendly" ook. Ou Stoffel kan maar sy tanne in die glasie langs die kooi los en kom aansit..............soos murg!!





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2015 @ 17:04:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9250
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Lekker honger nou.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2015 @ 17:08:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16307
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Wil kyk vir die naweek
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2015 @ 19:34:40 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Skaapribbetjie is een van die vleise wat die lekkerste pot ooit maak.  Lekker sag en val van die beentjies af, yummy!!!   Bietjie vet maar miskien is dit waarom dit so lekker is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2015 @ 19:54:09 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1545
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
n Mens eet jouself skoon in n sooibrand in,wat n lekkerte.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2015 @ 13:16:01 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4646
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
DK konings kos leeke vir daai kamp dae
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2015 @ 19:37:38 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Klink baie goed. Dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2017 @ 14:33:50 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1415
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek het dit die naweek probeer.  Nadat ek die vleis bruin gemaak het was daar 200 ml vet wat ek afgegooi het vir anderdag se gebruik. Dit was nie die beste wat ek al in 'n pot ervaar het nie, en sal die volgende rib maar weer hoog en stadig oor die kole braai. Dit bly nou maar een van my gunstelinge.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2017 @ 16:47:38 pm
Piet Pad
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 87
Joined: 16 Feb 2016
Experience: 33 years
Volgende kamp is vÍr die toekoms in. So die naweek is dit tuis-pot. Lekkerrrr. Dankie vir die een.
'n Glimlag is gratis!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2017 @ 16:56:07 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Dennis jy maak my nou sommer honger. Gaan nou vuurtjie maak en braai.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2017 @ 17:04:39 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ek het dit die naweek probeer.  Nadat ek die vleis bruin gemaak het was daar 200 ml vet wat ek afgegooi het vir anderdag se gebruik. Dit was nie die beste wat ek al in 'n pot ervaar het nie, en sal die volgende rib maar weer hoog en stadig oor die kole braai. Dit bly nou maar een van my gunstelinge.

As jy nie van 'n vetterige pot hou nie, is ribbetjie die verkeerde vleis om te kies.  Veral as dit net ribbetjie is en nie miskien gemeng met ander maerder vleis nie.   Al braai jy eers baie van die vet uit, dit bly nog steeds 'n vet vleis.   As ons dit meng met skinkels, sorg ek altyd dat ek die rib opskep, vir my is dit heerlik.laughing    Dit maak die lekkerste kerriekos!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2017 @ 19:44:59 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1415
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Hulle vertel die besoekers kom by die ou oom op die plaas net nadat hy 'n lekker vet skaaprib gebraai het. Hy sit met sy knipmes en sny al die vleis af wat hy vir die hond gee, maar smeer die vet op sy brood, en dit is al wat hy eet.

By navraag blyk dit dat die hart dokter vir die oom gesê het om net wit vleis te eet.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2017 @ 09:03:16 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ja, en die dokter sê toe ook vir 'n ou hy moet, ter wille van sy cholestorol, sy vleisinname beperk tot een keer per week.    Die ou sê hy loop nou al by week 34 van die jaar 2030.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za