English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 987
Total Replies: 243 358
Total Views: 82 948 180
topics: 11 230
replies: 132 890
views: 39 172 249
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Silwer Seil

replies: 16
views: 333
06 Jan 2020 @ 14:00:53 pm
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Dag mense, wat is julle menning oor die silwer seille? En waar sal mense die beste koopie kry? 

 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 15:52:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het wyd gaan soek en as jy inlees by soek......silwerseil sal jy baie antwoorde kry.

Moet nie die een koop wat by Makro of campworld is nie. Hulle is baie swak en gaan jy jou geld mors.

Kry een by n karavaan handelaar hulle is so R1900.00.

 

Kyk die een wat Willem Brits wys. Gaan by soek in.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 15:56:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Waar in Pretoria is jy. Kry een by Discovery karavane naby Waterkloof Hoërskool.

Tempratuur val tussen 4 t 7 grade.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 16:27:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dan hier is twee opsies wat jou kan geld spaar. As ek dit geweet het, het ek nie n silverseil gekoop nie want ek het n splinternuwe grongseil spaar.

My buurman by een van ons kampe het n grondseil silver oor sy tent getrek en kon jy nie die verskil voel nie.

Hy hou langer as n silverseil.

Dan by n ander kamp het een soos by DROS die water sproei om sy tent. Dit was koeler as met n silverseil. Lekker by hom gesit en bier drink. Hy het ook kort kort sy wa en tent nat gespuit.

Ek het net na sononder elke aand die wa en tent nat gespuit en dit was koel binne in die wa as ons gaan slaap.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 17:02:07 pm
Namane
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 24 Dec 2019

Hi chuck, I'm also looking for the silver tent for my tour sp. Do you mean sprinkling water on caravan sites will be much better?  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 17:14:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hi chuck, I'm also looking for the silver tent for my tour sp. Do you mean sprinkling water on caravan sites will be much better?  

Jip daai fyn sproei vitting is by Builders tekoop dan werk dit soos by die DROS.

Jy moet net n tuinslang ook hê en naby die kraan staan.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 19:44:59 pm
Namane
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 24 Dec 2019

Thanks very much chuck, my next camp is in March.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 20:44:33 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 314
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Groete Jin,

I did read somewhere that you should use  the sort of 5 liter garden goga spray to wet down the tent, what are your thoughts on the idea.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 21:26:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Groete Jin,

I did read somewhere that you should use  the sort of 5 liter garden goga spray to wet down the tent, what are your thoughts on the idea.

 

Soos ek genoem het dit is beter as n silverseil.

Maklik om opte sit en dis koeler.

Jy kan hom self maak met dit wat jy indie tuin sit.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 06:55:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15627
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jip daai fyn sproei vitting is by Builders tekoop dan werk dit soos by die DROS.

Jy moet net n tuinslang ook hê en naby die kraan staan.

 

 

 

 

Jy kry een wat met compressor werk en n jerry kan.....hardloop blykbasr 2,5 uur op n 25l kan met 8x nozzles

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 07:45:52 am
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

HI, dankie vir julle mennings. Ek het ook gelees op die 4x4 forum dat die mense n seil by Adendorff koop. Dis nou nie n direkte silwer seil nie maar baie sterker en help ook met die temp en die prys is baie goed. 

Kyk bietjie hierna

https://www.adendorff.co.za/product/mac-afric-5-x-6-m-heavy-duty-tarpaulin 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 07:55:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dag mense, wat is julle menning oor die silwer seille? En waar sal mense die beste koopie kry? 

 

Charl om terug te kom na die silver seil....................... ja hy werk.  Ek het gedurende Des 2019 by Merry Pebbles gestaan en dit weer daar gebruik.  Soos Jin sê daar is 'n verskil van so 3-4 grade.

Die water sproeistelsel werk.  Ek het een by die huis maar die probleem is hy gebruik redelik baie water oor tyd.  En dan gaan jy moontlik teenstand kry van ander kampeerders omrede jy 'n kraan aan jouself toe eien of dalk van die oord bestuur weens die water verbruik veral as dit in die bosveld is waar water maar 'n skaars ding is.  My ondervinding is ook dat die een met die pomp werk beter as net die sproei stukke direk gekoppel op die kraan.  Want hul mis is baie fyner.  Dan moet jy maar vooraf luister na die geluid wat daai pomp maak want dit kan ook 'n iritasie raak in 'n stil kamp.

Daar is baie opsies van die seile om na te kyk. Van die wat op die rak beskikbaar is by Camp/Leisure World of jy kan vir jou laat maak.

Gebruik die soek funksie soos JIN voorstel daar is waardevolle inligting met telefoon no waar jy dit kan bestel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 14:53:29 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Charldp, Klik op die skakel.  Daar is baie inligting.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 20:20:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15627
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het myne by Outdoor Warehouse gekoop in 2014. Ek gebruik hom elke Desember vir 3 weke en het hom seker al so 3x gebruik vir naweek kamp. Hy behoort nog volgende Desember okay te wees....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 07:50:28 am
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Charldp, Klik op die skakel.  Daar is baie inligting.

 

Baie dankie vir die informasie. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 09:04:19 am
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 28 years

Charldp, Klik op die skakel.  Daar is baie inligting.

 

 

as ek mag vra hoe het jy die ali-strip op die karavaan vas gesit en is die die standaard een wat net bo die oorspronklike een gesit is of is dit n ander tiepe een?

 

Ek praat van die gedeelte wat die skadunet in ryg op die karafaan se dak.

 

groete 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 09:23:43 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Jaques

Dit is die gewone "C" rail waar jou tent in ruig wat net bo op die dak teen die kant vasgesit is, dit werk baie nice.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First