English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 602
Total Replies: 253 743
Total Views: 83 280 092
topics: 1 001
replies: 14 159
views: 3 260 362
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Silicone

replies: 10
views: 5384
19 Apr 2016 @ 17:39:38 pm
Rhino
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 19 Apr 2016
Experience: 10 years
What silicone can I use to seel my caravan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2016 @ 18:03:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Welkom op die forum. Gebruik sikaflex
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2016 @ 18:03:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Welkom op die forum. Gebruik sikaflex

.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2016 @ 18:10:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom op die forum.

Dit hang af waar jy wil sel.

Tik "seal caravan" by "search" in. Meeste van jou vra sal daar beantwoord word.

Sikaflex by Bulders is die beste.

Dan stel jou mooi voor aan ons, vertel ons alles wat jy ons nie wil vertel nie.

Vul jou profiel ook in.

Bly omte sien die Bloubulle is ook jou span.

Toemaar ek trek jou been.

Welkom.


As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2016 @ 21:38:21 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Welkom by die forum.
Sikaflex is deesdae by omtret by alle hardeware winkels te kry.
Ek het so twee weke terug rond geshop ve pryse en gevind dat by campworld is dit goedkoper as by builders. In bloem by kloppers gekry ve die beste prys.
Dis n metaal buis maar jy gebruik ook n silikon gun om dit aan te wend. Dis n seellaar produk , nie silikon nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2016 @ 05:19:58 am
Rhino
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 19 Apr 2016
Experience: 10 years
Baie dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2016 @ 12:54:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wel gedaan.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2016 @ 13:44:05 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Welkom by die forum.
Sikaflex is deesdae by omtret by alle hardeware winkels te kry.
Ek het so twee weke terug rond geshop ve pryse en gevind dat by campworld is dit goedkoper as by builders. In bloem by kloppers gekry ve die beste prys.
Dis n metaal buis maar jy gebruik ook n silikon gun om dit aan te wend. Dis n seellaar produk , nie silikon nie.

Builders het die goedkoop een so R50 en die duurder een van so R150, gebruik die duur een.  Jaco van den Berg wat karavane herstel (sy besigheid) het my gesê

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 08:50:43 am
Kito
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 13 Jan 2016
Experience: 40 years
Verseker die duur een om te gebruik.
Gebruik ook net Sikaflex op my boot waar ek ookal 'n gaatjie moes boor. Sit die sikaflex in die gaatjie voordat skroef ingedraai word. Seel hom perfek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 08:59:36 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Builders het die goedkoop een so R50 en die duurder een van so R150, gebruik die duur een.  Jaco van den Berg wat karavane herstel (sy besigheid) het my gesê

 



Is dit op die houer sigbaar watter een is die beter een
By kloppers wys hulle so n stukkie waar dit opgeplak is op n houtjie, lyk soos sponserige rubber maar dig. Spec s waterdig.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 14:41:03 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Silkaflex 221 of 521UV of Tiger bond

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za