Ons gebruik "copperslip" op koeltorings waar daar baie vog en hitte is, en dus gou roes. Die verstellers is dieselfde skroefdraad as die steadies. Dit is gries wat 'n goue kleur het en te koop is by hardeware winkels. Dit is nie goedkoop nie maar werk op my steadies sonder om stof op te gaar.