English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 983
Total Views: 83 205 655
topics: 238
replies: 3 750
views: 93 644
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Short Wheel base

replies: 13
views: 197
06 Mar 2020 @ 12:24:22 pm
Rubicon
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 06 Mar 2020

Goeie middag.

Enige raad goed of sleg om met n SWB voertuig te sleep. Ek het n Wrangler Rubicon 3.6L manual SWB en kyk na n Gypsy Regal of Jurgens Fleetline of Penta. Raad ASB....?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 13:24:42 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

But the good news is that the Wrangler will now offer decent towing capacity, with maximum braked towing capacity for two-door versions raised to 1497kg, while four-door Wranglers will be able to tow a caravan or camper weighing as much as 2495kg.17 Jan. 2019

Bennie en baie welkom. Die short wheelbase Jeep waarna jy verwys is bekend day Hy begin onvas op sy tyres raak hoe vinniger jy ry.  Jy sal sleep maar jy gaan stadiger sleep as wat gewone bakkies en SUV's doen.

Ek is seker tyd gelede was die Rubicon een van die voertuie op n sleep kompetisie wat met n Penta getoets was. Sal help dit opsoek.

Gaan ook na whattowcar.com en match jou sleep kombinasie Vir baie akkurate terugvoering.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 13:36:59 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

https://www.leisurewheels.co.za/shootouts/towcar-of-the-year-shoot-out/

kyk ook hierna.

https://www.leisurewheels.co.za/shootouts/towcar-of-the-year-shoot-out/

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 14:25:49 pm
Rubicon
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 06 Mar 2020

Baie dankie vir all die vinnige hulp vaardigheid!!

Ek gaan na daai link loer baie dankie Bak oor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 14:37:49 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Onthou om jou kilowatt en Newton meter te verander op die questionare asook verander na kilometer p uur.

Jeep and Jurgens Jeep Rubicon (209 kW / 284 hp, Year: September 2018 - up to now ) and the Jurgens Penta with a laden weight of 1390 kg. Weight Weight ratio 64% (1390 kg / 2161 kg) Stability score 9.4 Infuence pay load 18%  Towing limit 1497 kg Towball limit kg (advise: 75 kg) Flat roads Speed (maximum) 137 km/h - (178 km/h in the 7th gear) Acceleration 0 - 100 km/h 18.2 sec. - (max. 14.8 sec.) 85 - 100 km/h 4.7 sec. in the 3th gear (max. 3.8 sec.) At 90 km/h the 8th gear is of limited use (1465 rpm, 90% gas) Gears in practice 7th gear 6th gear revs 1843 rpm 2197 rpm Percentage between accelerator 61% - 70% 46% - 54% Power at 90 km/h 1444 N over 933 N over 1667 N Motorway inclines 5% Speed (maximum) 89 km/h - (116 km/h) in the 5th gear revs 2791 rpm - (3638 rpm) Acceleration 50 - 80 km/h 17.7 sec. - (max. 6.9 sec.) At 80 km/h in the 5th gear  revs 2509 rpm Percentage accelerator 72% Mountain roads Hill start 36.3% - 39.3% Minimum speed (whereby power) 9 km/h - (16 km/h)

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 15:40:13 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

My logika (my pa het altyd gewonder of ek dit nie êrens tuusen die beeste verloor het nie) sê vir my hefboomkragte is een van die faktore wat die grootste rol speel by sleep stabiliteit. Hoe verder die koppeling agter die agteras oor hang en hoe korter die asafstand van die sleepvoertuig hoe meer onstabiel is die voertuig vir sleepdoeleindes. Onthou die VW Microbus? Sy asafstand was dieselfda as die Beetle sin, maar omdat hy so 'n kort oorhang agter gehad het was hy 'n uitstekende sleper. 

Die beste verduideliking is waarskynlik die 18 wiel leunwaens. Let 'n bietjie op, daardie kort "perd" se die koppelpunt is net voor die agteras, en as dit 'n dubbelas eenheid is, net voor die voorste van die twee. Die Trapezium maak ook van daardie beginsel gebruik.

Dit is naruurlik ook hefboomkrag wat maak dat 'n karavaan swaai as hy verkeerd gelaai word. Terloops, ek sien nie die punt in om stabiliseerders aan te bring indien die hefboomkrag probleem aangespreek is nie. Ek wonder hoekom die meeste plaaslike soorte onwettig is in Europa. Miskien omdat dit verkeerde gewigsverspreidingsgewoontes kamoefleer.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 15:46:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Al wat jy goed en lekker kan doen met daai jeep is 4x4 ry.

Ky so short wheel base is baas op n 4x4 baan.

Welkom op die forum.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 15:47:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Pasop dat die stert nie die hond swaai nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 20:41:06 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Sep 2019

Chuck dis waar op 'n 4x4 baan kraai hy koning. maar ai dit nie die gemaklikste voertuig in die veld nie. Daar is 'n long wheel base baie gemakliker.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 21:15:18 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Bly nog steeds a nice to have. Pricy is hy beslis.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 22:20:31 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek stem saam Bak Oor, ek sou net die woord "speelding" na die woord "pricy" invoeg in die konteks van hiedie forum.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2020 @ 10:08:22 am
Rubicon
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 06 Mar 2020

More almal.

Baie danke vir al die raad, dink die beste gaan wees om een te sleep en te besluit wat die beste werk vir my.

Ja Chuck ek bang vir daai stertjie wat die hond dalk gaan wil swaai, maar glo n Tando Yellow blade of ander stabilizer behoort daai uit te sorter?! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2020 @ 10:48:07 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

More almal.

Baie danke vir al die raad, dink die beste gaan wees om een te sleep en te besluit wat die beste werk vir my.

Ja Chuck ek bang vir daai stertjie wat die hond dalk gaan wil swaai, maar glo n Tando Yellow blade of ander stabilizer behoort daai uit te sorter?! 

Bennie jy is beslis op die regte pad. Stabilizer is ongetwyveld n moet.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2020 @ 11:00:46 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek sleep al vir baie jare met ‘n SWB Pajero en die afgelope 5 jaar ‘n Gypsey Regal sonder enige probleme. Ek gebruik ook ‘n Trapezium stabiliseerder.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za