English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 348
Total Views: 82 264 980
topics: 4 356
replies: 29 214
views: 17 317 233
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 424
replies: 200
views: 8 649

Shingwedzi stands now marked and numbered

replies: 13
views: 243
22 Jan 2019 @ 12:38:09 pm
HappyCamper
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 01 Nov 2010
Experience: 47 years

We spent last weekend in Shingwedzi, and to my surprise, the stands are now marked and numbered. The camp was almost empty so we could get a good idea of the layout. The sites in Shingwedzi have been classified in sites with a view (R50 more), larger sites, wheelchair friendly sites, and the rest. I did not ask at reception, but it will be interesting whether you can now book a specific stand before the time or not.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2019 @ 13:43:51 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Baie goeie nuus. Agter os kom ook in die kraal. Hoop die ander kampe doen dit ook.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2019 @ 13:49:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek wil nog sien of dit gaan werk in die wildtuin. Hoe gaan hulle dit nou hanteer op Sanparks se online bookings? Hulle kan dit miskien nog skei tussen grensdraad staan plekke en gewone staan plekke .....of tussen krag en nie-krag staanplekke. Maar ek dink nie Sanparks sal dit kan hanteer om staanplek nommers toe te staan nie.....dis baaaaie meer admin.

Persoonlik dink ek om spesifieke staanplek nommers te bespreek in wildtuin gaan nie werk nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2019 @ 14:04:21 pm
HappyCamper
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 01 Nov 2010
Experience: 47 years

Ek stem saam met jou. Wat gaan gebeur as jy n staanplek bespreek het en iemand anders staan reeds daar as jy arriveer? 

Wat wel lekker is dat jy darem nou n idee het hoe groot jou staanplek is.  Moet se dis groter as wat ek altyd gedink het, maar in Shingwedzi is die bome maar min en klein, so nie al die staanplekke het skaduwee nie. Dit is goed om te sien dat daar oral nuwe bome geplant word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2019 @ 14:08:33 pm
HappyCamper
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 01 Nov 2010
Experience: 47 years

Die ablusies was baie skoon en netjies, maar daar was net omtrent 6 kampeerders in die kamp. Iteressante nuwe idee is dat die gaasdeure by die ablusie ingange verwyder is. Nou is daar baie insekte in die wasbakke in die oggend, seker omdat die ligte bly brand.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2019 @ 14:13:17 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 863
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ek verkies om my eie staanplek te kies. Dit is nie asof al die staanplekke in ‘n besondere kategorie ( grensdraad, uitsig, groot, krag etc) dieselfde is nie- soos dit die geval met bungalows is. Sommige het skadu, sommige is meer gelyk as ander, sommige is nader  aan ablusies ens ens. En ons het almal ons persoonlike voorkeur- goed wat vir ons meer belangrik is as ander.

Kom ons kyk maar hoe hulle dit toepas en hoe dit werk.

Ek het juis ‘n staanplek daar vir Maart  bespreek - spesifiek ‘n “view site”.

Sal dan sien.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2019 @ 20:24:18 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1683
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dink verseker nie Kruger se stelsels sal besprekings per staanplek kan hanteer nie. Rob se opmerking rakende kamper wat sommer op enige plek gaan staan is geldig. Wat nou........?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 06:57:26 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1277
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Well on a small scale, they seem to have it right at Tsendzi. You book your stand number at Mopani reception.

A bigger camp? Maybe not at this stage.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 13:58:17 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1470
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hierdie Shingwedsi staanplekke was reeds in 2017 gemerk en afgebaken.

Ek twyfel of hulle staanplekke gaan toeken by bespreking. Groot admin las.

Tsendze kan dit doen aangesien daar nie baie staanplekke is nie.

Het per geleentheid in Tsendze gekom met ander mense op my bespreekte prima plek. Iemand anders (baie wintie) het op hulle plek gestaan. 

Ek gaan vra toe vir wintie wat sê sy besprekingsvorm waar hy moet staan. Hy lieg toe. Ek vra toe of ek sy bespreking kan sien. Effens onder die prop, por sy vrou hom aan om my te "bliks#m hom".

Ek sê toe aan die veel jonger wintie hy beter vinnig slaan want vandag val hy. Ek het nog nooit iemand in my volwasse lewe geslaan nie. Nie my aard nie en ek dien die Here. Het maar op sielkunde vertrou op daardie oomblik.

Hy wys toe my sy vorm. Ek sê toe beleefd dankie, ek sal dan op die plek gaan staan waar hy moes staan. Hy was baie verleë en wou my kom help kamp maak.

Ek dink die beste bly first come first served beginsel, met afgemerkte spasie om grondgebied geskille te vermy.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 14:29:09 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hierdie Shingwedsi staanplekke was reeds in 2017 gemerk en afgebaken.

Ek twyfel of hulle staanplekke gaan toeken by bespreking. Groot admin las.

Tsendze kan dit doen aangesien daar nie baie staanplekke is nie.

Het per geleentheid in Tsendze gekom met ander mense op my bespreekte prima plek. Iemand anders (baie wintie) het op hulle plek gestaan. 

Ek gaan vra toe vir wintie wat sê sy besprekingsvorm waar hy moet staan. Hy lieg toe. Ek vra toe of ek sy bespreking kan sien. Effens onder die prop, por sy vrou hom aan om my te "bliks#m hom".

Ek sê toe aan die veel jonger wintie hy beter vinnig slaan want vandag val hy. Ek het nog nooit iemand in my volwasse lewe geslaan nie. Nie my aard nie en ek dien die Here. Het maar op sielkunde vertrou op daardie oomblik.

Hy wys toe my sy vorm. Ek sê toe beleefd dankie, ek sal dan op die plek gaan staan waar hy moes staan. Hy was baie verleë en wou my kom help kamp maak.

Ek dink die beste bly first come first served beginsel, met afgemerkte spasie om grondgebied geskille te vermy.

 

Dis ongelukkig waar ek my self sal verloor as iemand op my plek staan as die oord spesifiek staanplekke toeken met bespreking.

Ek sal so bohaai maak by die kantoor dat ek of my geld terug kry of bestuur gaan daai ou skuif. Mens klap ook nie aan so 'n snuiter nie, dis ook nie hoe ek opgevoed is nie is die eerste rede en tweede is want dit spat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 19:20:58 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1683
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Nee Pottie.......jy het die aangeleentheid goed hanteer. Ek sou dit soos Leon verloor het. Hallelujah vir jou.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2019 @ 06:10:55 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 863
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Dis ongelukkig waar ek my self sal verloor as iemand op my plek staan as die oord spesifiek staanplekke toeken met bespreking.

Ek sal so bohaai maak by die kantoor dat ek of my geld terug kry of bestuur gaan daai ou skuif. Mens klap ook nie aan so 'n snuiter nie, dis ook nie hoe ek opgevoed is nie is die eerste rede en tweede is want dit spat.

Dont get mad, get even....

Wat as wanneer hy sy steadies laat sak om huistoe te ry, sy bande pap is...😁

 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2019 @ 06:52:13 am
Cabs
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 264
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 6 years

Well handled Proffie!!

This is me, I am who I am!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2019 @ 07:59:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dis omdat daar nie iemand hands-on in die karavaanpark self is nie....personeel sit in kantoor en hoop alles verloop vlot buitekant

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required