English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 980
Total Replies: 225 434
Total Views: 82 175 859
topics: 585
replies: 3 584
views: 3 308 248
Share all those nice recipes with everybody...

Share your Recipes with us and stand the chance to WIN!

replies: 9
views: 331
21 Nov 2017 @ 08:58:34 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2661
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Win with CaravanParks.com

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2017 @ 12:38:04 pm
Anonymous

Skaapribbetjie pot.

1kg Skaapribbetjie in porsies gesny.

1x Soetrissie.

4 Medium eiervrugte in skywe gesny.

Tamatiesous.

30ml Kook olie (2x eetlepels).

1x Ui in skywe gesny.

2x Knoffelhuisies, gekneus.

1x Blik (410kg) tamaties, gedreineer en gekap.

10ml (2 Teelepels) sout.

Varsgemaalde swart pepr na smaak.

1x Vars roosmaryn takkie.

1x Lourier blaar.

50ml (3 Eetlepels) gekapte pietersielie.

Metode:

Rooster ribbetjie en soetrissie oor warm kole tot vinnig bruin.

Vryf velletjie van soetrissie af, sny in skywe en ontpit.

Maak van tamatie sous:

Verhit kook olie in 'n klein potjie en braai ui en knoffel liggies todat die ui deurskynend is.

Voeg res van die bestandele by en prut ongeveer vir 5 minute.

Berei die pot:

Rangskik ribbetjie, eiervrug en soetrissieskywe in lae in die pot en bedek met tamatie sous.

Plaas styfpassende deksel op en prut sowat vir 3-ure oor koel kole of tot die vleis sag is.

Bedien - 6x Porsies. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2017 @ 13:50:00 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5586
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Het hom geproe ala die resep. Baie lekker. 😏🤔
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2017 @ 14:11:02 pm
Anonymous

Het hom geproe ala die resep. Baie lekker. 😏🤔
Wat van skaap balletjies op 'n sosatie stokkielaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2017 @ 16:27:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Easiest Paptert Ever!

Serves: 8
Preparation time: 10 minutes
Cooking time: 1 hour
INGREDIENTS
1 can Tomato and Onion
1 can corn
250g (1 packet) bacon chopped
1 packet white button mushrooms chopped
3 eggs
1 medium onion (grated)
125 ml oil (1/2 cup)
375 ml (1 and half cup) milk
1 cup braaipap (NOT NORMAL MAIZE MEAL)
Salt and pepper to taste
1 cup grated cheese
METHOD
Put oven on 180 degrees Celsius
In a mixing bowl, mix all the above ingredients together except the cheese.
Pour in an oven safe bowl.
Bake in oven for approximately 1 hour.
Remove, sprinkle cheese over and grill until cheese is melted.
Serve hot.

The one on the photo is with some extras: Broccolli, grated carrot and salami. Photo was taken before cheese was sprinkled on top
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2017 @ 16:37:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Oulike idee om jou slaai uit te pak....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2017 @ 17:13:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

 

AARTAPPEL GEREG

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2017 @ 17:19:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

 

AARTAPPEL GEREG

 


Alles rou:
4/5 aartappels in skyfies gesny
1 ui fyngekap
Stukkies groen/rooi en geel peppers
Sampioene gekap
Stukkies: spek, of ham, of rooi worsies, salami, gemengde kouevleis, enige wat jy in jou yskas het
Knoffel, sout en peper
1 potato bake (enige geur)
1 kop melk/room
Gerasperde kaas
Pak aartappels onder inlae en gooi potato bake gemeng met die melk en res van bestanddele oor en bak in oond by 180C tot gaar en goudbruin....omtrent 1uur
Sprinkel kaas bo-oor en bak tot kaas gesmelt het
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2017 @ 06:37:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Broccoli en blomkool slaai

1 kop blomkool
1 kop broccoli
1 pakkie spek...bits of bacon
180g cheddar kaas...blokkies gesny
1 ui...fyn gekap
250ml mayonnaise
100ml kondensmelk

Sny broccoli en blomkool in klein stukkies en kook saam met uie in water vir 2-3 minute. Braai spek tot lekker bros. Last afkoel en plaas kaas by. Meng mayonnaise en kondensmelk en roer in slaai. Koel af in yskas en geniet!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2017 @ 07:58:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Broccoli en blomkool slaai

1 kop blomkool
1 kop broccoli
1 pakkie spek...bits of bacon
180g cheddar kaas...blokkies gesny
1 ui...fyn gekap
250ml mayonnaise
100ml kondensmelk

Sny broccoli en blomkool in klein stukkies en kook saam met uie in water vir 2-3 minute. Braai spek tot lekker bros. Last afkoel en plaas kaas by. Meng mayonnaise en kondensmelk en roer in slaai. Koel af in yskas en geniet!

Hierdie een is sonder blomkool gemaak
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required