English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 521
Total Replies: 252 723
Total Views: 83 244 576
topics: 4 499
replies: 30 829
views: 17 440 852
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 404
replies: 286
views: 19 273
topics: 4
replies: 9
views: 3 928
Shangrila Innibos
North-West, Brits
12
Total Ratings: 12
9   
3
Rated: 28 Sep 2020
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Shangrila-Innibos now has a new and improved website!

replies: 7
views: 79
05 Mar 2020 @ 14:42:51 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2812
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Shangrila-Innibos now has a new and improved website!

SHANGRILA-INNIBOS COUNTRY LODGE is ideally situated within the so-called “Tourism -Hubble” of the Hartbeespoortdam region which is a most popular holiday - weekend or day destination. At SHANGRILA-INNIBOS COUNTRY LODGE we offer you a variety of affordable group accommodation, overnight bedrooms, self catering chalet’s or camping facilities with private bathrooms.

Mobile Responsive, modern design, seach engine optimised, direct email enquiries and HTTPS Secure.

Have a look at their website: www.shangrilainnibos.co.za

Contact CaravanParks.com today and get an awesome new website!

Contact Number: 033 326 1370 or Email us: sales@sacctn.co.za

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 17:09:59 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Ons eerste bywoning van n forum saamkamp was hier. Lekker naweek, totdat iemand sy braai met kole en al in badkamer gaan skoonmaak het, as ek reg onthou. Leon sal seker beter onthou.

Dink dit was in 2011. Daardie naweek het my regter been begin styf raak en dit het my n week in hospitaal gekos met sellulites in been asook bloedklont. Weet nou nog nie waarvan nie. 

Het vir lank daarna nie gekamp nie en het woonwa verkoop. Met genade het alles weer reggekom en kamp ons nou weer lekker.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 08:42:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is 'n baie netjies oord ja.  Die persoon wat Oom Chris van praat het sy braaipan in die stort gewas en die veterigheid en vullis net so daar gelos.

Dit was die heel eerste forum saamtrek in baie jare.  Tannie Hester hulle het nog saam gekamp by die saam trek.

Oom Willie en Tannie Dot het ook bygewoon al die pad van Natal af en hulle het nog 'n plakkaat saam gebring en aan die oord geskenk.

 

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 15:24:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit is 'n baie netjies oord ja.  Die persoon wat Oom Chris van praat het sy braaipan in die stort gewas en die veterigheid en vullis net so daar gelos.

Dit was die heel eerste forum saamtrek in baie jare.  Tannie Hester hulle het nog saam gekamp by die saam trek.

Oom Willie en Tannie Dot het ook bygewoon al die pad van Natal af en hulle het nog 'n plakkaat saam gebring en aan die oord geskenk.

 

 

Oom Willie hulle het darem altyd ver gery vir forum kampe. Ek het hulle egter nooit raak gekamp nie.....daai was voor my tyd.  Die enigste ander wat ek kon bywoon was by Bloekompoort....maar het ongelukkig toe ander dinge aangehad

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 16:42:51 pm
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 94
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 35 years

Chris L, wat het jy gedoen en of gebruik om ontslae te raak van die bloedklont in jou been. Asseblief en dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 16:55:32 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Erik, ek het vir week in hospitaal gele met bene effe gelig en dokter het Warfarin voorgeskryf. Het na hospitaal nog vir seker so 2mnde dit gebruik. Kon vir lank nie ver reis nie want bloed was te dun en indien in ongeluk kon ek dood bloei. Het vir baie lank die sy kouse gedra Drink tans elke oggend n halwe disprin.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 17:01:18 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Geert, Oom Willie en Tannie Dot was ook by Bloekompoort. Ons het daar ook lekker gekuier. Nie baie om te doen nie maar rustig. Weet nie of hulle nog die Boere musiek orkeste daar het op Saterdag aand nie. Kan lekker gaan skoffel........

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 17:05:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, Oom Willie en Tannie Dot was ook by Bloekompoort. Ons het daar ook lekker gekuier. Nie baie om te doen nie maar rustig. Weet nie of hulle nog die Boere musiek orkeste daar het op Saterdag aand nie. Kan lekker gaan skoffel........

Rust oord het binnekort so n funksie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za