English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 290
Total Replies: 230 339
Total Views: 82 393 916
topics: 104
replies: 3 748
views: 1 211 038
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Shangrila Innibos - CaravanParks.com Rally

replies: 19
views: 14314
21 Nov 2011 @ 07:38:26 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2011 @ 07:45:02 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek wil ook net sê BAIE dankie aan Leon vir die saamtrek, dit was inderdaad 'n lekker naweek al het dit ons uitgereën die Saterdag aand vir die saam braai.

Ek sal vannaand so paar van my foto's plaas, hoop julle ander gaan dit ook doen sodat ons kan sien wat het julle na gekyk.

Dankie Willie vir die kaarte dit is baie oulik en handig vier die kamp en ook om jou volgende plek te kan soek waar om te gaan kamp.

Dit was lekker om julle nuwe ouens te ontmoet, hoop julle gaan weer saam kamp.

Dan wil ek ook vir Eddie Laing sê dankie omdat jy die moeite gedoen het om ons te kom groet op jou pad terug Botswana toe, hoop die ontbyt was die stop werd.

Kampgroete
Willem

NB!  Willie we need an EDIT facility please. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2011 @ 07:58:25 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek wil ook net se dankie leon. Dit was baie lekker gewees en nou wag ons dat jy die volgende een reel want jy doen dit so goed.

Goed om al die ou bekendes weer te sien en ook die nuwe mense wat ons ontmoet het.

Groete

Nico en Claudet Prinsloo

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2011 @ 08:35:57 am
Phumba
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 07 Apr 2010
Experience: 40 years

Hi Innibossers,

 

It was indeed a very nice break away, the rain  cooled things down a bit and we  had Willie and Dot all to ourselves, soryy guys you missed out  on a nice chat.  Willie did not see the update from  Leon saying he must bring a braai, but in the campers paradise , that is not an issue, there will always be  a space for him.

 

Ek sal ook later fotos plaas , ma het eer sdie kamera gevat om die fotos vir iemand te gaan wys.

Hier is net so lus maker..

 

Stand Name  Olifant Huisie inni Bos

Baie dankie Leon, vir die idee en reelings.

Die poue wat  " HELP HELP HELP " skree en die jakalse voor die son opkom , en die voeltjies  wat  skree staan op staan op , dis heerlik buite, is al wat 'n gemoed kan stil maak.

 

Gelukkig braai ek met "Hout" dus het my vuur nie dood gereen nie en ek en Willie kon ons vleis braai. EK moes ongelukkig asosiaal wees en die seile opsit om nie nat te reen nie , maar ons het heerlik gekuier en capachinos gerink voor slaap tyd.

Ek kan nie wag vir die groep foto nie...............

 

Net 'n regstelling , Liewe Heksie ,  Die Toilet papier en teesakkie "firelighter" moet met kerswas gemeng word,  die tannie wat dit vir my gewys het , se sy gooi bietjie spirits op die sakkies tussen die lae kerswas dit werk dan beter..

EK dink net ons moet vir Heksie "upgrade" daai besem lyk nie goed nie. LOL

 

Dit was goed om gesigies by die name te sit .

 

En "MEVROU" daai "vark" broodjie was baie lekker, dis net jammer die reen het veroorsakk dat ons nie seconds kon kry nie.

Dankie Claudete< voor ek pak slae kry oor die mevrou.

Dis nogal interesant om vroeg oggend skottlegoed te was , 'n mens hoor  snaakse goete.

 

"Deep tissue  Pillow fight masages" ens , maar gelukkig praat ons nie uit die bos nie.........

 

Geniet  julle week en ek los julle met 'n Quote"

 

“Every fact facing us is not as important as our attitude toward it, for that determines our
success or failure.”

Be brilliant.

 

Bos groet

Michael en Hendrina

 



 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2011 @ 07:01:04 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Micheal mevrou (Claudet AKA Draak) se baie dankie vir die naweek. Nou weet julle na daai broodjie hoekom ek my vrou op die gaget tafel wou sit want sy maak my kamplewe baie gemaklik en lekker.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2011 @ 07:38:57 am
Phumba
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 07 Apr 2010
Experience: 40 years

More Nico, jy is lekker bederf,  geniet dit.

Bos Groete

 

Michael

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2011 @ 08:11:36 am
Hannes
Bronze Member
25% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 02 Aug 2011

Hi

Ek will ook net echo wat reeds hierbo genoem is.  Baie lekker naweek gewees!  'n Voorstel is dat mens die goeie weer moet gebruik om vroeg in die naweek bymekaar te kom, dan kan die welkome reën maar kom...

Verder is dit lekker om gesigte by die gereelde geselsers te sit.  Ek weet nou hoekom Michael  (as voorbeeld) vir Pumba gebruik om hom te verteenwoordig...  Dis omdat hy so gasvry en vriendelik is (boere gasvryheid natuurlik)... Cool

Ek sal weer deelneem aan so bymekaarkoms.  Die 1000 ander ouens wat nie gekom het nie, julle het uitemis!

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2011 @ 09:58:12 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

‘n Paar gevleuelde woorde van Willie af!

A special thanks to all of you who attended our CaravanParks.com Shangrila Innibos 2011 Rally, with a very special thanks to Sarel and Lynette for putting up with us.

A good time was had by all from the sounds of it, even if it did rain out our planned get together braai on Saturday afternoon.  I think everyone still had a braai, even if it was not “communal” as planned.

Please get your photos up.

There is a "tree" icon just below “font size” that will allow you to insert an image when you post your reply.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2011 @ 10:04:22 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

Willie at Shangrila

Willie at Shangrila

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2011 @ 11:39:00 am
CHRISTA(Liewe Heksie)
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 17 Nov 2010
Experience: 51 years

Van my kant af:

Baie baie dankie Leon vir al die reelings. Dit was n baie lekker naweek al het ek nie baie rondgekuier nie, ek het maar my besem terug geneem na my kampplek voor ek moeilikheid maak. Dit was sooo  lekker om al die ou vriende weer te sien en ook al die nuwe vriende te ontmoet.Die "gadget" tafel was puik, party mense het darem oulike idees. Micheal ek het klaar my teesakkies begin droogmaak, ek gaan baie beslis daardie idee gebruik. Waar is al die fotos? daar was so baie kameras maar net een stel fotos sover. Ek het nie eens een foto geneem nie bad bad bad liewe heksie.

Tot volgende keer: Lekker kamp aan almal wat met die Kerstyd gaan kamp en die soos ek wat net by die huis bly, wees veilig......praat gou weer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2011 @ 15:21:59 pm
Phumba
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 07 Apr 2010
Experience: 40 years

SORRRRRRYYYYYYY. ek sukkel met die tegnologie, my card reader will nie werk nie, sodra ek wen , sit ek die fotos op belowe.

Hannes dankie vir die mooi woorde, jy en jou  vrou is prag voorbeelde van ouers, daai knapies van jou is te pragtig.  Veral die nuuste toevoeging,  Sinet , net jammer die mannetjie is so dors........

Volgende keer moet ons maar 'n plek soek met 'n groot lapa of iets , so al reen dit kan ons nog saam kuier.

 

Groete

 

Michael

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2011 @ 08:00:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

'n Foto of wat van my kant af.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2011 @ 08:08:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

More photos.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2011 @ 09:27:51 am
Phumba
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 07 Apr 2010
Experience: 40 years

EK probeer hard om die paparatzi pics te laai..

 

anner sitter

cutie

Aint She Cute???

 

Rus

Hendrina Rus

kids

Happy Kids

 

Wie Loer hier onder,???   Ahhh  Leon......

leon loermevrou se kombuis

"mevrou se Kombuis"

readers

Sit sit so lees ons.

ring sitters

Heksie hoek

willie

Nog Sitters

 

willie

The proffesional camper. Mr W.

 

Bos Groete

 

Michael

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2011 @ 09:33:57 am
Phumba
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 07 Apr 2010
Experience: 40 years

pool

pool2

Hannes

 

Ish uiteidelik klaar.

 

Hoop julle sien jull eslef iewers oppi fodies.

Lekker dag vir almal.

 

Bos Groete

 

Michael

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2011 @ 10:37:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die eintlike Gadget man "Micheal".

Hy lyk sommer soos 'n Gadget man.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2011 @ 11:48:29 am
Neill and MArg
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 02 Oct 2010
Experience: 44 years

Hi All, Thanks for the photo's, looks like you all had a really good time. Wish we could have joined you for the weekend. In KwaZulu Natal we had endless rain. Buckets of it. Our two 5000L water tanks fulled up in less than one day.

Please someone organise a camp out in KwaZulu Natal and we will be there. We belong to a camping club and camp one a month, and also camp two or three times with a group of friends, but would love to meet others as we are addicted to camping.

From Marg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2011 @ 13:50:31 pm
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

Hi Marge

Won't be long and we will be doing our thing in KZN and other propvinces.

Willie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2011 @ 20:48:09 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ok, hier het ek tenlaaste my foto's ook afgelaai.

Ek wonder wat is daar gefluister ???

Dit was Sondag se onbyt / brunch

En hier is die baas Wijan.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2011 @ 20:51:23 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Jammer ek het die een vergeet, dit was nie mooi gewees nie want kampers doen dit mos nie ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required