Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21732 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17538 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5963 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5074 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2411 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1948 |
Swanie | 1848 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1660 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1444 |
George | 1196 |
Louvan | 1175 |
RichardJ | 1088 |
Gerden | 1050 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 657 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 414 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 324 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Shadenet Lapa/Wind Screen
Hi all. I bought this Wind Screen or Lapa call it what you may when I still had the Jurgens Classique. I truely used it once and it is still new (Still smells new).
There were not many made and was only available at Campworld one December if I remember correctly.
I paid R1175 for it at that time. As it is really still new I would like R1000 for it if someone are interrested. The name and colour does not fit the Sensation.
If you look closely you will find that the ancor ropes are actualy webbing straps and not ropes.
Ideal for a Jurgens caravan owner.
More ideal if your tent colours of your Jurgens is cream and brown.
I will think about swapping it for a 2 ton electrical scisors jack. Those found at Addendorf
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hoeveel meter lank is hy...lyk langer as die wat mens deesdae kry
As ek reg onthou is elke paneel ongeveer 1,5m lank. Moet mense by huis vra om dit te gaan meet.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Just added 3 similar ones to my camping geer.
On The Road Again
Al verkoop Leon?
Nope. Still at home and available. And used as mentioned above.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sal jy agy homderd vat?
Nee, sal hom dan maar saam met my Krimp Varkie begin gebruik.
Dis waarlik 'n nuwe ding, verskil is, jy sou hom net nie by Campworld koop nie. Groot ding is hy pas so mooi by die Bruin en Roomkleur tente van Jurgens.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon
Ek wil na hom gaan kyk asb.
Oppad na die volgende kamp.
Jy is meer as welkom Willem. Bel vir Lindy en maak 'n tyd. 08 twee 303 ses 43 sewe
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dankie Leon, sal so maak.
Oppad na die volgende kamp.
Lapa is weg.
Nou gaan hy mooi pas by'n selle kleur tent.
Sal sommer chapperig lyk.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Kan ek nou my eie gat skop omdat ek die Shadenet/Lapa/Windskerm verkoop het.
Is daar iemand daar buite wat dalk so een wil verkoop. Ons huidige karavaan se tent is die kleure.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Daars n vrou op facebook wat enige kleur maak....baie netjies. Dit gaan net nie die Jurgens logo op hê nie. Ek sal detail aanstuur
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Daars n vrou op facebook wat enige kleur maak....baie netjies. Dit gaan net nie die Jurgens logo op hê nie. Ek sal detail aanstuur
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
My vrou het jare gelede vir ons 2 x 18 m stukke lapa-omheining van 80% skadunet gemaak. Ek het die aluminium-pale laat opmaak by 'n karavaanwinkel, self die toue gemaak en die nodige penne aangekoop. Eintlik 'n baie eenvoudige taak. Ek gebruik dit nou-al 20 jaar en nog so goed soos nuut.
As ek so-iets sou wou hê dink ek ek sal die skadunet verkies. In die stad is jy agter hoë mure en jy sien nie eers jou bure nie. Ek meen as ek kamp wil ek meer vry voel en ver kan sien maar nogtans my erfie afbaken en so bietjie wing uithou. Maar ek oorweeg nie so-iets nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
So ‘n skermpie help ook goed om wind weg te hou.
My vrou het jare gelede vir ons 2 x 18 m stukke lapa-omheining van 80% skadunet gemaak. Ek het die aluminium-pale laat opmaak by 'n karavaanwinkel, self die toue gemaak en die nodige penne aangekoop. Eintlik 'n baie eenvoudige taak. Ek gebruik dit nou-al 20 jaar en nog so goed soos nuut.
Ek sou ook sê dis n maklike taak as my vrou dit gemaak het en ek die penne moes koop....lol, trek net jou been, Is dit aaneenlopende 18 meter of 3x aparte dele van 6 meter elk wat die 18 meter opmaak?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
18 meter aaneenlopend. Ons gebruik dit slegs wanneer ons lankkamp (2 - 3 maande) by 'n plek soos Eiland Spa.
Werk seker lekker om ongemanierde mense wat deur staanplekke loop uit te hou
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ