English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 305
Total Replies: 250 378
Total Views: 83 152 957
topics: 1 156
replies: 12 174
views: 4 835 077
Jokes and everything else that makes you laugh

Serieos Warm

replies: 17
views: 15127
07 Jan 2016 @ 20:17:46 pm
Anonymous

Kyk vandag was dit effe warem. Ons mag nie alleen in die son wees nie, moes twee twee loop, want as hy jou vandag alleen kon kry, was jy kaings.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2016 @ 20:26:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ja.Nee...lyk my ergste koue is gebreek😁😆
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2016 @ 20:26:49 pm
Anonymous

Solar Popcornlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 08:27:57 am
Doep1
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 22 Dec 2014
Experience: 35 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 08:49:32 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 573
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

nee kyk julle is weer so skerp soos manora blades! LOL

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 09:48:28 am
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 20 years
Die eier boere moet nou hulle hoenders ysblokkies voer anders le hulle hard gekookte eiers!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 11:05:28 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Sjoe! smile

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 11:22:57 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dit is lekker warm, dit kan nou maar kom reen.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 12:04:19 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 527
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 45 years
Ja nee kyk hier inni Kaap was dit ook maar vrek warm maar moet se dit is bietjie koeler vandag Lyk vir my die laaste dag van krieket op Nuweland het die weer laat verander ha ha
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 12:26:03 pm
Anonymous

Ons het gelukkig koeler by watervalle.. ek hoor dis rof

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 15:06:01 pm
Anonymous

Vandag heelwat beter, ons het sopas so heerlike salving van Bo ontvang, so 3mm, maar die weer lyk nog vol beloftes.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 18:45:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vandag heelwat beter, ons het sopas so heerlike salving van Bo ontvang, so 3mm, maar die weer lyk nog vol beloftes.


Ook nou so 3mm gehad en lyk belowend vir nog!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2016 @ 07:54:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Was vrek warm die laaste 3-4 dae. Het darem lieflike reen gehad gisteraand en vandag is dit lekker koel. Volgens weer voorspelling nog 71% kans vir reen vandag.

Hoop steeds dit reen op die droe gedeeltes van ons land ook.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2016 @ 19:39:46 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4661
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Lekke gereen nou in Secunda warmte bietjie gebreek
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2016 @ 20:22:26 pm
Anonymous

Hier het dit nou darem 5mm geval, maar weer is heetlik koel noulaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2016 @ 21:30:01 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Hier by my 30mm lekker sagte reen. Die berg het seker heelwat meer gekry, die rivier loop sterk. Gisteraand onder die duvet ingekruip, lanklaas gedoen.
Paddas soek maats, raas lekker, nog so sarsie kleintjies grootmaak. Vandag was die voeltjies uitbundig aan die lawaai, selfs n klompie skaars besoekers gesien.
Die stukkie hierso styf teen die berg noem ons nie verniet die "nat karoo " nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2016 @ 21:43:05 pm
Anonymous

Mens is so dankbaar as jy sien iemand het goeie reën gekry, ons bid steeds vir reën in binneland en Kathu omgewing. My vriend daar boer met wild en bees, dis baie droog daar. Ongelukkig paar weke laas met hulle gesêls, toe was dit erg droog. Boere trek swaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2016 @ 09:13:08 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Lekker om te hoor van plekke wat darem reën gehad het.  Hier by ons het net Vrydag so 13ml geval.   Dit bly egter bewolk en die wind het ook nog nie gewaai nie.  Dit is heelwat koeler en eintlik lieflike kampweer op die oomblik.

Ons hou maar duimvas dat die weerprofete verkeerd is oor die droogte en dat spoedige uitkoms met baie reën gou gaan kom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za