Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21775 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17600 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6003 |
Bostoe | 5439 |
BrianB | 5106 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3209 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2455 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1968 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1735 |
steamer | 1689 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1449 |
George | 1203 |
Louvan | 1194 |
RichardJ | 1105 |
Gerden | 1069 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 832 |
JohanMarais | 816 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 419 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 404 |
LEEN | 376 |
survivalist | 351 |
Herman | 336 |
1Pierre2 | 335 |
RD | 319 |
Izak | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
REAList | 230 |
Fienie | 225 |
Serengeti caravan park
Mede lede goeienaand
Is daar dalk iemand wat onlangs by Serengeti gekamp het, en indien wat is julle ondervinding asook die kamp toestand
Wat ek kan optel het Geert die laaste terug voering gegee, indien Serengeti nie aanvaarbaar is nie watter kampe is in die omgewing wat aanvaarbaar is vir midweek kampe
Mooi loop
Japie
Ek sien Die Raasblaar is daar naby, maar was nog self nie daar nie.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
As jy Serengeti Groblerdal Google sien jy ander reviews. Positief en negatief.
Hulle is net baie besig op n naweek met dag besoekers.
Al weer oppad iewers heen.
Ons was so jaar gelede daar gewees. Hiermee my ervaring. Grondpad is kort maar sinkerig so ek het ekstra stadig gery op hom. Winkel het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het lank vooruit geboek en het n lekker staan plek teen heining gehad naby aan badkamer en met gras. Ek is nogal vol strooi oor waar en hoe ek staan...en ek sou verseker nie happy gewees het met sekere stands nie..hul was beknop en net grond. So kies jou staan plek mooi. Oord was netjies en badkamers alhoewel verouderd seker aanvaarbaar gewees. Daars n kroeg/kuier area by die swembaddens waar hul musiek speel en die pizza wat ons daar ge-eet het was ongelooflik lekker. Die "warm water" onder dak swembad se water was vir ons koud. Swembad is nie baie diep nie. Daar was heeltyd n lekker atmosfeer gewees. MAAR......ons was nie baie tevrede met ons bure nie. Hul het tot 1 uur daai oggend harde musiek gespeel...en reels laat dit nie toe nie..opsigter paar keer daar verby gery gehoor en gesien...en net gelos. So my opsomming is...oord was nie sleg nie...maar toe ons daar was is my opinie dis n lekker kuier oord as jy hou van n besige oord. Let wel....ek weet die buurman se harde musiek is nie die oord se skuld nie...maar wou graag sien dat hulle reels toe pas. Ek het hom wel volgende oggend gevra en hy het net tot 10 uur gespeel daai aand🤣🤣🤣. Daars vir my lekkerder oorde nader as Serengeti van waar ek bly. Hoop dit help
If its worth doing, its worth doing well.

Watse staanplek nommer het julle gestaan?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek het gaan myk..ons het op 76 gestaan..77 ook nice
If its worth doing, its worth doing well.
Kamp gereeld daar. Baie lekker. Ek kan orals beweeg met my rolstoel.
Het jare terug gekamp by Serengeti sien plek is update en lyk anders toe ons daar was
Haak daai wa kamp bly koning
Serengeti brand
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Serengeti brand
Ouch thats gonna be costly. But hopefully insured and the rebuild will improve the resort
Wonder wat het gebeur
If its worth doing, its worth doing well.
Dis baie sleg sterkte aan almal wat geraak is
Haak daai wa kamp bly koning