English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 424
Total Replies: 232 878
Total Views: 82 451 132
topics: 981
replies: 15 264
views: 4 033 736
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Semi-new member

replies: 26
views: 330
13 Feb 2019 @ 16:08:17 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Hi Everybody,

I have been following the forum for a few years and registered in 2018. Now that we have bought our first caravan I feel I can start asking the right questions and learn something new.

regards,

Hentie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2019 @ 16:27:38 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Welcome Henti06

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2019 @ 17:32:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14214
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Welkom Hentie.....hoop jy geniet jou karavaan soos die meeste van ons hier doen!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2019 @ 19:43:04 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

WElcome Hentie, I am in the same boat...learning every day (theory per all members here)

in practice soon...

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2019 @ 20:22:00 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Welkom hier by ons Hentie. Jy is welkom om ook in Afr deel te neem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2019 @ 20:36:42 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1588
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Welkom Hentie.

Bly jy voel nou deel van die forum. Dit is lekker.

Soms spekuleer ons, maar meeste van die tyd is daar iemand wat reghelp met eerstehandse ervaringskennis. Dit is wat dit lekker maak. Mens kry gewoonlik meer inligting as waarvoor jy vra, maar dit gee jou 'n breëer spektrum waarbinne jy jou keuse kan maak.

Elke ou se saak is sy saak. As jy almal gehoor het, dan doen jy steeds wat jy besluit. Ons almal werk op daardie manier.

So, laat kom met die opinies, dit help om breër perspektief te ontwikkel.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2019 @ 20:48:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8235
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum. 

Geniet die Kamp lewe. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2019 @ 21:54:06 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Welkom Hentie, voorspoedige sleep en kamp vorentoe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 06:49:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Groot welkom van my af ook.

Ek is baie bly jy het besluit om nou saam met ons te gesels en jou ervaringe te deel.  So is ons almal rykker.  Nie net aan 'n ekstra forum maat nie maar ook aan die kennis wat jy met ons kan deel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 07:45:20 am
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Dankie almal,

Wel kennis sal ek moet opbou. Het Maandag my wa gekry en dinsdag gevat om deeglik deur te gaan en goed te laat diens en weer te seël en paar goedjies te vervang.

Het wel vinnig geleer jy moet altyd seker maak die coupler het "geclick" voor jy ligte check en die pad vat. So paar km af in die pad na Caravanman sien ek net in truspieëltjie daar gan die karavaan en bly after in die pad surprised.

Gelukkig was die spoed stadig en ek weet nou die break away cable doen wat hy moet. Al skade wat Jockey wiel wat elkgeval op die lysie was vir vervanging

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
14 Feb 2019 @ 07:55:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14214
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie almal,

Wel kennis sal ek moet opbou. Het Maandag my wa gekry en dinsdag gevat om deeglik deur te gaan en goed te laat diens en weer te seël en paar goedjies te vervang.

Het wel vinnig geleer jy moet altyd seker maak die coupler het "geclick" voor jy ligte check en die pad vat. So paar km af in die pad na Caravanman sien ek net in truspieëltjie daar gan die karavaan en bly after in die pad surprised.

Gelukkig was die spoed stadig en ek weet nou die break away cable doen wat hy moet. Al skade wat Jockey wiel wat elkgeval op die lysie was vir vervanging

Wow....jy is gelukkig dit het goed afgeloop. Dis n "ander" manier van leersurprised

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 08:02:12 am
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Wow....jy is gelukkig dit het goed afgeloop. Dis n "ander" manier van leersurprised

Ek is gelukkig hulle is nog sterk gebou in 1985

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 08:05:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14214
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Amper het jy n "Crash Course" gehad.....cool

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 08:50:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie almal,

Wel kennis sal ek moet opbou. Het Maandag my wa gekry en dinsdag gevat om deeglik deur te gaan en goed te laat diens en weer te seël en paar goedjies te vervang.

Het wel vinnig geleer jy moet altyd seker maak die coupler het "geclick" voor jy ligte check en die pad vat. So paar km af in die pad na Caravanman sien ek net in truspieëltjie daar gan die karavaan en bly after in die pad surprised.

Gelukkig was die spoed stadig en ek weet nou die break away cable doen wat hy moet. Al skade wat Jockey wiel wat elkgeval op die lysie was vir vervanging

Hier is nou een voorbeeld waar die ketting beter sou werk.  Die wa sou net hang aan die ketting en jy kon sonder " skade" stop.

Maar op spoed en die wa wil sy eie pad kies hou ek weer baie van die kabel.  

Hoop die wa is gou finaal reg dat julle die kamp ding in alle erens kan aanvat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 09:20:27 am
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Hier is nou een voorbeeld waar die ketting beter sou werk.  Die wa sou net hang aan die ketting en jy kon sonder " skade" stop.

Maar op spoed en die wa wil sy eie pad kies hou ek weer baie van die kabel.  

Hoop die wa is gou finaal reg dat julle die kamp ding in alle erens kan aanvat.

Ek het nogal gewonder hoekom daar nie 'n ketting is nie.

Wa kom môre terug na al die werkies voltooi is en dan is hy sommer weer nuut.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 09:25:29 am

15 Feb 2019 @ 06:35:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het nogal gewonder hoekom daar nie 'n ketting is nie.

Wa kom môre terug na al die werkies voltooi is en dan is hy sommer weer nuut.

Hentie die ketting kabel ding is al bespreek en op die ou einde seker maar 'n mens se persoonlike keuse of jy aanvaar maar dit wat op jou wa aangebring is.

Baie bly die wa is so gou uitgesorteer.  Nou lê net lekker kampe voor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2019 @ 07:09:51 am
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Hentie die ketting kabel ding is al bespreek en op die ou einde seker maar 'n mens se persoonlike keuse of jy aanvaar maar dit wat op jou wa aangebring is.

Baie bly die wa is so gou uitgesorteer.  Nou lê net lekker kampe voor.

Was gister daar en besluit op ketting aan te bring op die wa. Maak maar dubbel seker mens weet nooit met n ou wa nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2019 @ 10:29:17 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1588
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Was gister daar en besluit op ketting aan te bring op die wa. Maak maar dubbel seker mens weet nooit met n ou wa nie

Synde 'n ketting voorstander, dink ek dit is 'n goeie besluit.

Een ding is seker, jy sal nie weer ry sonder om seker te maak nie! Ek ook nie.

Jy is nie die enigste nie. Dieselfde het my oorgekom. Ek het die movers gebruik en vergeet om te ontkoppel. Haak toe die wa sonder om seker te maak dis behoorlik gekoppel en begin trek. Net een slag. Kom agter, is die wa van die bol af maar hang aan 'n styf gespande ketting. Danksy die movers het die wa nie beweeg nie.

Sommer twee lesse in een gehad.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2019 @ 10:38:45 am
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Ja nee verseker, nou is die volgende stap sodra hy terug is om te kyk hoe om beste te pak en seker te maak die "load" is goed versprei

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2019 @ 10:43:46 am
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Ja nee verseker, nou is die volgende stap sodra hy terug is om te kyk hoe om beste te pak en seker te maak die "load" is goed versprei

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2019 @ 10:44:25 am
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Ja nee verseker, nou is die volgende stap sodra hy terug is om te kyk hoe om beste te pak en seker te maak die "load" is goed versprei

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 13:52:24 pm
M Els
New Member
88% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 30 Aug 2019
Experience: 11 years

Hallo Almal

Ons het so 3 maande terug ons eerste karavaan gekoop, voor dit was dit maar tent kamp so die huwelik was redelik beproef.

Ons almal is baie opgewonde om te gaan kamp veral die kinders.

Groete

Martin

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 14:01:51 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3697
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Welkom hier Martin. 

Geniet die kamp.

Waarheen gaan julle?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 15:40:02 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Welkom hier by ons Martin. Hoop ons gaan baie van jou hoor soos jy jou nuwe manier van kamp geniet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 16:40:29 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1588
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Welkom.

Ons vertrou julle as familie gaan goeie herinneringe bou met die wa.

Dit bly lekker!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 19:19:32 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Hentie

Baie welkom op die forum ek weet sommer jy gaan dit baie geniet. 

Jy ry n Ford, sleep n fleetline, ja nee ou maat dinge lyk wollerig. Moet jou probeer omswaai om vir die sharks ook te skree. 😂 Of krsp ek nou wa dittie djeuk nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required