English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 763
Total Views: 83 246 341
topics: 777
replies: 6 342
views: 2 393 034

Self made caravan mover

replies: 48
views: 29053
28 Jul 2013 @ 13:28:51 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years
Is this the right place to advertise the mover,can I advertise it on this site or is there a place were i can advertise it, would like the guys to see it and its halve the prize of the normal caravan movers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2013 @ 15:12:28 pm
Neill and MArg
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1436
Joined: 02 Oct 2010
Experience: 45 years

Sounds great.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2013 @ 17:39:28 pm
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1413
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 39 years

What can you hear MArg ? Nothing on my laptop....Laughing

Go to the Classified section Frank

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2013 @ 20:34:08 pm
clive joyce
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 337
Joined: 20 Apr 2007
Experience: 17 years
Hi Frank.
I would love to hear more about your homemade mover, and if its only half the price then what a pleasure..Another forum member advertised his charcoal bags on this forum which I and a few other members bought.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2013 @ 21:31:50 pm
Graham
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 181
Joined: 06 Jun 2012
Experience: 14 years

Good one Duncan

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2013 @ 22:14:08 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years
Sal julle sê sodra ek dit op "classifieds" gepost het,sal wees so binne n dag of twee.What can you hear MArg ? Nothing on my laptop... wel enige iets wat net so goed werk vir goedkoper "Sounds great" to me lol,haha
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2013 @ 03:36:10 am
Durbs
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 12 May 2013
Experience: 25 years
Sounds great
Regards ELNOR (Else & Norbury)

Happy camping
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2013 @ 08:54:28 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years
Ons stel ook belang om te sien. Laat weet waar ons kan kyk na die die "patent"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2013 @ 09:11:22 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 816
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years
Stel ook belang asseblief
Diederik
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2013 @ 11:42:08 am
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1413
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 39 years

That little chap's far too young to be pushing vans around. Skande.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2013 @ 11:50:34 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 816
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years
Eldest grandson turning 5 on the 18th August has been camping since 3months second one is 2y5months and also camping since the age of 3months. Both of them just wants to camp
Diederik
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2013 @ 13:19:06 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years
HI julle, het so n paar foto's opgesit onder "Classifieds" by EQuipment etc.Foto's vanaf selfoon nie so goed nie,maar jy kan wel die mover sien.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2013 @ 14:30:18 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Mooi so Frank

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2013 @ 15:54:12 pm
Cowen
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 30 Mar 2010
Experience: 48 years
That's what I like to see Diederik, introducing the youngsters to the camping lifestyle, well done! Thanks Frank, we need more guys like you on the forum.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2013 @ 21:21:49 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2812
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Post your picture and info right here Frank.  We also want to see it...

We really need to intergrate our Forums and Classifieds into each other as one system.

 

Gonnie 

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2013 @ 22:22:35 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years

 

 

Wel hier is my self made mover,hy is sterk,bietjie swaar weeg seker so 30kg maar ek gebruik hom net by die huis wanneer ek op of af haak,koppel net n motorhek battery aan hom en hy werk soos n bom,het n 2000kg winch op hom so hy is sterk genoeg vir my palma, trek die "van" die hele erf vol.

Weet nie of ek mag prys hierby sit nie en my kontak details vir die manne wat dalk belang sal stel nie,sal maar wag en sien wat die forum sê

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2013 @ 22:39:02 pm
Cowen
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 30 Mar 2010
Experience: 48 years
Looks fantastic, Frank but I am wondering if that smooth wheel is going to give you some wheel spin if you have a bit of an incline on grass or if the ground is damp. I like your design and the pricing is good. Thanks for sharing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2013 @ 23:08:05 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years

Hi Cowen,yes can always do something like this to help wheel to grip, en dis hoekom ek hom gemaak het want by my is daar n bietjie van n opdraante na die afdak toe, maar dis op teer,hy gly nie daar nie en die mover beweeg baie stadig.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2013 @ 09:47:15 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

Hi Frank.

By all means list your price and contact details.

For example. contact at myserver.cc or your cell if you want to.

We do not consider this as phishing.

Phishing is when you make a deliberate effort asking for contact details of users of the site for use not related to the owner's of the websites' concerned. In otherwords - to use for ulterior motives.

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2013 @ 11:33:57 am
Cowen
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 30 Mar 2010
Experience: 48 years
Thanks Frank, that makes sense - and the fact that it moves slowly.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2013 @ 20:09:28 pm
Warren
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 30 Jan 2013
Hi Frank< am definitely interested. How much does it cost.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2013 @ 21:52:01 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years

Hi Frank< am definitely interested. How much does it cost.

Hi Warren,om hom te bou werk so R6500.00 uit.Dit is vir die mover en die bracket wat jy op jou karavaan moet sit soos op die foto's hierbo.Die groot probleem is net dat ek nie die movers in "stock" aanhou nie.Dit vat my so n maand om hom te maak want ek wag gewoonlik 3 weke vir die twee s/steel ratte.As jy regtig belangstel laat my weet,my sel 082 55 17391.........

Groete Frank

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2013 @ 07:25:00 am
Warren
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 30 Jan 2013
Baie dankie, ek sal bel.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2013 @ 20:36:37 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years

Hi julle mooi kampers, het so bietjie "ge-up-grade" met die mover van my.Een van ons mede kamper het so 6 maande terug n beroerte gehad en my gevrae om vir hom ook n mover te bou,aangesien hy nie meer sy karavaan self kan rond stoot nie,en sy vrou het n rug operasie gehad,maar hy het hom gesoek om by die kampplekke ook die karavaan met die mover rond te stoot, soos julle weet het ek myne gebou om net op teer en paving te loop,so ek het bietjie grooter gegaan met die wiel,en dis hy hierdie..........

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2013 @ 00:25:39 am
Nemo
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 292
Joined: 17 May 2013
Experience: 45 years
Hi Frank. Dis nou 'n smart idee. Maar dalk moet jy net verduidelik. Hoe stuur jy daai ding? Of gaan hy maar net vorentoe of agtertoe in die rigting wat die wiel staan? Dan beteken dit maw dat jy telkns die jockey wiel weer mot laat sak, die gwig van jou drywer wile mot afhaal, hom draai in die rigting benodig en die jockey wiel weer moet oplig?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2013 @ 20:34:51 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years

Hi julle mooi kampers, het so bietjie "ge-up-grade" met die mover van my.Een van ons mede kamper het so 6 maande terug n beroerte gehad en my gevrae om vir hom ook n mover te bou,aangesien hy nie meer sy karavaan self kan rond stoot nie,en sy vrou het n rug operasie gehad,maar hy het hom gesoek om by die kampplekke ook die karavaan met die mover rond te stoot, soos julle weet het ek myne gebou om net op teer en paving te loop,so ek het bietjie grooter gegaan met die wiel,en dis hy hierdie..........

 

 

Hi Nemo,jy sal sien op die foto is daar n rooi sq yster,ek het n ander sq yster wat oor hom gaan wat my stuur dan is,die stang is ongeveer 1.5m lank,dan draai ek hom met my hand,met anderwoorde die mover draai net soos jou jocky wiel in enige rigting,ek gaan kyk of ek n video kan laai dan sal ek hom hier plaas sodat jy kan sien hoe hy werk, groete.......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2013 @ 01:04:32 am
Nemo
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 292
Joined: 17 May 2013
Experience: 45 years
Dankie Frank. Ek verstaan nou. Eintlik nogal logies. Eintlik 'n dom vraag gewees!

Werk daai een wat jy nou gebou het vir die beroerte mede kamper nog steeds met die motorhek battery? Ek ken nie regtig daai batterye nie is dit 'n 12V battery?

Net een ander vragie, as ek kyk na daai eertse fotos is dit maar net 'n jockey wat jy gemodify het en die motor bygesit het en natuurlik verstewig het. Het jy dan die oorspronklike jockey nog nodig?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2013 @ 09:29:55 am
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years

Nemo, dis hoe die battery lyk,ek glo jy kan jou karavaan battery gebruik,ek gebruik hierdie battery net vir die mover by die huis.

Ja jy kan maar sê dis n jockey wiel met steroids in,my mover wat ek vir my gebou het dis die eerste een, gebruik ek net by my huis,by die kamp plekke stoot ek my Van met my bakkie waar ek hom wil hê,die mover is redelik swaar ek skat so tussen 30-40 kg so ek soek nie daai gewig ook op die karavaan se neus nie.So om jou vraag te beantwoord die oorspronklike jockey bly op,glo dit hang maar van jouself af............

Groete Frank

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2013 @ 10:34:04 am
Carrie
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 16 Oct 2013
How does it operate an what would it cost. Caravan is a sensation anee. Carol
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2013 @ 11:50:01 am
Nemo
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 292
Joined: 17 May 2013
Experience: 45 years
Baie dankie.

My probleem is dat ek by die dam op 'n spesifike manier en plek wil staan vir die visvang. Dis baie moeilik om daar in te "revece". Vroulief is so versigtig dat sy my elke keer verkeerd beduie. Dan begin ons die visvang sommer met 'n "fight"> Lol.

Dis hoekom ek kyk na iets wat makliker is. Huidiglik klim ek seker 5 ker uit om self te sien of staan waar ek wil. Teen daai tyd raak my vrou weer ongeduldig. Weer 'n "fight"!

Okay nie regtig "fights" nie. Daarvoor is my vrou te oulik. Maar meer my eie frusrtrasie en ongeduldigheid!

Dankie vir daai inligting. Ek gaan my oë oophou om vir myself iets op te bou. Dit sal waarskynlik nie 100% lyk en werk soos joune nie maar ek's mal daaroor om met sulke goed te eksperimenteer. Ek het nog 'n starter motor wat hier rondlê. Dalk kan ek met hom plan maak. Dalk trek die starter te veel amps maar dis waar die lekker begin met eksperienteer.

Groete.
Roelf
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2014 @ 23:18:54 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years

Sien van die foto's hierbo is gesteel of weg, het toe besluit om al drie movers op te sit, en hulle raak en lyk al hoe mooier en beter.

Eerste toets model en ek gebruik hom nog steeds vir myself:

Hierdie een het ek vir iemand gebou, naam van mover Blou Bul....

Dan het ons nou Nr.3. Het hom nou sopas klaar gemaak vir iemand........

Beslis die moeite werd om hierdie hulp te hê vir daai swaar karavaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2014 @ 11:02:05 am
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years

Hi julle, " copy en paste " en sit net die" http " voor hierdie dubbelpunt en nommers ://youtu.be/F-uTVDYfUyg  as jy wil kyk na my video van die "Jocky wiel mover ". Dit lyk as jy die hele http hier laai dan werk hy nie. Hierdie is net vir die manne wat wil kyk hoe my mover werk want ek weet somige manne hou nie van die jocky tipe nie. Ek hoop hy werk soos ek verduidelik want ek kannie die ding gelaai kry nie.

Het gaan kyk lyk my hy werk goed,so copy en paste net daai nommers vanaf die dubbelpunt en dan op goggle sit net die http vooraan. Jy sal hoor die battery was n bietjie pap en dan die linker wiel van die karavaan moet op n opgeboude ramp van so 50mm oploop om die karavaan level te kry.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2014 @ 13:12:41 pm
Anonymous

Is this the right place to advertise the mover,can I advertise it on this site or is there a place were i can advertise it, would like the guys to see it and its halve the prize of the normal caravan movers.

Frank

Stuur my asb. 'n kwotasie vir die volgende karavane:-

1995 Sprite Swift

2003 Splash

Stuur na my e-pos: dennisk@surtees.co.za

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2014 @ 13:52:36 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years

Het vir jou gestuur dk....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2014 @ 14:25:15 pm
Elleebee
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 374
Joined: 02 Apr 2013
Experience: 41 years
do these not twit the a-frame like the ratchet type do?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2014 @ 17:54:55 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years

do these not twit the a-frame like the ratchet type do?

Sorry my Engels is maar "ge-twit", weet nie wat die "twit" beteken nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2014 @ 21:03:53 pm
Anonymous

Frank, ek dink dit moes "twist" lees buig van die A raam.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2014 @ 23:29:41 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years

Johann, kan sien jy's al n ruk hier, weet wat die ouens bedoel of skryf. Ja as dit "twist" is kyk die mover is sterk maar ek glo nie hy sal daai A raam buig nie,nie daar waar ek myne gemonteer het nie, ek het al vergeet om my handrem los te maak dan hoor ek maar net dat die mover klink of hy harder werk, maar hy buig nie daai raam nie.

Thanks Johann......... 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2014 @ 09:33:12 am
Elleebee
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 374
Joined: 02 Apr 2013
Experience: 41 years

Sorry my Engels is maar "ge-twit", weet nie wat die "twit" beteken nie.


ha ha johann. one of us is the twit. Twist the the word
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2014 @ 11:17:22 am
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years

 

Hi Elleebee its all good. If you go and watch the video you will see that the mover is mounted on the front side of the A-frame and i think that is also the strongest part of the frame, there is a dubble plate inside the U-channel were the bracket is mounted, so i think its quite strong there.

do these not twit the a-frame like the ratchet type do?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 19:22:18 pm
HLMduP
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 01 Dec 2014
Kan iemand help met Frank se selnommer. Die een op die forum werk nie meer nie.

Dankie Hendrik
Sel 0836090182
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 19:51:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Kan iemand help met Frank se selnommer. Die een op die forum werk nie meer nie.

Dankie Hendrik
Sel 0836090182

Stuur 'n epos aan admin
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 11:49:04 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Hendrik sy nommer was geplaas in die draad hier boo. 082 551 7391.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 19:39:41 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years

Hi Hendrik , jammer maar ek maak die mover nie meer nie , werk nou vir n baas vir n slag so het nou nie meer tyd om hulle te bou nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 09:04:31 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3483
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years
Frank, dis 'n briljante idee- jammer jy gaan nie voort daarmee nie- ek is seker jy sal kan geld maak.
Net 'n vragie of twee en ek sal nie aanstoot neem as jy nie wil antwoord nie.
Dit lyk na motorfietsonderdele wat jy gebruik het vir die ratte en ketting- nie waar nie?
Wat ek nie kan agterkom nie, is watter wiel jy gebruik. Lyk soos 'n soliede plastiek of rubberwiel. Ek sou sê 'n klein opblaaswiel sou moontlik beter kan klou- dis te sê as so-iets verkrygbaar is.
Die hoofdeel, die masjien, is duidelik 'n wen-as wat by Adendorffs te koop is. Ek gebruik so een om my karavaan in die garage te kry.
Ek oorweeg dit om self so-iets aan te pak as ek myself sover kan beweeg- hoop nie jy gee om dat jou idee gebruik word nie?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2016 @ 18:06:25 pm
Piet Pad
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 87
Joined: 16 Feb 2016
Experience: 33 years
Hi Frank. Ek gebruik ook 'n wen-as om my karavaan in die garage te sleep. Die probleem is die lengte van die kabels en beslommernis om krag van die bakkie se battery te trek. Sal daai hekmotor battery hier ook kan werk? Is hy sterk genoeg? Indien wel gaan dit my lewe baie makliker maak. Dankie vir al die wonderlike raad van al die slim mense.


'n Glimlag is gratis!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2017 @ 06:42:49 am
HLMduP
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 01 Dec 2014
More Frank

Lyk asof die fotos nie meer op die forum is. sou graag wou kontak maak vir meer inligting as dit kan.

Groete hendrik
hlmdup@gmail.com
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2017 @ 06:47:44 am
HLMduP
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 01 Dec 2014
Dankie ek sien toe verder aan is jou selfoon nommer sal jou skakel
Groete hendrik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2017 @ 06:52:37 am
HLMduP
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 01 Dec 2014
Sal ek jou kan kontak om die firma beonderhede te kry waar jy jou wiel en ratte koop asb?
Dankie hendrik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za