English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 006
Total Replies: 243 728
Total Views: 82 972 974
topics: 11 240
replies: 133 111
views: 39 185 153
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Sekuriteit by die huis tydens kamp

replies: 24
views: 521
27 Sep 2019 @ 19:48:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nou al n geruime tyd die idee in my kop om kameras by die huis te laat installeer wat mens dan via die internet kan monitor wat by jou huis aangaan tydens jou kampeer tydperk op jou selfoon of tablet of laptop. Maar wat my laat twyfel is...wil ek regtig sien wat by die huis aangaan terwyl ek wil ontspan? Sê nou maar ek sit by die see vir lang verlof en daar word tuis ingebreek....ek sien op my foon die onstellende materiaal, maar kan niks doen nie....en dit versuur die res van jou vakansie. Is dit nie maar beter om iemand te kry wat kyk na jou plek terwyl jy nie daar is nie en sou daar iets gebeur dat die persoon tydelike maatreels tref tot jy terugkom nie?

Wat doen julle? Miskien kan dit vir my ook werk?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 20:48:11 pm
Lennie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1950
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek stem saam, ek wil nie by my vakansie ontstel word met 'n inbraak nie.  Ons kamp dikwels ver van die huis af en dit sal net ontstellend wees om te probeer om vandaar af die situasie te beredder.

Ons woon in 'n sekuriteitskompleks en ons huis is toegerus met diefwering asook 'n alarmstelsel gekoppel aan 'n reaksie-eenheid.  Verder is ons gelukkig dat ons drie kinders in 'n radius van 5km vanaf ons huis woon en hulle kan enige noodtoestand by die huis hanteer sonder ons tussenkoms.

Ek stem dus saam, kry eerder iemand om vir jou in te staan sou iets by die huis aandag verg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 20:55:24 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 970
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

My alarm is gekoppel by 'n gewapende reaksie-eenheid. Hulle dra kennis wanneer ek weg is. Hulle beskik oor 'n sleutel van my huis. Dit was al nodig dat hul my alarm se bystands-battery moes vervang terwyl ek weg was. Verder het ek goeie bure wat na my huis omsien terwyl ek weg is, en ek "return the favour" as hulle weg is. Gevolglik sien ek nie die nut daarvan om op my selfoon te kyk wat by my huis aangaan nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 21:18:22 pm
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 184
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 25 years

Elke keer wat ek na videos kyk wat met cctv kameras geneem is wonder ek oor die doel van dit.

Mens kan nie die gesigte uitken nie - Veral dit in die donkerte geneem is en die booswigte swart is.

Ek verkies die “beams” wat ek laat installeer het en alle inbrekers sal optel.

Niks is beter as die Buurtwag waaraan ons behoort nie.

Met die regte stelsel kan alle alarms vir jou gestuur word met ‘n sms.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 21:19:46 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 8 years

Ek kan my kameras monitor op die foon en dit gee gemoedsrus om te weet wat daar aangaan.

Motion detection stuur fotos van spesifieke areas. 

As die alarm sou aktiveer kan ons sien wat gaan aan en of die Armed Response wel uitgaan

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 23:13:31 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4219
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

I would not want to worry or even think about what is happening at home while I'm camping will spoil my holiday.

How much data will it use monitoring your cameras at home or is it a small amount, then what is the quality like ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2019 @ 07:43:15 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek het 10 kameras laat instaleer , werk mooi ,maar toe ek dit op my selfoon wil laat werk toe se die verskaffer die stel is nie gemaak om op selfoon te werk nie . so maak seker as jy koop

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2019 @ 09:17:21 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2081
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ons woon in n kompleks met net 5 huise wat los van mekaar staan.........amper soos 5 huise wat apart op n groot plot staan. Gelukkig is ons n hegte groep wat na mekaar se belange omsien. Almal het sleutels. As iemand se alarm sou afgaan is daar dadelik een van die bure wat na jou belange omsien. Ons vertrou mekaar en dit is nie snaaks dat as my bure weg is dat ek gereeld gaan kyk of hulle krag nog aan is en of alles reg is. Hulle doen dit by my ook en dit gee al die gemoedsrus wat nodig is. Ek sal die bure slegs skakel as daar n ernstige probleem is en andersom.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
28 Sep 2019 @ 09:19:13 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek stem saam, ek wil nie by my vakansie ontstel word met 'n inbraak nie.  Ons kamp dikwels ver van die huis af en dit sal net ontstellend wees om te probeer om vandaar af die situasie te beredder.

Ons woon in 'n sekuriteitskompleks en ons huis is toegerus met diefwering asook 'n alarmstelsel gekoppel aan 'n reaksie-eenheid.  Verder is ons gelukkig dat ons drie kinders in 'n radius van 5km vanaf ons huis woon en hulle kan enige noodtoestand by die huis hanteer sonder ons tussenkoms.

Ek stem dus saam, kry eerder iemand om vir jou in te staan sou iets by die huis aandag verg.

In die Estate is orals CCTV en toevallig reg voor my huis. 

Ook swerf wagte op fietse.

Gee sleutel vir buur man en die kinders het ook een as een dalk nie naby reaksie is nie.

Het al n wag twee wagte een aand gevang slaap, fotos geneem en vir kantoor ge email.

Hulle is opslag gefire en die storie het versprei dat ek die rondloper 2uur in die nag is. Wat ek gereël nog doen.

Nou is hulle bang en versigtig.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2019 @ 13:33:39 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

PietG julle moet baie bly wees oor julle plek, ons bly in ook so plek 44 huise en die een sien nie die son skyn oor n ander .

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2019 @ 14:49:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

PietG julle moet baie bly wees oor julle plek, ons bly in ook so plek 44 huise en die een sien nie die son skyn oor n ander .

Darm is my bure om en voor my bang. 

As die straat ligte aankom is almal in die huis.

Ons is net 6 wit van tans 96 huise. Hulle bou nog en sal ons 6 bly van die 110.

Geen inbrake of motors wat laatnag rond ry nie, sekerheid is vinnig.

Moet sê ek is heel tevrede en almal ken mekaar.

 

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 11:28:38 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ons is 26 huise privaat gekoop en die res is munsipaliteid huise hier is nie vrede nie .

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 19:54:07 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 8 years

I would not want to worry or even think about what is happening at home while I'm camping will spoil my holiday.

How much data will it use monitoring your cameras at home or is it a small amount, then what is the quality like ?

Depends if you watch in basic or HD Brian. Not that much as the wife checks 4 and I check the other 4 cameras

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 07:06:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Bly ook in kompleks. Ons help mekaar maar so in die omgewing en sê vir ander as ons weggaan.

Sekuriteit is ook nog chapperig. Dan meeste van die kere wat ons weg is om te kamp is my dogter by die huis.  So dit maak die vakansie of kamp baie rustiger.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 07:08:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

By my vorige huis was dit maar net die alarm gekoppel aan reaksie van ADT.

So dis maar deel van ons lewe hier in SA.  Ons moet maar met dit saam lewe of heeltyd by die huis sit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 09:57:46 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis so stil hier vandag ek wonder of hier nog mense bly.

Lekker rustig.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 14:15:43 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1826
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ek besef net weereens hoe gelukkig ons is met die plek wat ons in Ballito gekry het. Dit is in 'n kompleks van 28 huise wat weer binne Seaward estate van seker 600 huise is. die sekuriteit is ongelooflik. Ons kompleks oorwegend Afrikaans met mense van ons ouderdom. Mense gee werklik om vir mekaar en koester gemeenskaplike belange. Die estate is natuurlik veelrassig en 'n man koop nie 'n R5m huis en verwaarloos hom nie.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 12:54:45 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ek woon in 'n uiters konserwatiewe buurd waar die manne nog glo in skiet voor jy praat. As n alarm afgaan hardloop elke ou met 'n haelgeweer nader. Daar was baie baie lanklaas 'n waaghals wat 'n ding probeer het. Die laaste voorval was 'n entjie van ons huis af toe Ta daar inval omdat die man die garage-deur oopgelos het. Die vroutjie het haar hart uitbaklei teen de donner en hy is bang-gat daar weg met net haar foon, net om te ontdek die foon kan ge-track word en het die SAP hom ingewag nog voordat hy by sy huis aangekom het. Die idioot.

Maar wat my huis betref, kyk, terwyl ek toer kan hulle maar uitdra net wat hulle wil. Daar is nie vuurwapens nie en dit wat hulle daar uitdra dra Outsurance in elk geval die volgende dag weer NUUT terug. Niemand, al is jou brein ertjie-groot, sal jou foto-albums of familie-video's uitdra nie. Die bottel brandewyn wat daar staan is in elk geval "gelaai" en hulle sal vir dae lank so skyt dat hulle die polisie gaan smeek vir 'n toilet.

Nee wat, as jy toer toer jy en is 'n konstante herinnering dat daar 'n huis is nie nodig nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 10:35:36 am
Copper
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 16 Mar 2016
Experience: 10 years
Hello Geert,
 
I have had outside sensors installed around my house that would be intrudes don't like. remember, it is better to have the intruders detected before they get near your window/doors Etc.
I am with Atlas Security, who are very quick to respond.
I stay in a complex, and have my neighbour who takes care of my property during my long term camping. he checks my DB board to see if anything has possibly tripped. I of course switch my geyser off, and the main water supply.
I had a friend who went on holiday, and on return his washing machine pipe had burst flooding his whole house. had to redo all his cupboards, carpets Etc.
I also have our neighbourhood watch of which my wife and I are patrollers that checks my property three to four times a day.
Just some extra things I thought I would share
Take care
We enjoy the nature and love animals
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 11:32:12 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2892
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Bly in n kompleks waar almal erg oor sekuriteit is met n whatsapp groep om mekaar te waarsku. Niemand word binne toegelaat sonder streng goedkeuring. Ek slaap soms met deure wat nie gesluit is en menigmale vergeet ek my garage deur oop reg deur nag met al my gereedskap wat vertoon.

As ek weg gaan kry ek net iemand om my twee poms te voer en ook te kyk of my mal papegaai nog ok is. Anners sluit ek en ry sonder n dag se bekommernis.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 11:46:21 am
Copper
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 16 Mar 2016
Experience: 10 years

unfortunately, the committee and a few owners are not at all security conscious, and owners even tenants are letting people in without asking questions. I have served on the committee a number of times and have maintained strict rules regarding this. committee members are never popular at all, but did my job with a bit of support.

not sure where you live, but crime in our neighbourhood is rising daily, with wall jumpers that are a problem.

I would never take that chance of leaving anything open or even unlocked. remember that any insurance company will not pay out if doors are left open for an invite to criminals.

We enjoy the nature and love animals
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 11:51:23 am
Copper
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 16 Mar 2016
Experience: 10 years

unfortunately, the committee and a few owners are not at all security conscious, and owners even tenants are letting people in without asking questions. I have served on the committee a number of times and have maintained strict rules regarding this. committee members are never popular at all, but did my job with a bit of support.

not sure where you live, but crime in our neighbourhood is rising daily, with wall jumpers that are a problem.

I would never take that chance of leaving anything open or even unlocked. remember that any insurance company will not pay out if doors are left open for an invite to criminals. we are on whats app group, and share all the happenings around us.

We enjoy the nature and love animals
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 11:23:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Have the same problem within our complex.  Some of the units are rented out and the tenants just feel nothing towards security.

We have daily issues of people that are in the complex with no real interests here. Gates are not monitored while they are closing the driver just goes off.

Then due to the tenants changing regularly you have no control over who is actually renting the unit.  With this issue, the estate agents are mainly at fault.  As long as they get someone to hire the place everything goes and the BC and trustees sit with the problem.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 16:22:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Darm werk die Girl se kinders oor Desember en kan ons in vrede gaan kamp.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 19:59:14 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2892
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

n Maater van my het met n goeie plan vorendag gekom. 

Hy gaan n foto van sy skoonma in elke vertrek hang 🤣

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za