Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17865 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6317 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5409 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2728 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2006 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1874 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1691 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1470 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1308 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1191 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 859 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 577 |
Willie54 | 454 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 441 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |





Securi-lid met sports/roll bar te koop
Ek het ñ securi-lid en roll bar stel te koop vir ñ Mahindra double cab kompleet met al die brackets, rubbers, boute en moere (R10,000). Hulle is werklik in ñ puik toestand. Rede vir verkoop is ek het vir my ñ canopy laat opsit.
Groete
André
Hi Andre. die Canopy lyk spoggerig. Ek is ook nou in die mark vir 'n canopy. As ek mag vra watter maak canopy het jy gekoop en wat is die prys gewees.
Dit lyk regtig netjies. Dit lyk vir my asof die kante ook kan oop maak?????
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dit is reg Leon, die kante maak ook oop, dit is ñ BAKGAT en hy is ge- baseer op die WILD maar is fiberglass. Ek het hom in Witbank ge-koop vir R17999 sonder vat en hulle word in Polokwane vervaardig.
Groete
André
Ek gaan so bietjie google want die kwotasies wat ek gekry het draai by die R35 000 tot R40 000.
Dis bietjie bokant my vuurmaakplek, net bo R20k kan ek nog myself mee vereenselwig.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Dit is reg Leon, die kante maak ook oop, dit is ñ BAKGAT en hy is ge- baseer op die WILD maar is fiberglass. Ek het hom in Witbank ge-koop vir R17999 sonder vat en hulle word in Polokwane vervaardig.
Groete
André

Het hulle gekontak. Wag vir 'n kwotasie. Dankie vir die info.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek glo jy behoort met belasting nie meer as R22500 te betaal nie. Jy het ook ñ keuse vir die canopy en die deure se kleure of alles een kleure.
Hoop jy kom reg en is gelukkig met hom.
Geseënde aand vir julle.

Ek gaan so bietjie google want die kwotasies wat ek gekry het draai by die R35 000 tot R40 000.
Dis bietjie bokant my vuurmaakplek, net bo R20k kan ek nog myself mee vereenselwig.

Probeer Beekman ook.....ek het laasmaand prys by hulle gekry op my Hulux. Hulle het tans n winter promosie....prys was R19500
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

