English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 442
Total Replies: 251 903
Total Views: 83 202 693
topics: 418
replies: 4 067
views: 1 483 965
Talk about the current road conditions throughout the country

Sasol na Kaapstad toer - Advies asb.

replies: 67
views: 17619
page 2 of 2
02 Mar 2016 @ 15:37:52 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Johan,
Ons het by Steenbokkie wild reservaatt camperrein gebly net buite Beaufort Wes. Stil rustige plaas campterrein. Die bokkies loop die kamp vol na sonondergaan. Sal defnetief weer daar bly vir oorslaap plek. Tarriwe was omtrent R 80 pppn.
Teen die weskus het ons by Yzerfontein gebly wat 50 km verder op as Melkbosstrand is. Tarriwe was omtrent R 80 pppn vir die gryses.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2016 @ 16:47:51 pm
Anonymous

Gaan verseker dit geniet dankie Fred.

Edge, I have booked and paid for two nights each at Riverside Lodge near Kimberley, and Karoo National Park at Beaufort, really looking forward to this complete change of holiday destinationslaughing 

On the way back, we are taking a different  route, will sleep over at Steenbokkie and somewhere near Bloemfontein.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 22:46:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Johann...gee bietjie terugvoering oor jou Kaap toer...sommer foto's ook asb!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 00:41:47 am
Anonymous

Ons het by Ritchie in Riverside karavaan park oor geslaap vir twee nagte.

Die foto van die brug by die groot gat, is onlangs aan gebring om na die gat te gaan kyk met 'n lekker uitkyk platform reg by die gat.

Ons was bevooreg om, hier in Riverside, die egpaar, Kevin en Lyn, twee wild life fotograwe te ontmoed. Kevin het sommer van dat ons daar gestop het, dadelik kom groet, en ons het te lekker met hulle gekuier. Lucy die eienares, het ook gereeld kom hoor of ons nog die kamp geniet. Heelwat mense wat net oornag, maar Kevin en sy vrou bly vir paar dae daar.

Ook baie gelukkig gewees om gereeld die vis arend daar te kon sien. Daai fluit van hom vir my van die mooiste voël geluide wat ek al gehoor het.

Sy is 'n wonderlike gasvrou en ons het sommer vir lank net gesit en gesêls.

Ongelukkig is meeste fotos op my kamera, en het nog nie tyd gehad om dit af te laai nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 00:54:38 am
Anonymous

Karoo Nationale park, hier het ons twee leeu mannetjie gesien en heelwat bokke oa rooihartebees, gemsbok eland ens asook albei spesies zebras (veral gelukkig om die berg kwaga / zebras te kon sien)

Weereens meeste fotos nog op kameralaughing

Heelwat skilpaaie in die kamp, die een is, volgens 'n werker daar, deer iemand met sy karavaan raak gery, vandaar die beskadigde dop.sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 01:11:44 am
Anonymous

Kaapstad en omgewing. Verskoon maar die swak kwaliteit van fotos, dit was met die tablet geneem.laughing

Familie het kom kuier en ek het heerlike potjie met rys en stamp mielies gemaak, of soos ek vir skoon familie gesê  het hulle Kaapse pap.laughing

Ons het by Ouskip gestaan, sekuriteit was uitstekend, wagte het heelnag, elke nag gepatroleer.

Die foto van daai wit skip, is volgens ons skipper (ons het 'n ferry boot rit geneem) 'n privaat persoon se eiendom.

Jy kan dit huur teen twee miljoen rand per week. Ek het toe te min tyd gehad daarvoor.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 01:22:19 am
Anonymous

Steenbokkie oord: Dries die eienaar was net so aan gename persoon wat seker maak gaste is gelukkig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 01:27:23 am
Anonymous

Gariep: dam baie laag.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 06:56:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dankie...lyk heerlik. Sal ook eendag so deur Kaap wil toer....maar ook buite seisoen (onbespreek)...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 09:17:45 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dit lyk na 'n heerlike vakansie.  Dankie vir die foto's.  Is julle al terug by die huis?  Dit gaan net altyd te gou verby.cry  Beplan sommer die volgende een.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 10:06:06 am
Anonymous

Jip, ons is terug, my vrou moes Donderdag weer terug werk toesealed

Ek sal probeer fotos laai wat ek met die kamera geneem het, dis baie groot in formaat (meer as 6meg elk) 

Kevin, die fotograaf wat ons ontmoed het, het vir my 'n app gedownload waarmee mens fotos kan redigeur. Picasa is die naam, maar nou moet ek nog eers die app leer hoe en wat.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 11:50:57 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5807
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Dit lyk lekker, gelukkig was ons ook al by die plekke genoem.

Paarkeer by Ou Skip egstaan en ongelukkig die eenigste plek waar ons deroof was van 'n fiets en paar vrugte wat op die tafel was.  Dit was seker rond 2003.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 21:10:58 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1578
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
In afwagting vir jou kosbare fotos.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 11:28:32 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Mooi fotos Johan. Ek het 'n ruk trug met Picasa gewerk Johann 'n baie lekker program. Wat ek van hom hou, is sy panorama fasiliteit waar jy 'n klomp fotos van 'n pad of landskap kan neem en hy las en pas hulle vir jou. Ek het dit gedoen met die pad in die Berg Zebra park.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 17:31:48 pm
Anonymous

Dankie Fred, tans net besig met gvm en dinge uit te sorteer, dan sal ek aandag aan die fotos gee.

Dis nou daai groot skoon maak na kus vakansie laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 18:06:09 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Johann dit lyk of julle baie lekker gekamp en gebly het. Dankie vir die mooi fotos. Ek het nog nie daai skilpad met die gebreekte dop gesien nie. Sal hom soek as ons weer daar is.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 20:11:08 pm
Anonymous

Johann dit lyk of julle baie lekker gekamp en gebly het. Dankie vir die mooi fotos. Ek het nog nie daai skilpad met die gebreekte dop gesien nie. Sal hom soek as ons weer daar is.

Piet, die ou skillie bly in die kamp rond.daar word vertel, dat iemand sy wa bo oor diie skilpad gery het.yell

Om eerlik te wees, ek beny weer julle Namibia toerlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za