English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 644
topics: 401
replies: 3 903
views: 1 473 077
Talk about the current road conditions throughout the country

Sasol na Kaapstad toer - Advies asb.

replies: 67
views: 17588
page 1 of 2
19 Oct 2015 @ 12:35:52 pm
Anonymous

Gister finaal besluit, ons toer Sasolburg tot Kaapstad DV April 2016.

Vertrek van Sasol en sleep tot in Kimberley, daar wil ons so twee nagte oor bly.

Dan wil ons weer so halfpad tussen Kimberley en Kaapstad een nag oorslaap.

Die plan is om die N12 te ry, Klerksdorp, Wolmaransstad oor, ek weet die pad tot by Wolmarasstad is in redelike goeie toestand, maar daarna ken ek glad nie meer die paaie nie. Ek was meer as 30 jaar laas in die Kaapsealed

In Kaapstad en omgewing sal ons dit dag vir dag vat soos dit kom.laughing

Enige advies wat pad toestande en of verblyf, veral oorstaan, sal baie waardeer word van almal.

Sleep Penta met Kia Sedona, dus kan ek nie grond, of rowwe paaie trotseer nie.laughing

Ek sê solank baie dankie vir enige hulp om ons met die trippie te help.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 13:49:35 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2692
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Hallo Johan,
Suid +- 50 km van Kimberley en net noord van Ritchie is daar 'n plekkie langs 'n rivier en naby die N12. Ek dink Johan of iemand van Bloemfontein gaan daar in Desember kuier/kamp.
Ombro netjies en is omtrent 20km Noord van Britstown(Plaas Karavaan Park).
Wagon Wheel net Noord van Beaufort Wes, bietjie stowwerig en bietjie pad geraas.
Kamp terrein by Karoo Nationale pad seker die beste aangesien dit die verste is van die Nationale pad maar seker so 10 km se ry op teerpad na kampterrein.
Die N12 is een van die hoofare, so behoord geskik te wees vir sleep.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 14:11:19 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Kimberley. 35 kilos op N12 by Ritchie
Riverside lodge . Baie gawe kamp, veral by rivier.
Beaufort. Beslis karoo nasionaal. Die beste
In die kaap. Probeer hollandse molen. Tussen paarl en franshoek
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 14:32:38 pm
Anonymous

Baie danie Edge en Johan, nie ek of my gekiefde was al in Kimberley nie, so die groot gat is een van die hoof redes waarom ons nie Bloem om ry nie. Volgens google earth, is Kimberley so 100km verder, maar ons wil daar aan gaan.

Dit klink dus na Ritchie (Riverside Lodge) by Kimberley, en dan KNP, by Beaufort. Ek ry gereeld Bloem, Colesberg, Beaufort af George, en Uitenhage, so daai pad ken ek, maar het so 4 jaar laas dit gery.

Tyd is nie vir ons grootste faktor nie, al ry ons 4 dae Kaap toe, toer daar rond vir twee weke, en dan weer 4 dae terug. 

Enige voorstelle vir Kaapstad omgewing sal ook waardeer word, ons gaan na familie in Kaapstad, maar ek "slaap in my eie huis", wil nie gebind wees nie.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 14:50:41 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Midline loop ons mekaar raak ek en ń vriend beplan so 3 mde toer kamp en charlet

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 14:54:17 pm
Anonymous

Stef, ons sal uitkyk vir julle, gaan jy met die ryhuis af?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 15:07:53 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Johann, ek sien 'n paar het dit reeds voorgestel, ek wou ook sê Karoo Nasionale Park.   Kimberley na Kaapstad is bietjie vêr vir net een nag se oorslaap?  Ek sou twee aande daar spandeer, dan rus jy 'n volle dag en geniet die park.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 15:19:10 pm
Anonymous

Johann, ek sien 'n paar het dit reeds voorgestel, ek wou ook sê Karoo Nasionale Park.   Kimberley na Kaapstad is bietjie vêr vir net een nag se oorslaap?  Ek sou twee aande daar spandeer, dan rus jy 'n volle dag en geniet die park.

Dankie Freda, die gedagte is om by Beaufort weer te oornag, en geen haastigheid nie, 4 nagte oorslaap gaan lekker wees.

Ek sleep maks 500 KM per dag, en ook net as dit van vertrek tot besteming is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 15:21:20 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 286
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 31 years

Het voor verlede week die pad gery na Upington. Pad baie mooi vanaf Wolmaransstad. Bloemhof se hoofstraat 'n chalange so ook die laaste gedeelte deur Klerksdorp. Die foto van fifty shades of grey van 'n teerpad is daar afgeneem.

Buiten die groot gat is die McGregor museum die moeite werd. Het ook uitgery na die Magersfontein slagveld en museum. Is baie mooi instand gehou. Die kroeg en restaurant by die groot gat se dorpie se kos is goed. Butlers restaurant in Lodge straat is puik. Was Rodes se huis gewees

 

 

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 15:30:16 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 286
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 31 years

Ons staan altyd by Mountain Breeze buite Stellenbosh op die R44 na Somerser Wes. Lekker in die koelte en die bome keer die wind wat maar altyd lastg is in die Kaap. Vir 'n paar rand ekstra kry jy jou eie badkamer wat aan die groot ablusie gelee is

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 15:56:33 pm
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 174
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 30 years

Help my tuisdorp (Worcester) se ekonomie 'n beitjie en stop oor vir 'n besoek aan die wynkelders in die Slanghoek, Breeriver en Nuy valleie ( dit is vir die natuurlike wyne) en in Worcester self is 'n besoek aan die KWV wynkelder (harde  hout) die moeite werd - alternatiewelik is Stellenbosch en Franschoek ook opsies

Op die N1 in die tafeldruiwe mekka is die Hexriviervallei (ons ondersteun nie die "informele" handelaars in die De Doorns omgewing)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 15:59:33 pm
Anonymous

Baie dankie vir die nice advies, ek gaan almal toetslaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 23:48:07 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Nuy vallei moet mens besoek. Klink lekker. Maak lekker wyn ook.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2015 @ 09:40:44 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Klink na n lekker toer,
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2015 @ 11:21:47 am
Anonymous

Johan, is die Riverside Lodge, die selfde plek as Riverside Country Club & Camping?

Ek sien net laas genoemde op google. 

Directions to Resort: GPS: S29˚2’19.2″ E24˚36’39.6″

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2015 @ 15:11:48 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2692
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Johann, Daar is 'n Karavaan Park regoor die pad van die groot gat. Het daar 'n hele paar jaar terrug gestaan, maar ek dink dat die plek nie meer onderhou word nie.
Kan miskien gebruik word om te stop wanneer jy na die groot gat toe gaan. Weet nie of daar ander geskikte parkeer terrein is vir 'n Karavaan en sy sleepding nie.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2015 @ 16:41:13 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 286
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 31 years

Johann, Daar is 'n Karavaan Park regoor die pad van die groot gat. Het daar 'n hele paar jaar terrug gestaan, maar ek dink dat die plek nie meer onderhou word nie.
Kan miskien gebruik word om te stop wanneer jy na die groot gat toe gaan. Weet nie of daar ander geskikte parkeer terrein is vir 'n Karavaan en sy sleepding nie.

Die parkeerarea by die groot gat is groot en is geskik vir busse ook. Het by die karavaanpark ingeloer maar ek sal nie maklik daar oornag nie. Bietjie rowwe gedeelte van die stad daai ook.

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2015 @ 21:21:26 pm
Anonymous

Dankie sover vir al die goeie advies, ons plan is om twee nagte by Kimberley te bly, en twee nagte by Beaufort. 

Ek is besig om by Riverside en Karoo Nationaal Park te onderhandel vir staan plek.

Dit is geen probleem om so 30 tot 40 kilos buit dorp te staan, en in te ry nie. Moontlik stiller snags as in dorpe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2015 @ 21:24:05 pm
Anonymous

Die parkeerarea by die groot gat is groot en is geskik vir busse ook. Het by die karavaanpark ingeloer maar ek sal nie maklik daar oornag nie. Bietjie rowwe gedeelte van die stad daai ook.

Dankie vir die tip, dit sal ons eerste besoek aan die stad wees, en ons is redelik opgewondelaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2015 @ 21:31:05 pm
Anonymous

Mountain Breeze is op die kort lys vir staanplekke, en Worcester sal beslis besoek wordlaughing

Die gedagte is om so twee oorde te staan, en verder rond te ry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 20:17:07 pm
Anonymous

Baie dankie sover vir al die hulp, ons waardeer dit werklik.

Nog 'n vraag ek het nou basies twee plekke wat ons na kyk om te bly by Kaaostad.

1. Imhoff, Skuureiland, of

2, Maintain Breeze, Stellenbosh.

Enige anderplekke wat iemand ksn aan beveel, sal baie help, en waardeer word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 20:30:39 pm
Anonymous

Kan sommer ook byvoeg, Riverside by Kimberley en Karoo Nat Park twee nagte elk bespreek, ek gaan dus Saterdag 9 April begin by my huis, en Woensdag 13 April 2016 eers in Kaapstad aankom. Die reis is mos deel van jou vakansie.laughing

Albei hierdie oorde het blitsvinnig op my e-posse reageer en albei se vertrek tye is 17:00 vir kampeerders.laughing

Baie vriendelike en behulpsame  ontvangs personeel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 20:46:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Baie dankie sover vir al die hulp, ons waardeer dit werklik.

Nog 'n vraag ek het nou basies twee plekke wat ons na kyk om te bly by Kaaostad.

1. Imhoff, Skuureiland, of

2, Maintain Breeze, Stellenbosh.

Enige anderplekke wat iemand ksn aan beveel, sal baie help, en waardeer word.


Johann. As ek in die toekoms so ver gaan sleep, sal ek baie graag by Imhoff wil staan. Daai omgewing is vir my basies die mooiste in SA. Van daar kan mens baie sien....Houtbaai...Kaap punt....Simons stad...en dan nie eers te praat van daai asemrowende passe langs die see nie. Ek verlang sommer weer na n vakansie daar😁
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 21:03:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ou skip Holiday resort is by Melkbos strand wat ook mooi lyk...so 25km vanaf Kaapstad
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 21:11:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Johann...het jy daai nuwe boek van CaravanParks.com....Camp & Live? In hierdie boek gaan jy baie idees kry...sal baie help met jou beplanning en kos maar R100. Ek het een...regtig die geld werd😁
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 05:43:43 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Johann...het jy daai nuwe boek van CaravanParks.com....Camp & Live? In hierdie boek gaan jy baie idees kry...sal baie help met jou beplanning en kos maar R100. Ek het een...regtig die geld werd😁

Ek soek die boek maar eish in Secunda he
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 06:17:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek soek die boek maar eish in Secunda he

Bestel hom deur die pos
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 07:39:16 am
Anonymous

Johann...het jy daai nuwe boek van CaravanParks.com....Camp & Live? In hierdie boek gaan jy baie idees kry...sal baie help met jou beplanning en kos maar R100. Ek het een...regtig die geld werd😁

Geert, dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit baie. Ek het die een wat saam met C&O L gekom het, gebruik hom ook. 

Ek gaan vir my die digital edition een vanCaravanparks.com bestel, dan is dit op my tablet.

Baie dankie gir jou voorstellesmile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 07:42:17 am
Anonymous

Shaun, jy kan die boek deur Caravanpark.com bestel, digitaal, of gedrukte boek.

Ek dink die digitaal is R50.00 en gedruk is R100.00, maar nie 100% seker nie.

Gebruik jou dashboard om Admin te kontak vir meer besonderhede.laughing

 

Kyk heel bo adverteer hulle dit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 07:51:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Baie dankie sover vir al die hulp, ons waardeer dit werklik.

Nog 'n vraag ek het nou basies twee plekke wat ons na kyk om te bly by Kaaostad.

1. Imhoff, Skuureiland, of

2, Maintain Breeze, Stellenbosh.

Enige anderplekke wat iemand ksn aan beveel, sal baie help, en waardeer word.


Miskien kan jy daaraan dink om altwee te besoek...paar dae by die een en paar dae by die ander. Dan kan jy lekker die areas om dit besoek sonder om ver te ry
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 07:58:59 am
Anonymous

Daar is natuurlik ook Ouskip, maar iewers het iemand genoem dis nie so veilig nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 08:25:12 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Wat van Hollandse molen, net buite paarl op franshoek pad.
Nie te ver van worcester af nie. Franshoek is n moet sien.

Eienaar van hollandse molen laat nie sprinkane toe nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 09:54:39 am
Anonymous

Wat van Hollandse molen, net buite paarl op franshoek pad.
Nie te ver van worcester af nie. Franshoek is n moet sien.

Eienaar van hollandse molen laat nie sprinkane toe nie.

Dankie Johan, ek sal hulle ook bietjie google.

My bekommernis is net dat dit wat oorde op google sit, is nie wt meer daar is nie, kyk maar na Kroonparksealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 12:58:46 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Maar die ou is ok hoor. Hyt ve boland slot gespeel.
Al die stands is verkoop aan iemand, n pêl of familie. As jy daar wil kamp vra hy wies jy waar kom jy vandaan etc..
Nou verhuur of admin hy die stands.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 14:10:01 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Johann klink na 'n lekker toer. Riverside by Ritchie is 'n baie lekker plek. riversideriverside

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 14:28:13 pm
Anonymous

Johann klink na 'n lekker toer. Riverside by Ritchie is 'n baie lekker plek. riversideriverside

Darem maar lekker as jy met pensioen is, jy kom en gaan net soos jy wil en toer wanneer jy willaughing. Fred al toer wat jy en ek ken is werk toe en huis toeyell en dit moet stiptelik wees.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 14:37:23 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

DK ons doen in Desember 'n 6 dag mini toer af Stilbaai toe, 12, 13 Augrabies 14, 15 Karoo Nationale Park 16, 17 my suster hulle op Oudtshoorn. Ons sleep die Echo 3.

Sien uit daarna.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 14:40:00 pm
Anonymous

Dit kan net lekker wees. Julle moet dit geniet.

Ek sal maar swoeg en sweetlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 14:40:28 pm
Anonymous

As dit maar so lekker was, Bennanta werk, dus gaan ons ook maande te kort toersealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 14:44:27 pm
Anonymous

As dit maar so lekker was, Bennanta werk, dus gaan ons ook maande te kort toersealed

Gelukkig gaan dit met Geraldine en my goed uitwerk. Ons is dieselfde ouderdom, sy 2-weke ouer as ekembarassed, sodoende maak ons saam klaar.

Ek sal seker 2-weke na haar moet klaar maaklaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 20:00:47 pm
Anonymous

Hahaha, Dennis, die vrouens is meer bekommerd oor arm oudag as ons, dis mos my kinders se worries as ek arm oud islaughing

Klaar oud, en arm, so, hoekom daaroor bekommerd weeslaughing

Ons ry Saterdag oggend 9 April tot in Riverside by Kimberley,  rus dan tot Maandag oggend en sleep dan tot by Karoo Nationale Park, rus dan daar vir twee nagte.

Twee nagte op elke oord om te rus, en sleep dan die oggend van 13 April tot by Kaapstad.  Ek het klaar bespreek en betaal. Besig om ATKV Goudini te bespreek vir die res van ons tyd daar.

Terug ry ons Bloem om, dus weer in KNP oorslaap, en dan in Bloem. Ek wil nog net die afstande op die terug roete kyk.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 20:22:05 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Johann, dit klink baie lekker.  Ek glo julle gaan dit geniet en sien uit daarna.  April kom gouer as wat jy dinksmile   Re jou eerste sin en opmerking, jy is heeltemal reg, ons vrouens wil net weet ons gaan survive op ons oudag, alhoewel ons nie omgee om op te offer nie.  En nie een van ons wil graag 'n las op ons kinders wees nie.  Maar ek dink jy trek wol oor ons oë, jy is well awaywinklaughing 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 21:05:23 pm
Anonymous

Hahaha, Freda nee wat my vrou is die rots in ons verhouding, ek is die impulsiewe persoonlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 06:51:11 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Johann klink na 'n lekker toer. Riverside by Ritchie is 'n baie lekker plek. riversideriverside


Daai plek net anderkant die wilgerboom. Dis my stand ve desember.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 20:10:45 pm
Anonymous

Johann klink na 'n lekker toer. Riverside by Ritchie is 'n baie lekker plek. riversideriverside

Fred, ek het geboek en betaal, ook by KNP naby Beaufort, nou soek ek nog net finaliteit tussen Ouskip, De Hollendse Molen en Maintain Breeze.

Goudini is te ver van die familie af. (Brackenfell)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 20:21:20 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Johann, wat SAL julle mans sonder ons vrouens doen???kisslaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 20:25:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Het nou net bietjie gekyk na Hollandche Molen...lyk pragtig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 20:56:06 pm
Anonymous

Hahaha Freda, ek het dit al baie gesê,  en sal dit nog baie sê,  my vrou is die spil waarom my lewe draai, en natuurlik oupa se kleingoed, o ja die kinders okwink

Het nou net bietjie gekyk na Hollandche Molen...lyk pragtig

Geert ek wag op kwotasies van die plekke, net Ouskip sover reageer R340.00 per nag, 

Indien iemand van nog plekke weet, nie te ver van Brackenfell af nie, laat weet maar asb.

Daar is 'n plek in Belville, Hardekraaltjie, of so iets, maar dis het nie goeie publisiteit gekry nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 10:50:34 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2692
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Het 2011 by Hardekraaltjie gebly vir een aand oornag. Was nie besonders nie, maar aanvaarbaar net vir oorstaan. Glo nie dis plek om op vakansie vir 'n paar dae te kamp en oortebly nie, behalwe as jul gebruik om omgewing te verken en om in Slaapstad rond te ry en verken.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2016 @ 21:20:42 pm
Anonymous

Alles geboek en betaal, nou net wagsealed die terug tog moet ons nog op besluit.

9 en 10 April Riverside buite Kimberley

11 en 12 Karoo Nat. Park by Beaufortwes. 

13 April Ouskip by Melkbos,

Beterhelfte wil 21st terug kom, maar dit sal ons nog moet kyk wie wenlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2016 @ 06:17:08 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Johann julle moet dit geniet

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2