English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 378
Total Views: 82 172 586
topics: 10 687
replies: 122 309
views: 38 759 955
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Sandlose grondseile

replies: 17
views: 382
12 Jul 2019 @ 07:45:10 am
kleinsnor
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 05 Apr 2018

More kampers weet iemand waar ek n sandlose seil  kry . Ek het dit op die skou gesien maar kan nie die naam onthou nie.As daar sand op kom val dit deur en dit is weer skoon.Geen sand binne jou groot tent nie.

Dankie by voorbaat

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2019 @ 07:55:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie by Outdoor warehouse gesien

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2019 @ 07:57:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2019 @ 08:20:13 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1543
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

In watter grotes word die mat voorsien ?

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2019 @ 17:02:38 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2223
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Nogal duur teen R900 en dit lyk my dis dalk net in een grootte, wat maar kleinerig lyk, beskikbaar. Kan dit regtig soveel beter wees as die algemene tipe?  Ek weet ook nie hoeveel die gewones kos nie so dalk is hierdie prys nie buitensporig nie, so jammer as ek dalk verkleerd is.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2019 @ 20:08:05 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1822
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ek sal nogaal graag wil hoor of iemand dit al getoets het. Ek is een van daardie ongelukkiges dat sulke goed op n advertensie werk en as ek dit koop wil dit nie by die huis so werk nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2019 @ 18:50:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die enigste manier om regtig 'n sand vrye tent vloer te he, is om 'n manier te he wat jy daai seil effe kan oplig.  As daar sand van onder tot teen aan die seil le en daar is sand bo op kan die boonste sand net deur val as daar plek is onder.

So mens moet 'n hakkie van soorte he om die seil plek plek te kan oplig.  In die bak sand wat by die skou gebruik was as demo is dit maklik.

Lig jy daai seil net effe met al jou kamp meubels van jou tent................ dink nie dis so maklik nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2019 @ 18:55:23 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Enigste manier wat die seil werklik werk is om sand van onder te verhoed om deur te kom as jy daarop loop.

Maar dan is hy in elkgeval so fyn dat hy amper 'n soliede seil is.

Die seil is nou iets wat my nie juis beindruk nie. 

Sou ek op sand staan dan hoef ek nie te worry oor gras wat kan vrek nie.  Dan gooi ek soos die pensioenarise by Eiland soliede skadu net. Dink dis in elk geval goed koper.

Maar ja ek het nie so seil nie so kom ons probeer leer van iemand wat wel een het.

Ek luister aandagtig hier.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2019 @ 02:40:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Click op onderstaande link vir verskillende groottes met hul pryse

 

https://www.cgear.co.za/multimat/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2019 @ 08:03:37 am
Wetkit
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 77
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 39 years

Jip, sand kamp is n ander storie.

Jy moet eers bietjie hark en vee om al die klippies weg te kry. Dis soos lego onder jou kaal voete.

Ek gooi 2 lae 80% skadunet. Dan my gewone groen net bo-oor daai.

Alle sand val deur die groen net tot op die 80%. Daai keer ook vis sand en stof van onder weer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2019 @ 19:09:59 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Click op onderstaande link vir verskillende groottes met hul pryse

 

https://www.cgear.co.za/multimat/

Daai prys is rof verdy cry

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2019 @ 19:15:00 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Click op onderstaande link vir verskillende groottes met hul pryse

 

https://www.cgear.co.za/multimat/

Daai prys is rof verdy cry

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2019 @ 19:15:02 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Click op onderstaande link vir verskillende groottes met hul pryse

 

https://www.cgear.co.za/multimat/

Daai prys is rof verdy cry

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2019 @ 19:23:20 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Oops, jammer vir die 3 posts, by my het niks gewys nie en het toe maar toegemaak en nou sien ek daar is 3 ?  sealed

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 10:48:48 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7362
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

More kampers weet iemand waar ek n sandlose seil  kry . Ek het dit op die skou gesien maar kan nie die naam onthou nie.As daar sand op kom val dit deur en dit is weer skoon.Geen sand binne jou groot tent nie.

Dankie by voorbaat

Welkom op die forum. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 11:49:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daai prys is rof verdy cry

Ja....mens sal maar 100% seker moet maak daai mat gaan reg werk vir jou behoeftes voor jy daai klomp geld uithaal.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 16:33:01 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Oops, jammer vir die 3 posts, by my het niks gewys nie en het toe maar toegemaak en nou sien ek daar is 3 ?  sealed

Pension rekenaar maak so Willem hy vat sy tyd...........................laughinglaughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2019 @ 06:58:35 am
kleinsnor
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 05 Apr 2018

More Kampers ek was by outdoor warehouse en gaan kyk na die miracle mat maar besluit om dit te los .Die mat is baie dun. Cgear se mat is baie duur,ek wil nie aandele koop nie.Sal maar n solide seil onder gooi metn ander een vir gras bo oor.

dankie vir al die raad

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required