English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 224
Total Replies: 248 507
Total Views: 83 106 156
topics: 4 483
replies: 30 542
views: 17 426 865
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 429
replies: 29
views: 17 353 136
topics: 7
replies: 55
views: 41 209
San Cha Len Guest Farm
Limpopo, Bela-Bela
15
Total Ratings: 15
15   
0
Rated: 06 Jan 2020
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

San Cha Len Gasteplaas Gekose Oord

replies: 2
views: 122
05 Aug 2019 @ 14:46:34 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2806
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

San Cha Len Gasteplaas - Bela-Bela, Limpopo
Kamp & Leef Gekose Oord

Indien u op soek is na ‘n stil, ontspannende wegbreek in die bosveld, het u dit so pas gekry. Ons is 85km vanaf Pretoria geleë, langs die N1 na Pietersburg. Ons bied ‘n verskeidenheid verblyf-opsies aan, om almal se behoeftes te bevredig. Indien u wil wegkom van die stad se gejaag, moenie huiwer nie, kontak ons vandag om die plesier van die Afrika-son te ervaar.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2019 @ 15:57:41 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Vriende van ons jamp nou daar en hulle geniet dit baie. Pryse uitstekend. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2019 @ 19:27:35 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1137
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ons het 4 jaar gelede slegs een aand daar oorgestaan oppad terug Boland toe en was baie beïndruk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za