English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 245
Total Replies: 249 070
Total Views: 83 118 892
topics: 599
replies: 3 865
views: 3 350 186
Share all those nice recipes with everybody...

Sampioensous

replies: 0
views: 832
08 Dec 2016 @ 21:09:45 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
N Lekker sampioensous vir daardie lekker T been of lekker rump steak
2 koppies melk
30 ml old brown sherry
2 ml vars gerasperde neutmuskaat
1 pakkie samioensoppoeier
ongeveer 50ml vars fyn gekapte pietersielie opsioneel
Meng die melk en soppoeier en roerkook dit oor lae hitte tot gaar en lekker dik ( Roer nog melk by as die sop te dik is )
haal van die stoof af en roer die sjerrie en neutmuskaat by. Roer die peitersielie net voor opdien. Sit dit warm voor.
N mens kan ook sampioene fyn kap en braai en dit saam in die sous gooi dit is opsioneel
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za